You are on page 1of 5

SAMT DEEL 70 13 SEPTEMBER 1986 339

Die invloed van lugbesoedeling op


gesondheid in die Sasolburg-gebied
A. M. COETZEE, F. C. A. SMITH, C. A. VAN DER MERWE, RENETTEJ.DREYER

Dit het geblyk dat baie van die vrae in die oorspronklike
Summary prorokol maar min inligring opgelewer het, en 'n hersiene
vraelys is suksesvol in Brinanje gebruik. 2
Excessive air pollution by industries in the Sasolburg Verskeie ander studies J - 6 het suksesvol van die beginsel
area is suspected of affecting the residents' health in gebruik gemaak om met 'n vraelys en/of longfunksieroetse
general and the respiratory system in particular. navorsing op jong kinders te doen om die uitwerking van
In the present investigation children from primary lugbesoedeling te bepaal.
schools at Sasolburg were compared with those In Suid-Afrika het dit nou dringend nodig geword om die
from the neighbouring rural towns of Parys. Heilbron nadelige gevolge te evalueer wat relatief lae lugbesoedelings-
and Frankfort, all with negligible air pollution levels. vlakke oor 'n lang tydperk op die gesondheid het. Die ver-
Although no important differences in the incidence naamste industrieIe aktiwiteit van die land vind in 'n relatief
of respiratory illness were evident from the question- klein gebied plaas, nI. in die Preroria-, Johannesburg- en
naire administered. there was a significant difference Vereeniging-distrik. Op Sasolburg naby Vereeniging is 'n
in the forced expiratory volume in 1 second (FEV,) of groot aanleg waar olie uit steenkool vervaardig word. Om
boys in the two groups. In addition there was an Sasolburg het daar verskeie chemiese nywerhede omwikkel
observed trend for all lung functions to be slightly wat die neweprodukte van die olie-uit-steenkool-proses verder
worse in the study area/fhis trend seemed to be verwerk. Heelwat lugbesoedeling kom in die gebied voor. Daar
unaffected by the smoking habits of families but the is in hierdie studie gepoog om die uitwerking van lugbesoede-
social class from which the children originated might ling op die asemhalingstelsel te ondersoek deur 'n vraelys oor
have been a contributory factor. lugwegsiektes te ontleed en die longfunksie van skoolkinders te
meet.
S AIr Med Jl986; 10: 339-343.

