You are on page 1of 5

Tagtigers

Die Tagtigers van die Afrikaanse literatuur wat gereelde bydraes tot
die literêre tydskrifte van die tyd gelewer het, sluit onder andere in:
Thérèse Bartman, Jan de Bruyn, Annesu de Vos, Johann de Waal, Clinton V du
Plessis, Theunis Engelbrecht, Louis Esterhuizen, Jeanette Ferreira, Daniël Hugo,
André Letoit (Koos Kombuis), Johann Lodewyk Marais, Fransi Phillips, Koos
Prinsloo, Dan Roodt, Peter Snyders, Pieter J Swanepoel, Pieter Uys, Pieter van
der Lugt, Etienne van Heerden, Johan van Wyk en Rudolph Willemse.

1
Literêre tydskrifte spesifiek aan Tagtig (met redakteur) sluit in Ensovoort
(Johann Lodewyk Marais), Graffier (Etienne van Heerden), Stet (Gerrit Olivier),
Taaldoos (Dan Roodt), Tagtiger en Koerant (André Letoit).

2
Gevestigde Afrikaanse literêre tydskrifte waarin Tagtigers gepubliseer het, was
Standpunte en Tydskrif vir Letterkunde.

3
Die Engelse literêre tydskrifte Contrast: South African Literary Journal, Heresy
en Upstream : a quarterly magazine of poetry het ook Afrikaanse bydraes
gepubliseer.

4
Bibliografie

Adendorf, E. Die demokratisering van Afrikaans in die Tagtigerjare.

Botha, Elize. Was daar 'n Tagtigerbeweging?

Kannemeyer, J. C. Geskiedenis van die Afrikaanse Literatuur

Van Heerden, Etienne. Tagtigers.

Rall, Suzanne. Veranderende tendense in die dokumentontwerp van


Suid-Afrikaanse letterkundige tydskrifte van die 1960's, 1980's en 2000's

You might also like