You are on page 1of 8
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISAIE= AFK2602 ‘OktoberiNovernber 2015 AFRIKAANSE GRAMMATIKA Tydsduur 2 Uur 100 Punte EKSAMINATORE * EERSTE MNF FW BROODRYK MEV L GRUNDLINGH TWEEDE ORE LOMBARD Toobockekeamen Hierdie eksamenvraestel bly die erendom van die Universiteit van Suid-Afrika en mag nie uit die ‘eksameniokaal verwyder word nie Hierdie vraestel bestaan utt 8 bladsye IBLAAI OM] 2 AFK2602 ‘OktoberiNovember 2015 IN HIERDIE VRAESTEL IS DAAR SES (6) VRAE GESTEL. JY MOET ENIGE VIER (4) VRAE BEANTWOORD DIE VRAE IS GELYKWAARDIG (25). NOMMER ASSEBLIEF ELKE VRAAG EN ONDERAFDELING DUIDELIK EN KORREK. VRAAG 1: FONOLOGIE Kies telkens die regte antwoord tussen hakies Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord neer, byvoorbeeld 1 1 Kiankleer te) 11 Die sin Hebban olla vogala kom utt die Nederlandse (idiolek / vaneteit / volkstaal) van die twaalfde eeu Dit kan insgelyks dus 2s die oudste opgetekende vorm van ‘Afnikaans beskou word 12. Die term fonotagma word gebruik om te verwys na (die elemente waarmee die fonetiek ‘werk / nh opeenvolging van plekke op die tydsas / elemente wat op ih bepaalde plek kan ‘optree) 13 Die[s}1s h voorbeeld van ‘n (nasaal / trkatef / glyer) 14 Die {uy] / [w /foeil) 1s die fonetiese teken vir soos in roe! of moeite 15 Die uttspreek van [kan jal] in die plek van kan yy [kan jal] 18 11 voorbeeld van (palatalisasie / velansasie / assimilasie) 16 Die uttspreek van loop [lop] tot loep [lup] word (vokaalverlaging / vokaalreduksie / vokaalverhoging) genoem. 17 Vir dio utspreek van ie ditong (neem ons ouditones-perseptiefh gerus of friksie waar / word die lugstroom in of bo die strottenoof versper of afgesiuit / word twee vokale in een artikulasiebeweging ultgespreek) Gee by die beantwoording van die volgende vrae 'n kort beskrywing of utteensetting 18 ~— Verduidelik kortliks wat die volgende aanhaling vir jou beteken 4 Hoekom verskil dte skryftaal en die spreektaal en hoekom ts daar ook verskile in die uitspraak van die spreektaal?” 19 — Deur watter letter / grafeem word die foon [2] voorgeste!? Gee ‘n voorbeeld van die woord waarin die foon (1) foneties en (2) in gewone spelling voorkom (2) (2) (1) Foneties 2 (2)_Gewone spelling ? [BLAAI OM} 3 AFK2602 Oktober/November 2015 110 Verduidelk kortiks wat jy onder die prmeére en sekondére vorm van 'n woord verstaan Lig jou antwoord toe aan die hand van geskikte voorbeelde (4) 111. Skryf die volgende woorde oor in die gewone skryftaal en lewer Kommentar op die spelling van die onderskete woorde [rcetx] X [iter] Waarom word [roe] met ‘n fx] gespel, maar [citer] met [¢]? 4 Foneties 1) [roen 2) [eter] Gewone speliing ? > | Transknipsie 142. Transknibeer die volgende teks foneties 4 Lappies trek robot toe om meer geld te kry - Dana Snyman Lappies het toe Donderdagoggend by 'n verkeerslig in Fredenkastraat begin bedel Ek wil nog by hom gaan hoor hoe dit gaan of hy beter daar doen as by Manny se kafee, waar ek hom die eerste keer gekry het, Dit was seker so 'n maand gelede Ek het die middag soos gewoonlk by Manny ‘stilgehou vir 'n Coke en 'n brood, en toe ek die motor se deur copswaal, toe staan die ou daar "Murrag, meneer, het meneer mie vir my 'n tweerandjte mie, 'seblief?" [Utt Beeid-deurloop, 29 Julie 2003] (25) VRAAG 2: MORFOLOGIE ios telkens die regte antwoord tussen hakies Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord ner, byvootbeeld 2 1 akronem 21 Morfologies ongelede woorde word (simplekse / komplekse / premorfeme) genoem (2) 22 Woorde wat betekenisvol verde! kan word staan as (simplekse / komplekse / premorfeme) bekend (2) 23 ‘nm (Wortel / stam / affiks) kan omskryf word as 'n morfeem wat sinchronies niet woordkorrelaat het nie Q IBLAAI OM) 24 25 26 27 28 29 210 an 212 213 4 AFK2602 ‘OktoberiNovember 2015, Die (wortel / affks / stam) word algemeen gedefinieer as ‘n morfeem met'n selfstandige woordkorrelaat 2 