Materiaal en metodes
'n Werkgroep van die Wereldgesondheidsorganisasie berig: Die dorp Sasolburg (waarna verwys word as Sasol) met sy 6
'Dit is bekend dat die blootstelling van bevolkings aan laerskole is as die middelpunt van die ondersoekgebied gekies.
periodieke hoe vlakke van lugbesoedeling mortaliteit en Kontrolebevolkings is uit Parys, Heilbron en Frankfort (waarna
verwys word as PHF) met een skool elk gekies. Hierdie dorpe is
morbiditeit as gevolg van lugwegsiektes verhoog. Die gevolge
onderskeidelik ongeveer SO km suidwes, suid en suidoos van
van blootstelling aan laegraadse langrermynlugbesoedeling is Sasolburg gelee en verteenwoordig ongelndustrialiseerde onbe-
egrer nie so duidelik me. Waar studies op volwassenes gedoen soedelde planelandse dorpe met vergelykbare klimaatstoestande.
is, was dit moeilik om die gevolge van sigaretrook van die van Die ondersoek is oor 'n tydperk van 3 weke aan die einde van
lugbesoedeling te onderskei. Studies op kinders, op ouder- April en die begin van Mei 1984 uitgevoer. Hierdie tyd van die
domme voordat hulle ernstig begin rook, is een manier om jaar is gekies omdat die gewone wintersiektes dan nog nie begin
ondersoek in te stel na die invloed van lugbesoedeling op het nie en ook omdat dit die skoliere genoeg tyd gegee het om by
gesondheid sonder die komplikasies wat sigaretrook meebring. die ou omgewing ruis aan te pas na die lang somervakansie wat
Dit word derhalwe aanbeveel as die belowendste terrein waarop dikwels elders deurgebring is.
Die rigting van die heersende winde by Sasolburg was nie
navorsing oor die mediese gevolge van lugbesoedeling gedoen bekend nie, maar inligting oor die jaarlikse gemiddelde windrigtings
kan word." by Potchefstroom, Kroonsrad, Frankfort en die lughawe Jan Smuts,
In 1972 het die WGO 'n protokol' vir grootskaalse studies is deur die Weerburo van die Depanement van Vervoerdienste
in Europa omwerp wat die invul van vraelyste deur die ouers verskaf. Die gemiddelde van die vier stasies is as die gemiddelde
van ongeveer 4000 kinders per land beheIs het. Dit is opgevolg van die studiegebied aanvaar.
deur 'n eenvoudige longfunksietoets. Die dokumem het hoe- Metings van lugbesoedeling was beperk, maar die wat deur die
vlaklugbesoedeling as meer as 100 Ilg/m3 mediane jaarlikse Afdeling Lugbesoedelingsbeheer van die Deparrement Gesondheid
konsentrasie S02 (0,04 d.p.m.) en meer as 40 Ilg/m3 standaard- aangeteken is, is as verteenwoordigend beskou.
rook beskryf. Minder as SO Ilg/m3 S02 (0,02 d.p.m.) en Ten einde probleme met die aantasting van die lugwee as gevolg
van sigaretrook uit te skakel, is standerd 2- en sranderd 3-kinders
minder as 30 Ilg/m3 standaardrook is beskou as 'n lae vlak van
by die laerskole van die vier dorpe ondersoek. Die aangepaste
lugbesoedeling. Britse vraelys2.7 is aan al die kinders uitgedeel. Dit moes verkieslik
deur die kind se moeder voltooi word en moes besonderhede gee
oor die siektes wat die kind die vorige jaar gehad het, oor die
simprome wat met 'n huidige lugweginfeksie verband hou en oor
Departement Gemeenskapsgesondheid, Universiteit van die kind se algemene gesondheidstoestand. Inligting oor die beroep
Pretoria en rookgewoontes van albei ouers moes ook verstrek word. Die
A. M. COETZEE, B.Se. (I~G.), M.B. CH.B., D.P.H. beroep van die ouers is as basis gebruik waarvolgens die bevolking
F. C. A. SMITH, B.Se., M.B. CH. B., D.V.G., D.B.G., M.MED. (PREV. GE~.) in drie sosiale klasse ingedeel is volgens die riglyne van Strydom. 8
Instituut vir Biostatistiek van die Suid-Afrikaanse Mediese Die ouer moes ook met haar handtekening op die vorm aandui dat
Navorsingsraad, Parowvallei, KP sy toestemming vir die ondersoek gee.
C. A. VAN DER MERWE, D.COM. Skoolverpleegsters het die uitdeel en invordering van die vrae-
RENETTE J. DREYER, B.se. lyste behartig en met die emoesiastiese hulp van die hoofde en
onderwysers het hulle uitstekende werk gedoen.
340 SAMJ VOLUME 70 13 SEPTEMBER 1986

