You are on page 1of 9
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS, UNISA Sen AFK2602 Oktober/November 2016 AFRIKAANSE GRAMMATIKA Tydsdwur 2 Uur 100 Punte EKSAMINATORE * EERSTE MNR FWJ BROODRYK MEV A ENGELBRECHT MEV A FOURIE MEV L GRUNDLINGH TWEEDE DRE LOMBARD Toohoekeksamen. Hierdie ekeamenvraestel bly die eiendom van die Universiteit van Suid-Afrika en mag nie uit die eksamentokaal verwyder word nie Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. IN HIERDIE VRAESTEL IS DAAR SES (6) VRAE GESTEL. JY MOET ENIGE VIER (4) VRAE BEANTWOORD. DIE VRAE IS GELYKWAARDIG (25). NOMMER ASSEBLIEF ELKE VRAAG EN ONDERAFDELING DUIDELIK EN KORREK. [BLAAI OM} 2 ‘AFK2602 Oktober/November 2016 VRAAG 1: FONOLOGIE Kies telkens die ragte antwoord tussen hakies. Skryf slags die vraagnommer en die antwoord neer, byvoorbeeld 7 2 fonetiek ® WW 12 13 14 15 16 17 18 Watter stelling ten opsigte van ‘n transknpste is NIE korrek NIE? (1) (2) 3] [4] Ons transknibeer net die klanke wat ons hoor Klanke of woorde word tussen ronde hakies (()) geplaas 'n Punt in 'n sin word met 'n dubbele skuinsstreep ( //) aangetoon ‘n Dubbelkonsonant word met i enkele fonetiese teken getransknbeer Die spesifieke taalgebrukk van die individu word 'n (sosiolek / idiolek / vanéte#) genoem ie term fonotagma word gebruik om te verwys na ('n opeenvolging van plekke op die tydsas / elemente wat op 'n bepaalde plek kan optree / die ele mente waarmee die fonetiek werk) Die [n]1s’n voorbeeld van 'n (glyer / inkatief/ nasaal) Die [x]/{9]/I¢]) 18 die fonetiese teken vir soos in gioter Die uitspreek van tabbert | tabert ] as fawert | tavert ] word (assibilasie / velansasie / degeminasie) genoem Die Afrikaanse konsonante [ p ], [t} en | k] 18 almal (stemhebbend / stemloos / ‘stemmig) Die uitspreek van begeerte as begierte (dus ) 1s ‘n voorbeeld van (vokaalveriaging / vokaalreduksie / vokaalverhoging) Verskaf slegs die regte antwoorde 19° Deur watter letter / grafeem word die foon [ 08 | voorgestel? Gee 'n voorbeeld van die woord ‘wan die foon (1) foneties en (2) in gewone spelling voorkom @ [oe] ()) Foneties 7 (2)_Gewone spelling ? Gee by die beantwoording van die volgende vrae 'n kort beskrywing of utteensetting 110 Wat beteken die volgende uitspraak vir jou? @ IBLAAI OM] 3 AFK2602 (Oktober/November 2016 Vir die sostolinguistiek het geen vanetett 'n hoer status as 'n ander een mie 111 Verduidelik kortiks wat jy onder die prmére en sekondére vorm van ‘n woord verstaan lig jou antwoord toe aan die hand van geskikte voorbeelde @ 112. Skryf die voigende woord in die gewone skryftaal oor (1) Foneties 1) there} Gewone spelling > Transknpsie 113 Transknbeer die volgende teks foneties (10) Lank gelede toe ek nie veel ouer was as Adéle nou nie, het my pa vir my ‘n wiideganskuikentye gebnng Ek het vergeet om te vra waar hy hom gekry het Al wat saak gemaak het, was die sagle geknewel van pools teen my hande en die warmte van die donsiyfie teen my wang Daardie eerste nag het hy by my geslaap - onder my ken ingevroetel Die volgende oggend het ek vir hom kos fyngekou en dit uit my mond in sy bekkie geplaas Ons was onskeibaar Waar ek gegaan het, het hy agterna gedraf As ek in my kamer besig was met skoolwerk, het hy op die vensterbank gewag tot ek klaar is Ons het saam geswem en gebad en gespee! Elke geluidjie wat hy gemaak het, kon ek interpreter, en hy het geluister as ek met hom gesels Dikwels het ek op my rug gelé met cre wildegans, langs my op die gras en gedink ons