In die morfologie werk ons met dne basiese morfeemtipes die stam, die wortel en die {afleicing / affixs /silabe) 2 Die kategoriale funksie van -ing in bemanning ts dié van 'n (substantiveerder / adjektiveerder / verbaliseerder) 2 ver-in die word verdamp 1s 'n (ambifiks / suffiks / prefiks) 2 -voud in die woord meervoud is 'n (ambfiks / suffiks / prefiks) @ Vroulik is ‘n voorbeeld van 'n (aflerding / samestellende aflerding / samestellende -gamesteling) @ Lekkerfeesbnef 1s ‘n voorbeeld van 'n (samestelling / samestellende afferding / samestellende samestelling) @ Lekkerlesery is ‘n voorbeeld van ‘n (samestelling / samestellende afleicing / samestellende samestelling) 2 Biogeneties 1s 'n voorbeeld van 'n (tegnoskepping / knipsel / akroniem) @) WK sn voorbeeld van ‘a (tegnoskepping / knipsel / akroniem) a [25] VRAAG 3. SINTAKSIS. 31 32 Benoem die onderstaande woorde so volledig moontlk na hulle woordsoort, byvoorbeeld_ skop - hoofwerkwoord (afgekort Hoofww ) © 344. jakkalskos 312 ‘n 313. kombineer 314 teen 315. salig Benoem die onderstreepte stukke na hulle binnebou en funksie, byvoorbeeld Hy slaan die bal Die Vorm NS (Naamwoordstuk) Funkste (Direkte) Voorwerp © 324 Groente 1s gesond 322 Hy gee haar altyd n aroot persent 323 Kaasis heerik 324 Kom fliek sam met my volgende naweek 325. Ek sien jou na skool [BLAAI OM] 33 34 35 36 5 AFK2602 OktoberiNovember 2015 Benoem die volgende sinne na hulle sinsoort (stelsin, vraagsin, bevelsin) 3) 331 Hoekom gaan y nie ook nie? 332 Loop spel n die agterplaas 333° Laatmiddag is dit nog bave warm Herformuleer die volgende sin as ‘n agensiose passief a Die diere drink water Herformuleer die volgende sin as ‘n toprekkonstruksie O Hulle speel graag Saterdae rugby Benoem die bysinne in die onderstaande sinne na hulle vorm en funksie, byvoorbeeld (10) Hy glo dat mens moet hard werk. Bysin dat mens moet hard werk Vorm Volle bysin Funkste Voorwerpsin LET WEL: Sluit asseblief die bysin in jou antwoord in. Sonder die bysin verloor jy die heltte van die punt(e). 361 Omeerste te kom, verg harde werk 362 Sy het gesweer dat sy nie vir die ongeluk verantwoordelik 1s nie 363 Ekhet ongelukkig vergeet om die wyn sam te bing 364 _ Ditlyk of hulle maar sukkel 365 Sy plan om’n nuwe besigheld te begin, het misiuk re VRAAG 4: SEMANTIEK at 42 43 Gebruk die onderstaande voorbeelde en verduidelik kortliks die verskil tussen homofone en homograwe (5) 411 (@)res-rys 442 (@) kopie - kopie Verduidelik Kortiks die knteria vir absolute hominimie en gee een voorbeeld van absolute hominimie 6) Benoem telkens die teenoorgesteldherdsbetrekking wat tussen die onderstaande woordpare geld (10) 43.1 vraag - antwoord 432 vet-maer 433 waar - vals 4.34 dosent - student 4350p-af IBLAAL OM] 44 6 AFK2602 Oktober/November 2015 Verduidelik kortiks die verskil tussen ‘n sinoniem en ‘n antoniem deur van die volgende voorbeelde gebruk te maak (3) 44 1 (a) reg - verkeerd (0) dadehik - onmiddetik [25) VRAAG 5. SKRYFVAARDIGHEDE 51 Skryf 'n kort toespraak Kies enige scenario wat hier onderaan genoem word Onthou, JY Moet die toespraak van 'n gepaste titel voorsien Dur verder aan wat die doel van jou toespraak 1s, asook wie die teikengehoor is Verskaf ook kortliks die raamwerk om jou toespraak te illustreer (10) 511 Jy word gekies om aan 'n debat deel te neem en moet die standpunt verdedig dat dit noodsaakiik is om tweetalig te wees 512. Jy1sgevra om 'n toespraak le skryf waann jy moet aenvoer waarom dit belangnk 1s om 'n postiewe gesindherd te h& ASSESSERINGSKRITERIA | PUNTETOEKENING Doel % Teikengehoor *_ Gepaste titel % Raamwerk % | Kerngedagtes _ 8 Hus 7.¥.T(GESRESEBERSSESSESEBSTepatanieg (SEEEEHSTON | PESTEESIRERES? 