'n Week of twee later het een van ons of ons albei (A.M.C. en anderlikes lengre, massa, ouderdom; (il) SAS-program GLM vir
F.C.A.S.) die skole besoek en met die hulp van twee verpleegsters analise van variansie op die persenrasie longfunksies; en (iil) SAS-
van die provinsiale skoolverpleegdienste 'n k1iniese ondersoek op program G LM vir analise van kovariansie" op die gemete long-
die standerd 3-leerlinge uitgevoer. Ons het na opvallende lugweg- funksies mer lengre, massa en ouderdom as kovarianre.
siektes gesoek. Die toestand van die mangels en ore is deur middel
van 'n kodesre!se! aangereken. Die long- en hartklanke is mer 'n
sreroskoop nagegaan en ook gekodifiseer. Die kinders is ror die Resultate
naasre kilogram geweeg (sonder skoene en ner met basiese klere
aan) en hulle lengre is ror die naasre senrimerer gemeer. Hulle is
Die gemidde!de jaarlikse persenrasie wind in 8 hQOfrigtings vir
roe mer 'n droe spiromerer geroers (Mijnhardr Vicaresr-4C). Die
1983 word in Tabel I aangedui. Daar sal opgemerk word dar die
kinders is gevra om die lug in hullonge so hard en so lank as war
gemiddelde noordoosrewind, noordewind en noordwestewind war
hulle kon uir re blaas. Nadat hulle rwee of meer keer geoefen her,
van Sasolburg na Parys, Heilbron en Frankfon waai min of meer
rerwyl daar reggehelp en aangemoedig is, is rwee of meer probeer-
ewe sterk is.
slae op dieselfde kaan aangereken. As die kurwes saamgeval her, is
Die beskikbare lugbesoede!ingsvlakke word in Tabel Il uireen-
die laasre poging gekies. Die spirometer het 'n ingeboude rekenaar
gesir. Daar is opvallend meer S02 en rook by Sasolburg as by die
war die resulrare regstreeks uinik.
drie kontroledorpe. Alhoewel al die metings oor kort periodes
Die volgende paramerers van longfunksies is vir omleding gekies:
uitgevoer is, dui hulle tog die orde van die besoedelingsvlakke aan.
(I) geforseerde virale kapasireir (GVK); (il) geforseerde ekspiraror-
iese volume in 1 sekonde (GEV,); (iil) piek- ekspiraroriese vloei
(PEV); (iv) geforseerde ekspiraroriese vloei nadar 50% van die
GVK uirgeasem is (GEV so )'
Vraelys oor gesondheid
Hierdie parameters is gesrandaardiseer deur massa, lengre en Alresaam 1240 vraelyste is aan die kinders uitgereik (Tabel Ill).
ouderdom as onafhanklike veranderlikes re gebruik en die ge- Almal is voltooi en teruggesruur behalwe 4 (waar toestemming
middeldes van 'n skool en 'n groep is bereken. geweier is). Van die vraelysre wat volrooi is, is 230 uirgegooi
Die spiromerer is ook geprogrammeer om e!ke paramerer as 'n omdat die kinders nie vir minstens 2 jaar na die betrokke skool
persenrasie van die voorspelde waarde (GVK%, GEV,%, ens.) uir gegaan her nie. Daar was dus I 006 kinders in standerd 2 en 3 wie
re druk war uir die normale waardes vir Europese kinders bereken se vraelyste voltooi was. Longfunksietoetse is net op standerd 3-
9
is. Die gemidde!de van hierdie waardes is direk vir skole en kinders gedoen van wie daar 482 was. Op die dae roe longfunksie
groepe skole bepaal. Die spiromerer is elke oggend mer 'n kalibreer- geroets is, was daar 13 kinders afwesig. Dit was nonnaal vir die
pomp geroers voordar dir gebruik is. skole.
Die sraristiese ontleding en srandaardisering van die resultare is Ten opsigre van gevalle waar herhalende of chroniese lugweg-
gedoen deur die Insriruut vir Biosrarisriek van die Suid-Afrikaanse siekte in die vrae!yste verme!d is, is skole met mekaar vergelyk.
Mediese Navorsingsraad. Betekenisvolheid is deurgaans op die Toe geen beduidende verskille gevind is nie, is eers drie groepe
5%-vlak getoers. skole geroets. Geen gradienr kon aangetoon word nie en die finale
Mer behulp van die SAS-program Univariate, die SAS-program ontleding het slegs op twee groepe betrekking gehad, nl. die 6
Frequency en die SAS-program Plot is beskrywende srarisriek, Sasolburgse skole en die drie plarre!andse skole.
rabelle en diagramme opgesrel. Die betekenisvolheid van die Daar was geen betekenisvolle verskille in die voorkoms van
assosiasie russen pare karegoriese veranderlikes is bepaal deur die lugwegklagres of in siektevoorvalle russen die twee groepe nie
eksakre roers van Fisher in die geval van 2 x 2-rabelle en van die (Tabel IV).
chi-kwadraanoers vir grorer tweerigtingrabelle. Die SAS-program
Frequency is vir hierdie doe! gebruik.
Lokalireire van kontinue veranderlikes in die verskillende groepe Kliniese en longfunksieondersoek
is vergelyk deur van die volgende gebruik te maak: (I) SAS- Gesien die relatief klein geral kinders per skool, word al die
program NparlWay vir die Mann-Whitney-roets'O op die ver- resulrate slegs vir die twee groepe waarna hierbo verwys word