hort s6 bymekaar Hy 1s so na aan my soos my ete hartklop (Uit Wildegans, wildegans Elsabé Steenberg ) VRAAG 2: MORFOLOGIE Kies telkens die regte antwoord tussen hakies Skryf slags die vraagnommer en die antwoord neer, byvoorbeeld 2 2 hiponiem 21 Kilassiiseerderis 'n (gelede woord / ongelede woord) (2) 22 Suurlemoen's ‘n (gelede woord / ongelede word) 2) 23° agit-in agitasie ts 'n (morfeem / wortel / aflerding) @ 4 ‘AFK2602 ‘Oktober/November 2016 2.4 -edel n die woord onede! ts 'n (morfeem / wortel /afleiding) 2 25 oufo- in die woord outobiografie beteken ("eenmalig’ /“saam' /“self”) 2) 26 pre- in die woord prehistones beteken (‘voor" / *baie” / “weer") 2) 27 -tk in die word beminlik het die sintaktiese funksie van 'n (adjektiveerder / substantveerder / verbaliseerder) @ 28 -asie in die woord agitasie het die sintaktiese funksie van ‘n (adjektveerder / substantiveerder / verbaliseerder) 2) 29 Bemoeiik 1s’n (aflerding / samestellng / samestellende aflesding) 2) 240 Mooweergodsdiens 1s 'n (samestelling / samestellende aflerding / samesteliende samestelling) 211. Kwévoélis'n voorbeeld van (tegnoskepping / klanknabootsing / reduksie) a 212 Astrofisika 's'n voorbeeld van (tegnoskepping / reduksie /‘n akroniem) 2) 213 BA 1s'n voorbeeld van 'n (knipsel / reduksie / akrontem) i VRAAG 3: SINTAKSIS 31 Benoem die onderstaande woorde na hulle woordsoort, byvoorbeeld skop - oorganklike hoofwerkwoord (afgekort Woor ) 6 311 de 312 moo. 313 perd 314 hardloop 315 daar 32 Benoem die stukke in kursief (onderstreep) na hulle binnebou en funksie, byvoorbeeld Hy skop die bal Die bal Vorm NS Funksie Voorwerp ©) 321. Mykinders hou van musiek 322 Melk 1s glo gesond 323 Kom fliek saam met my volgende week 324 Melk is gesond [BLAAI OM] 33 34 35 36 5 AFK2602 Oktober/November 2016 325. Hy gee haar altyd ‘n groot geskenk Benoem die volgende sine na hulle sinsoort (stelsin, vraagsin, bevelsin) 331 Wanner kom jy inloer? 332 Gee vir hom tog die ball 333. Gisteraand het dit lekker gereen Herformuleer die volgende sin as 'n agenslose passief Die seuns speel rugby Herformuleer die volgende sin as 'n topiekkonstruksie Jy sal vir haar 'n CD moet koop Benoem die bysinne in die onderstaande sinne na hulle vorm en funkste, byvoorbeeld Hy glo dat mens moet hard werk Bysin dat mens moet hard werk Vorm Volte bysin Funksie Voorwerpsin LET WEL: Sluit asseblief die bysin in jou antwoord in. Sonder die bysin verloor jy die helfte van die punt(e). 361 Ditbiyk toe dat hy nie die skuldige 1s nie 362. Die kinders hou daarvan om naweke te gaan Kuler 363 Ek hoop om de bergpiek te oorwin 364 Datsy suksesvol gaan wees, 's nie te betwyfel nie 365 Hulle poging om die brand te keer, 1s in die wele gery VRAAG 4: SEMANTIEK @) a a) (10) (25) Kies telkens die regte antwoord tussen hakies Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord neer, byvoorbeeld 4 1 lekseem 44 42 ‘Moeilik en swaar 1s woordeboekdefinisies van die woord broekskeur en dt llustreer (lekstkale betekenis / grammatese betekenis / denotasie) @ Lekseme soos die, op en as 1s almal (volle / lee / klas) vorme en het ‘n sulwer grammatese betekenis, 2) 43 44 45 46 47 48 49 410 an 412 413 6 AFK2602 ‘Oktober/November 2016 Wanneer 'n spreker woorde soos aangenaam en versknkik in 'n gesprek gebruik, 1s dit ‘a manier om (grammattese / funksionele / emotiewe) betekenis aan die gesprek te verleen (2) Absolute antonieme 1s woorde met heeltemal (teenoorgestelde / omgekeerde / komplementére) betekenis @) Die verskynsel