52 Skryf 'n koerantberig oor een van die volgende onderwerpe (15) 521 Twee reuse aardbewings tref die stad van Bhaktapur in Nepal Sowat 3000 ‘mense sterf 522 Nuwe tegnologie help om renosterstropers vas te trek Maak seker die beng voldoen aan die vereistes wat in die onderstaande assessenngstabel uiteengesit word (LET WEL: Lengtebeperking is % - ’% bladsy) ASSESSERINGSKRITERIA PUNTETOEKENING Die titel 1s kort, maar bevat die belangnkste inligting 3 ‘Die beng 1s in ‘n onmiddellike, saaklike styl_ 2 | geskryf eee Jou taalgebruik, sinsbou en spelling is keurig 5 Paragrawe, samehang (logiese vice: van 5 inligting) en 'n goeie slotparagraaf TOTAAL 15 (25) [BLAAI OM 7 AFK2602 Oktober/November 2015 VRAAG 6. LEES, BEGRYP EN SKRYF Lees die volgende koerantbeng en beantwoord die vrae wat volg [Minister wil taxi’s met spoedbeheer toerus ‘n Voorgestelde spoedbeheertoestel in minibus-tax's sal eienaars help om de wet te gehoorsaam ‘n Toestel wat self brieke aandraat kan in che toekoms in busse, mini-busse en vragmotors verplig word Die nasionale departement van vervoer het 'n wysiging voorgestel dat dié voerture van 2016 af met spoedbeheertoestelle toegerus word Dit kan sorg dat minibus-tax's en busse onder 100 krnvh ry en vragmotors swaarder as 3,5 ton onder 80 krrvh “Die toestel laat die voertuig stadiger ry wanneer dit‘n spoedbeperking oorskry het,” het Tiyant Rikhotso, woordvoerder van die departement, gister gesé "Ons kan nie staatmaak op ‘n toestel wat bestuurders net waarsku nie, dit moet hulle kan stop” Dipuo Peters, minister van vervoer, het die wysigings op 31 Oktober in dte Staatskoerant geplaas Indien die wysigings goedgekeur word, sal nuwe voertue van 1 Desember 2016 af met die toestel toegerus moet word | Rikhotso het gesé die departement gaan nog die voorgestelde regulasies met belanghebbers in die vervoerbedryf bespreek | | ‘Indien dit wet word, sal ons wil sien dat handelaars verplig word om nuwe voertue mét die toerustng te verkoop” | | Vincent Masoga, woordvoerder van die South African Transport and Allied Workers Union (Satawu), het die regering se poging om padveligheid te verbeter, verwelkom “Ons lede Is as bestuurders dikwels die siagoffers van ongelukke,” het hy ges Die vakbond gaan die regulasie se moontike impak op werkers met die regering bespreek Bafana Magagula, hoot- strategiese bestuurder van die Suxd-Afnkaanse Nasionale Taxiraad (Santaco), het ook die voorgestelde wysiging verwelkom Die Wes-Kaapse departement van vervoer het gesé hy gaan die voorgestelde wysigings bestudeer en voorstelle oor die toepassing daarvan stuur \Volgens Rikhotso gaan die departement mettertyd ook voorstet dat die toestelle vir over busse en vragmotors verpligtend word ‘= Donald Grant, Wes-Kaapse minister van vervoer, het ook die voorgestelde wysiging wat kindersitplekke wir jong kinders tot dre jaar verpligtend maak, verwelkom (Nuus24, 12 November 2014) aad IBLAAI OM) 8 AFK2602 ‘OktoberiNovember 2015 61 Watis die naam van die minister na wre daar in die titel van hierdie beng verwys word? (2) 62 Hoe gaan die voorgestelde spoedbeheer-toestel bestuurders van minibus-tax''s en vragmotors help om die wet te gehoorsaam? 2 63 Op waiter datum sal voertuie met die toestel toegerus word? 2 64 Van watter departement is Tiyani Rikhotso die woordvoerder? 2 65 Watter ander twee persone het ook die paging van die regering om padveiligherd te verbeter, verwelkom? ) 66 — Watter ander wysiging, wat ook met padvelligheid te make het, 1s deur die Wes-Kaapse minister van vervoer verwelkom? 2) 67 — Staatskoerant is'n voorbeeld van'n 2) 671 Afiering 672 Samesteling 673 Samestellende afterding 674 Samestellende samestelling 68 Vind woorde in die koerantbeng wat dieselfde beteken as 3) 681 dwing/forseer 6682. verandenng 683 bepaling / ngsnoer 69 Watts cle stam van die woord bestuurder? c) 610 Transknbeer die woord kindersiiplekke foneties, 3) 611 Breck die woord spoedbeneertoestelle morfologies op 2) 612 Benoem die woordsoort van die onderstreepte woord (1) Die vakbond gaan die requlasie se moontlike impak op werkers met die regering bespreek [25] TOTAAL: [100] ° Unisa 2015

You might also like