TABEL I. PERSENTASIE WINDRIGTING, 1983


Stasie
Windrigting Jan Smuts Potchefstroom Kroonstad Frankfort Gemiddeld
Noord 16,4 24,8 18,6 4,4 16,0
Noordoos 8,1 10,7 16,1 11,8 11,7
005 8,0 5,4 10,8 7,6 8,0
Suidoos 4,7 2,6 4,0 3,2 3,6
Suid 8,5 6,4 8,0 1,4 6,1
Suidwes 7,3 10,9 10,2 6,8 8,8
Wes 8,4 5,0 12,9 10,3 9,1
Noordwes 18,8 13,7 13,8 9,0 13,8
Kalm 19,8 20,S 5,6 45,S 22,9
Totaal
- -
100,0 100,0 100,0
- -
100,0
- -
100,0

TABEL 11. METING VAN LUGBESOEDELlNG


Rook (Jig/m 3 ) S02 (dpm)
Plek Tydperk Gem. oor 24 uur Reikwydte Tydperk Gemiddeld Reikwydte
Parys 23/07/84 - 6/08/84 13,52 4,53 9,28 - 22,19 23/07/84 - 6/08/84 < 0,025 < 0,025
Frankfort 6/08/84 - 20/08/84 19,08 3,60 14,08 - 23,97 6/08/84 - 20/08/84 < 0,025 :s;; 0,025
Heilbron 20/08/84 - 3/09/84 9,40 2,44 5,36 - 11,93 27/08/84 - 3/09/84 < 0,025 < 0,025 - 0,0275
Sasolburg- 15/08/84 - 31/08/84 33,63 13,61 10,40 - 38,30 29/06/84 - 18/08/84 0,039 0,021 0,01 - 1,0
SAMT DEEL 70 13 SEPTEMBER 1986 341

TABEL Ill. KINDERS BESTUDEER


Totaal van
Vraelyste Deelname < 2 jaar vraelyste St 3's vrae- St 3's St 3's
uitgereik geweier uitgegooi geanaliseer Iyste terug afwesig ondersoek
Sasolburg 824 4 146 674 345 10 335
Konlrole
(PHF) 416 84 332 150 3 147
Tolaal 1240 4 230
--
1006 495
-13 --
482

TABEL IV. VRAELYS OOR LUGWEGSIEKTES


Sasol (N = 674) PHF (N = 332)
Positiewe Positiewe
Vraag antwoord % antwoord % P-waarde
Hoes in die oggend, gewoonlik 23 3,4 15 4,5 0,38
Hoes dag en nag, gewoonlik 39 5,8 22 6,6 0,60
Aamborsligheid, ooil 50 7,4 31 9,3 0,30
Aamborsligheid, meesle dae 13 1,9 11 3,3 0,54
Verkoues lrek na bors 173 26,7 95 28,6 0,33
Oorpyn die afgelope jaar 177 26,3 74 22,3 0,18
Asma die afgelope jaar 18 2,7 10 3,0 0,76
Brongilis die afgelope jaar 72 10,7 35 10,5 0,93
Longonlsleking die afgelope jaar 10 1,5 7 2,1 0,47
Oornag in hospilaal afgelope jaar 77 11,4 38 11,4 1,0

aangeroon, alhoewel al die ontledings van die groepe deur verge-


lykings russen die afsonderlike skole voorafgegaan is.
TABEL VI. FISIESE ONDERSOEK ST 3-KINDERS
Tabel V roon die gemiddelde lengte, massa en ouderdom van
die kinders wat ondersoek is. Die kinders uit PHF was groter as Sasol (N= 335) PHF (N= 147)
die kinders uit Sasol en die verskil was betekenisvol by die seuns. No. % No. %
Ten opsigte van massa was die patroon baie dieselfde, maar die
Aanlal ondersoek 335 100 147 100
gemiddelde ouderdom was byna idenries..
Tabel VI roon die resultate van die fisiese ondersoek. Daar was Bors normaal 330 98,5 143 97,3
geen beduidende verskille wat 'n oormaat lugwegsiektes in enige Neus normaal 325 97,0 145 98,6
groep kon aandui rue. Keel normaal 309 92,2 142 96,6
Mangels verwyder 206 61,5 98 66,7
Ore normaal 331 98,8 145 98,6