dat dieselfde woordvorm verskillende betekeniswaardes of betekenisonderskerdinge vertoon wat nou met mekaar saamhang, staan bekend as (antonimie / homonimie / polisernie) @) In die woordpare aankorn en vertrok is die teenoorgesteldheidsbetrekking (omgekeerdherdsrelasie / direksionele kontras / komplementantett) @ In die woordpare groter as en Kleiner as 1s die teenoorgesteldheidsbetrekking (komplementanteit Fomgekeerdherdsrelasie / antonumic) 2 In dle woordpare abstrak en konkreet is die teenoorgesteldherdsbetrekking (komplementantett / omgekeerdheidsrelasie / direksionele kontras) 2) {n die woordpare man en vrou 1s die teenoorgesteldheidsbetrekking (komplementantett / ‘omgekeerdheidsrelasie / antonimie) @ Die terme versiag en rapport word in die praityk as (sinoniem / antoniem / homoniem) beskou ce) Die terme reis en rys staan bekend as (homograwe / homofone / homonieme) 2 Die terme verwende en verwende staan bekend as (homograwe / homofone /homonieme) (2) ‘n (Homoniem / hiponiem / antoniem) verwys na 'n subklas of onderafdeling van 'n omvattender of algemener kias a) [25] VRAAG 5: SKRYFVAARDIGHEDE 51 Skryf 'n kort toespraak Kies enige scenano wat hier onder genoem word Let op die assessenngskniteria. Maak seker jy dui aan wat die doel van jou toespraak is en we die teikengehoor is Dut ook kortiiks die raamwerk van jou toespraak aan (10) 511 Jy word gekies om aan ‘n debat deo! te neem en moet die hudige stand van onderwys in Suid-Afnka verdedig 512 Jou baas tree af en jy word gevra om iets by die geleentheid te sé 513 Jy ste! jouself verkesbaar as voorsitter van dle Bemarkingskomitee Jy moet jou kollegas cortug om virjou en jou idees te stern [BLAAI OM] 7 ‘AFK2602 Oktober/November 2016 LET WEL: Lengtebeperking: % - % bladsy. 52 ‘ASSESSERINGSKRITERIA PUNTETOEKENING Doel % Teikengehoor % Gepaste titel % Raamwerk % Kemgedagtes & TOTAAL: 0 ‘Skryf'n formete e-posbnef aan die bestuurder van 'n sakeondememing / besigheid waarin jy Jou tevredenhiedd uttspreek oor die lewenng van uttstekende diens Jou e-posbrief moet voldoen aan al die formele vereistes en moet die urterlike struktuurmerkers van 'n formele e-posbnef vertoon Die volgende assesseringskntena sal by die bepunting daarvan in aanmerking geneem word LET WEL: Lengtebeperking, %-1 bladsy ‘ASSESSERINGSKRITERIA PUNTETOEKENING Jou argumente en beredenening 1s 7 ortuigend Jou taalgebruik, sinsbou en spelling is [5 keurig Uiterike straktuurmerkers 3 TOTAAL: 15 VRAAG 6: LEES, BEGRYP EN SKRYF. Lees die volgende opiniestuk en beantwoord die vrae wat volg Hoekom is dit so moeilik om ‘nee’ te sé vir lets lekkers? deur Manza van Zyl 1. Daagliks deel ek dieetvoorsknfte uit Kos as medisyne, of koskeuses vir beter gesondheid Elkeen se gesondheidstruikelblokke 1s uniek ‘n Oorgewig kind moet by minder koeldrank drink, of ‘n volwassene wat van spekkies wil ontslae raak, sukkel dalk met die Achilles-hak van koffie- gewoontes lemand anders moet weer ophou fyn witmeel eet, 2. Ek eet dikwels self volgens hierdie voorsknfte wat ek so ultdee! Dit help my ook om met geregte vorendag te kom wat doenbaar 1s, maar steeds die gewenste urtwerking sal hé ‘Ongelukkig gebeur dit dikwels die oomblik as jy 1ets moet ‘los’, dan hunker jy daama Die brood het jou geensins gepia nie, maar nou s@ die moet-en-moenieysie Geen mee! En nou pla dit jou (15) (28) 8 ‘AFK2602 (Oktober/November 2016 3, Hoekom? 