TABEL V. LENGTE, MASSA EN OUDERDOM


Lengte Massa Ouderdom
N (cm) (kg) G.) Sowel die berekende gemiddeldes van die longfunksieparameters
Seuns
vir skole en groepe as die gemiddelde persenrasie van die voorspelde
waardes is gebruik om te toets of daar verskille russen skole en
PHF 81 "144,10 6,57 35,827,27 10,40,52
groepe is (Tabelle VII en VIII). Soos uit die tabelle blyk, was
Sasol 174 142,28 6,01 34,356,14 10,40,68 daar 'n statisties beduidende vermindering in GEV I by seuns uir
255 (p= 0,045) (p= 0,15) (p= 0,43) Saso!. In die meeste parameters vir sowel seuns as meisies het die
Meisies kinders in PHF effens berer gevaar as die kinders uit Saso!.
PHF 66 144,5 6,88 36,099,22 10,330,54 Daar wor.d beweer dat die rook van sigarerre in die huislike
Sasol 161 142,637,47 34,887,15 10,260,56
omgewing asook die sosiale klas van die ouers verband hou mer
die longfunksie van hulle kinders. Daarom is kinders uit huise
227 (p= 0,11) (p= 0,61) (p= 0,31) waarin daar gerook word se longfunksie afsonderlik vergelyk mer
die longfunksie van kinders uit huise waarin daar nie gerook word

TABEL VII. GESTANDAARDISEERDE GEMIDDELDES VAN LONGFUNKSIETOETSE


Seuns Meisies
Sasol PHF Sasol PHF
(N= 174) (N= 81) P (N= 161) (N= 66) P
GVK (liler) 2,56 2,63 0,06 2,39 2,42 0,44
GEV, (liler) 2,21 2,33* 0,01 2,11 2,19 0,15
PEV (lIs) 5,02 5,16 0,29 4,76 4,99 0,11
GEV so (lIs) 2,93 3,03 0,30 3,07 3,06 0,93

""Betekenisvol.
342 SAMJ VOLUME 70 13 SEPTEMBER 1986

lugbesoedeling kan wees. Die inwoners van Sasolburg is oor


TABEL VIII. PERSENTASIE VAN VOORSPELDE WAARDES die algemeen daarvan oonuig dat die lugbesoedeling in die
VAN LONGFUNKSIETOETSE dorp buitengewoon erg is. Dit wiI voorkom asof beskikbare
metings dit bevestig. Dit het daarom vir ons gelyk of 'n
Sasol (N = 335) PHF (N = 147)
ondersoek van die kinders in hierdie gebied 'n goeie model sal
GVK % 96,5% 98,2% verskaf om te bepaal of die bestaande besoedeling werklik
GEV,% 100,6% 101,7% buitensporig is.
PEV % 107,4% 107,9% Verder sou dit vanwee die groot verskeidenheid industriele
GEV so % 87,2% 87,8% chemiese prosesse in fabrieke in en om Sasol noodwendig baie
moeilik wees om deur roetine-analise van lugmonsters presies
vas te stel watter elememe in lugbesoedeling die gesondheid
kan aantas. Dit het dus logies gelyk om die kar voor die perde
te span en in die eerste instansie na die skadelike gevolge van
TABEL IX. LONGFUNKSIE EN DIE ROOKPATROON VAN sodanige besoedeling te soek. Die vraelys wat 674 kinders in
OUERS die srudiegebied en 332 kinders in die konrrolegebied betrek
Ouers rook Ouers rook nie het, het geen beduidende verskille in die voorkoms van Iugweg-
Seuns Meisies Seuns Meisies siektes getoon nie. Dit 'n statistiese oogpunt beskou was die
Sasol PHF Sasol PHF Sasol PHF Saso! PHF getal proefpersone baie klein. In soongelyke srudies in Europa
No. 114 48 105 39 60 33 56 27
is inligring oor duisende kinders verkry. Selfs toe en met die
GVK (I) 2,54 2,61 2,43 2,46 2,60 2,66 2,33 2,34 lugbesoedelingsvlak 'n paar ordevlakke hoer, was die resultate
GEV, (I) 2,19 2,34 2,15 2,17 2,25 2,32 2,05 2,21
net-net beduidend.
PEV (lis) 4,98 5,23 4,84 4,97 5,10 5,08 4,62 5,04 Wat die longfunksies betref Iyk dit deurgaans of die kinders
GEV so in Sasol slegrer daaraan toe is as hul ewekniee in PHF. Die
(lIs) 2,88 3,08 3,05 3,05 3,01 2,98 3,10 3,08 GEV\ vir seuns was betekenisvol minder en feitlik alle ander
parameters by beide geslagre was minder in Sasol as PHF,
Hoogste waarde in elke paar is onderstreep.
hoewel nie statisties beduidend so nie.
Hierdie neiging was ook duidelik te sien in die geval van
gesinne waarin daar gerook is en die waarin daar nie gerook is
nie (Tabel IX). Daar sal opgemerk word dat die geringe neiging nie, wanneer hulle afsonderlik beskou is. Dit Iyk derhaIwe
wat in die vorige twee tabelle geblyk het, nl. dat sowel seuns as onwaarskynlik dat die rookgewoome van die ouers 'n merkbare
meisies 'n beter longfunksie in PHF as in Sasol het, onveranderd bydraende rol gespeel het.
gebly het by albei rookparrone. By gesinne wat rook is vier van die Die sosiale klasse waarin die gesinne ingedeel is, stem min
parameters vir seuns en drie vir meisies beter in PHF. By gesinne
of meer ooreen met die drie boonste klasse waama daar
wat nie rook nie is twee van die parameters vir seuns en drie vir
meisies beter in PHF. Nie een van hierdie verskille is statisties dikwels in die Britse literaruur verwys word. Indien klasse-
beduidend nie. verskille 'n rol in longfunksie sou speel, sou dit ten beste na
Die feit dat ouers wat rook geen meetbare rol in die longfunksie vore kom indien die hoogste en laagste klasse vergelyk word.
van gesonde jong kinders speel nie, word moontlik verder bevestig In elke klas was die beste longfunksie in die PHF-kinders,
deur die feit dat 8 van die 16 paar waamemings in die guns is van behalwe meisies klas 3, waar Sasol effe beter daaraan toe was.
gesinne wat rook, terwyl 8 in die guns is van gesinne wat nie rook Een van hierdie verskille, meisies klas I, was betekenisvol. Dit
nie. Die verskille is dus skynbaar heeltemal toevallig. Iyk dus of die waargenome verskil tussen Sasol en PHF steeds
Daar word ook gese dat die sosiale klas waanoe die kind behoort in die verskillende klasse aanwesig is. Dog, as die klasse
'n bepalende rol by die longfunksie van kinders speel en dat onderling in hul eie woongebiede vergelyk word, het kinders
kinders uit laer klasse se longfunksie laer is as kinders uit hoer
van klas I in 3 uit 4 gevalle effe beter longfunksie as in klas 3.
klasse s'n. Die meeste mense in Sasol behoort tot sosiale klas 3.
Die parameter GEV\, wat geblyk het die sensitiefste te wees, is by Die getalle kinders in sommige kategoriee was egrer baie klein
kinders van klas I en klas 3 in die twee gebiede vergelyk. Die om goeie gevolgrrekkings te maak maar mens kan nie die
resultate word in Tabel X aangetoon. moontlikheid dat klasse en longfunksie van kinders verband
hou sonder meer afskryf nie. Dit kon bygedra het tot die
verskille tussen Sasol en PHF.
Daar omstaan nou twee vrae. Eerstens: hoe belangrik is
TABEL X. LONGFUNKSIE (GEV,) EN SOSIALE KLAS hierdie neiging wat ten gunste van PHF opgemerk is? Die
Seuns Meisies werklike verskille is baie klein en is maar omtrent 5% in die
geval van die belangrikste parameter nl. GEV 1 by seuns. Ons
Klas 1 Klas 3 Klas 1 Klas 3
glo dat 'n gemiddelde verskil van 5% kliniese en gesondheids-
Saso! PHF Saso! PHF Sasol PHF Saso! PHF implikasies het.
No. 24 15 131 38 27 16 109 31 Die tweede vraag is: hoe belangrik sou sodanige moontlike
GEV, (I) 2,38 2,42 2,22 2,27 2,11 * 2,36* 2,12 2,06 gevolge van lugbesoedeling vir diegene wees wat aan asem-
halingsiektes Iy, hetsy jonk of oud? Daar was te min van hulle
,. Betekenisvol.
in hierdie studie om enige afleiding te kan maak. Dit is egrer
algemeen bekend dat mense met 'n chroniese respiratoriese
siekte meer vatbaar vir die gevolge van lugbesoedeling is en
verdere vergelykbare studies op monaliteit en morbiditeit
Bespreking en gevolgtrekking behoon gedoen te word.
Alles in ag genome moet 'n mens tot die slotsom kom dat
Soos reeds aangedui, is daar redelik baie bewyse elders versamel daar wel 'n verskil in longfunksie tussen kinders in Sasol en
wat aamoon dat lugbesoedeling bokam 'n sekere perk 'n PHF bestaan, dat daar meer lugbesoedeling in Sasol is, dat
nadelige uitwerking op die longfunksie van jong kinders kan verband tussen longfunksie en lugbesoedeling aanvaar word en
he. Omgekeerd kan daar redelikerwys aangeneem word dat 'n dat die longfunksie van kinders in Sasolburg dus deur lugbe-
verswakking in die longfunksie van blootgestelde groepe kinders soedeling benadeel word. Hiervolgens moet mens ook aflei dat
'n gevoelige aanduiding van die aanwesigheid van gevaarlike die algemeen aanvaarde vlakke vir S02 en rook, nl. 100 j.lg/m3
SAMT DEEL 70 13 SEPTEMBER 1986 343