4. Ons behoeftes, honger, of dit waarvoor ons lus word en dit wat vir ons “lekker” 1s, Is ‘n komplekse konglomerasie van reaksies in ons lyf en brein 5 “Lekker” het nie net met smaak te doen nie, maar ook met die afskeiding van chemiese stowwe in jou brein wanneer jy 1ets “lekkers” eet of dnnk Dink aan trooskos, bederfkos Dit laat | jou beter of lekker voel Sogenaamde ‘dieetkos’ aan die ander kant, kan Jou ongelukkig die heeltyd honger of hunkerend laat voel Hierdie gevoelens is chemiese reaksies in die brein Jy sou kon sé dis 'n kwessie van plesierhormone vs_gebrek aan plesierhormone ‘6. Maar by honger en versadig is ook hormone wat NIE met plesier te doen het nie As jy nie jou kos fyn kou nie, of jou derm is bretye “siek, word die versadig-hormone nie afgesket nie Jy voel noott tevrede nie 7. So 'n paar jaar gelede wys Italiaanse navorsers dat dit net 7 dae neem wir kinders se ‘smaakpersepsie om te verander Koeldrank wat op dag 1 gegee 1s, 1s stelselmatig versoet vir 7 dae Die koeldrank was vir al die kinders soet genoeg op dag 1, maar né dag 7 wou niemand meer die verdunde koeldrank van dag 1 drink nie Almal wou dag 7 se SOET koeldrank hé Hoe lank neem dit om jou lus of sin vir wat lekker 1s — hetsy dit vet of suiker of brood of koek 1s ~ te “ontleer” of te herprogrameer? Hoe lank moet die italiaanse kinders suffer voordat hulle weer van die verdunde koeldrank sal hou? Gaan hulle wr altyd dara hunker? Hoe lank moet y suffer voordat “beter koskeuses" ‘n gewoonte word? Hierdie vraag soek nog 'n antwoord 8. Ek weet wel dat dne dinge kan help as jy op die pad is na beter koskeuses Bewuswording, die 80/20-beginsel en alternatiewe 9. Bewuswording Word bewus van wat Jy koop, kook en eet Waar kom dit vandaan Hoe 1s dit gemaak? Miskien kan dit jou help om op te hou om iets te doen wat nie noodwendig goed is vir Jou nie as Jy ‘n stone hoor wat jou laat gril vir dié verkeerde gewoonte Word bewus van jou ‘gewone manier van dinge doen — wat 1s jou emosionele knoppies? 40. Die 80/20-beginsel As jy 80% van die tyd beter koskeuses maak, gaan dit reeds ‘n groot impak op jou gesondheid hé Dit hoef mie altyd alles of niks te wees nie “Dieet” is iets wat Jy Maandag begin doen Beter eet is 1ets wat jy nou kan aanpak 14. Alternatiewe Vind altematiewe vir gunsteling-smake, -geure en -teksture En lekker kan ook gesond wees Soos om BeterEet sjokolade-muffins te eet vir ontbyt! {SARIE, 19 September 2014) VRAE: 61 Wat beteken dit wanneer lemand sé *koffie ts my Achilles-hak"? @) [BLAAI OM] 62 63 64 65 66 67 68 69 9 AFK2602 ‘Oktober/November 2016 \Volg die outeur van die teks haar ele raad wanneer dit by eetgewoontes Kom? Haal utt die teks aan om jou antwoord te staaf (2) Soek ‘n woord in die teks wat dieselfde beteken as 4) 631 Batemaal /baiekeer (paragraaf 2) 632 Opeenhoping (paragraaf 4) 633 Sistemates (paragraaf 7) 63.4 erlang (paragraaf 7) Wat is die stam van die volgende woorde? @ 641 ‘herprogrameer’ (paragraaf 7) 642 ‘emosionele’ (paragraaf 9) “dieetvoorsknifte’ (paragraaf 1) 1s ‘n voorbeeld van 'n @ 651 Aflerding 652 Samesteling 653 Samestellende aflerding 654 Samestellende samestelling Wat kan, volgens die teks, veroorsaak dat jy noott tevrede of versadig voel wanneer jy eet nie? @) \Watter dre dinge kan jou help as jy op die pad 1s na beter koskeuses? @ Transknbeer die volgende woord foneties ® 6 8 1 gesondherdstruikelblokke Benoem die woordsoort van die onderstreepte woorde In die volgende sinne @) 691 Daaalks dee! ek dieetvoorsknite uit (1%) 692 Ennéipla ditjou (1%) [25] TOTAAL: [100] Unisa 2016

You might also like