(0,04 d.p.m.) en 40 pg/m> respektiewelike mediane jaarlikse VERWYSINGS


konsentrasle moontlik te hoog is en hersien behoort te word. 'n
I. WHO Working Group. Chrollic Diseases ill Children ill Relatioll CO Air
M~ns vra Jouself ook af of die hoogre bo seespieel en die Pollutioll. Copenhagen: WHO, 1974.
bUltengewoon droe winteratmosfeer nie unieke bvdraende 2. Melia R]W, Florey CDUV, Swan AV. Respiratory illness in British school-
children and atmospheric smoke and sulphur dioxide. J Epidemiol Community
omst~ndlghede in die Sui?-Afrikaanse binneland sk~p vir die Health 1981; 35: 161-167.
ontwikkeling van lugwegslekte in die aanwesigheid van IU<1be- 3. Sharrat MT, Cerny F]. Pulmonary function and health status of children in
soedeling nie. to rwo cities of differenr air qualiry: a pilot srudy. Arch E>rDiro7l Health 1979;
34: 114-119.
4. Kagawa], Toyama T. Photochemical air pollution: its effects on respiratory
function of elemenrary school children. Arch Em,,'roll Healrh 1975' 30:
117-122. '
5. Mazumdar $, Sussman T. Relationships of air pollution [Q health: results
from the PittSburgh Srudy. Arch E,cviroll Healrh 1983; 38: 17-24.
6. Mostardi RA, Ely DL, Woebkenberg NR, Richardson B, ]arren MT. The
Umverslty of Akron study on air pollurion and human health effects: II.
Ons.wil graag die Deparrement Gesondheid en Welsyn vir hulle Effects on acute respiratory illness. Arch Em,iro7l Healrh 1981; 36: 250-255.
finanslele steun bedank, asook die Direkteur van Hospitaaldienste 7. Irwig L, Altman DG, Gibson R]W, Florey C. Air pollurion: melhods to
swdy its relationship to respirarory disease in British schoolchildren. In:
en die Dlrekteur van Onderwys van die Oranje-Vrystaat, die Recem. Advall~es in [he Assessment of [he Health Effeas of Environmencal
hoofde en onderwysers van a! die primere skole in Sasolburg, PollutlOlI. Geneve: WGO, 1975.
Hellbron, Frankfort en Parys vir hul samewerking, en vera! suster 8. Strijd~m HG. S.osia/e Status en die Verband daar1.lan mec Vryecydsakciwiceice.
Prelona: Raad VIr Geesleswelenskaplike Navorsing, 1971: 24-30.
Van der Merwe en suster Van Dyk van die Skoolverpleegdienste 9. QuanJer Ph H, Tammeling G]. Conrouren van de ademhaling - 196
vir hulle hulp. Ons IS ook dank verskuldig aan die Lugbe- (Nederlands ASlma Fonds). In: Vicatesr-4 Operatillg Manual. Odijk: Mijnhardl
soedel.mgsbeheerafdehng. wat op kort kennisgewing verteen- BV, 1984: 10.
woordigende menngs van die luggeha!te by die dorpe wat bestudeer 10. Conover W]. PraCtical N07lparamecric Swtisrics. Londen: John Wiley, 1971.
11. Afifi AA, 1\.zen SP. Statisrical Analysis: A Computer-Oriemated Approach.
IS, verkry het. Londen: Academic Press, 1979.

Hypokalaemia after suxamethonium


administration
A. MILNER, D. G. MOYES

It is customary to facilitate endotracheal intubation for emer-


gency surgery by using a short-acting depolarizing agent such
Summary as suxamethonium chloride. l Bali and Dundee 2 and Bali 3 have
The effect of suxamethonium on serum potassium noted increased potassium levels after suxamethonium admini-
levels was studied in 20 black patients undergoing stration. Gronert and Theye 4 report that serum potassium
emergency surgery. All patients were resuscitated reaches a peak" 15 minutes after the use of intravenous suxa-
pre-operatively to achieve a normal pH (range methonium. However, in the recent literature little review of
7,35 - 7,45), normal electrolyte values (potassium this problem in man has been undertaken.
range 3,5 - 4,5 mmolll), and an adequate circulating Certain patients requiring rapid intubation have elevated
blood volume using the criteria of systolic blood serum potassium levels (e.g. in extensive burns S) and the use
pressure in excess of 100 mmHg and a central of suxamethonium may be contraindicated in these patients. l
venous pressure maintained at more than 2 cm H2 0. Intravenous suxamethonium causes fasciculation of muscle
Suxamethonium (approximately 0,8 mg/kg) was releasing potassium ions. s During respiratory or metaboli~
administered during a standard rapid intubation alkalosis, hydrogen ions move extracellularly in an attempt to
restore normal body homeostasis,6-9 and potassium ions shift
sequence for the induction of anaesthesia. In the
adequately resuscitated emergency patient an intracellularly, lowering serum potassium levels. lO
induced respiratory alkalosis may prevent the rise in The change in serum potassium after the administration of
serum potassium previously reported with the use of suxamethonium choline in previously shocked patients restored
to normal acid-base status after resuscitation was investigated.
suxamethonium.

S AIr Med J 1986; 70: 343-345.


Patients and methods
Twenty adult black patients were studied. The anaesthetic tech-
Department of Pharmacology, University of Pretoria and niques employed were the normal procedures used in emergency
Department of Anaesthesia, Baragwanath Hospital, Johan- situations at Baragwanath Hospital. The ages of the patients
nesburg varie.d from 19 - 38 years (mean 28 years) and they were all
A. MILNER, M.B. B.CH., M.PHARM. MED. conSIdered to be grade I on the American Society of Anesthesi-
Department of Anaesthesia, Baragwanath Hospital and ologlsts scale. t The operations undertaken, sex and age of patients
University of the Witwatersrand, Johannesburg are listed in Table 1.
D. G. MOYES, M.R.C.S., L.R.C.P., M.B. CH.B. (BIRM.), F.F.A. R.C.S. T~e patients were resuscitated pre-operatively by the admini-
stratIOn of crystallOids and, where appropriate, colloids and blood.

You might also like