You are on page 1of 14

Woordsoorte

Selfstandige naamwoord
Lidwoord
s.nw.
lw.

Lidwoord (lw.) Selfstandige naamwoord (s.nw.)

In afrikaans is daar slegs twee lidwoorde: n / die Daar is ses tipe Selfstandige naamwoorde
Eienaam
n Lidwoorde staan voor n selfstandige naamwoord. Soortnaam
die = bepaald (verwys na n spesifieke) Versamelnaam
n = onbepaald (verwys nie na iets spesifieks nie) Abstakte s.nw.
As n sin met n begin, begin die volgende woord met n Stofnaam
hoofletter. Maatnaam

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Selfstandige naamwoord Selfstandige naamwoord

s.nw. s.nw.

Eienaam Soortnaam

Eienaam Soortnaam

Eiename is name van spesifieke plekke, mense, dae, Soortname is name van dinge soos hond, stoel, blom.
maande ensovoorts. Dit begin altyd met n hoofletter.
Dit kan die volgende eienskappe h:
Voorbeelde: - Geslag (diere en mense)
Maryna woon in Durban, n stad in KwaZulu Natal. -Lidwoorde kan voor n soortnaam staan
Gert eet graag by Spur. -Verkleining
Tina lees graag uit die Bybel van Maandag tot Sondag. -Meervoud

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Selfstandige naamwoord Selfstandige naamwoord

s.nw. s.nw.

Versamelnaam Abstrakte s.nw.

Versamelnaam
Abstrakte selfstandige naamwoord
Versamelname is n versameling van dinge. Dit word saam
met n soortnaam of stofnaam gebruik.
Abstrakte selfstandinge naamwoorde dui gevoelens en
emosies aan.
Voorbeelde:
n swerm bye
liefde / woede / afguns / moed / haat
n reeks berge
n bos hare

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Selfstandige naamwoord Selfstandige naamwoord

s.nw. s.nw.

Stofnaam Maatnaam

Maatnaam
Stofnaam
Maatname dui hoeveelhede aan. Dit word saam met n
stofnaam of soortnaam gebruik.
Stofname dui op elemente of n stof. Dit het nie n
meervoud nie.
Voorbeelde:
Hulle eet n pak lekkers.
hout / modder / koffie / grond / water / goud
Die resep s n koppie meel.
Ek drink n bottel water uit.

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Voornaamwoord
Voornaamwoord
vnw.
vnw.
Persoonlike voornaamwoord

Voornaamwoord (vnw.) Persoonlike voornaamwoord


Daar is nege tipe voornaamwoorde.
Persoonlike voornaamwoord Persoonlike voornaamwoord staan in die plek waar n
Besitlike voornaamwoord soortnaam of eienaam sou staan.
Vraende voornaamwoord
Onpersoonlike voornaamwoord
Onbeplaalde voornaamwoord
hy / sy / jy / jou / ons / hulle /julle /
Betreklike voornaamwoord ek / my / hom / haar
Wederkerige voornaamwoord
Wederkerende voornaamwoord Hy vee die blare bymekaar.
Aanwysende voornaamwoord Hulle gaan vir hulle klere koop.

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Voornaamwoord Voornaamwoord

vnw. vnw.

Besitlike voornaamwoord Vraende voornaamwoord

Besitlike voornaamwoord Vraende voornaamwoord

Besitlike voornaamwoorde dui aan dat iets aan iemand Vraende voornaamwoord kon aan die begin van n sin
behoort. voor.
myne / joune / ons sn / my / jou /
sy / haar / hulle sn / julle sn wie / waar / wanneer / watter / wie sn

Dit is sy/my boek. Wanneer begin die vakansie?


Hierdie stuk koek is joune. Wie klop aan die deur?

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Voornaamwoord Voornaamwoord

vnw. vnw.

Onpersoonlike voornaamwoord Onbepaalde voornaamwoord

Onbepaalde voornaamwoord
Onpersoonlike voornaamwoord
Onbepaalde voornaamwoorde dui nie op enige iemand of
In Afrikaans is daar slegs twee onpersoonlike
enige iets spesifiek nie.
voornaamwoorde.
iemand / diegene / niemand / sommige / iedereen
dit / daar
Iemand het die posbus gebreek.
Dit is n pragtige dag.
Niemand het hulp aangebied nie.
Daar is n padda onder die mandjie.
Is daar iets waarmee ek kan help?

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Voornaamwoord Voornaamwoord

vnw. vnw.

Betreklike voornaamwoord Wederkerige voornaamwoord

Betreklike voornaamwoord
Wederkerige voornaamwoord
Betreklike voornaamwoorde het te doen met n spesifieke
persoon of saak. Dit kan ook gebruik word om sinne met
In Afrikaans is daar slegs een wederkerige
mekaar te verbind.
voornaamwoord.
wat / waarop / waarmee / waaroor / waarvoor
mekaar
(aan) wie / (met) wie / wie se / waarin / wie
Die mense groet mekaar.
Die motor waarin sy ry, is baie mooi.
Die seun, wat daar dans, is baie goed.

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Voornaamwoord Voornaamwoord

vnw. vnw.

Wederkerende voornaamwoord Aanwysende voornaamwoord

Wederkerende voornaamwoord Aanwysende voornaamwoord

n Wederkerende voornaamwoord verwys altyd terug na Aanwysende voornaamwoorde verwys na iemand of iets
dieselfde persoon of ding wat voor die werkwoord spesifiek
genoem was.
die / hierdie / daardie
haar / hom / jou / jouself / homself / my
Ek koop hierdie/die trourok vir my.
Elize kan haar o nie glo nie. Ek neem daardie boek saam.
Ek val my nerf af op die nat vloer.

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte

Byvoeglike naamwoord Werkwoord

b.nw. ww.

Byvoeglike naamwoord (b.nw.) Werkwoord (ww.)

Byvoeglike naamwoorde beskryf voornaamwoorde of Daar is drie tipe werkwoorde:


selfstandige naamwoorde. Dit kan ook voor of na n
selfstandige naamwoord staan. Hoofwerkwoord
Voorbeeld: Hy is aantreklik. Hulpwerkwoord
Die ring is mooi. OF Dit is n mooi ring. Koppelwerkwoord
Byvoeglike naamwoorde kan so gebruik word:
Attributief - (voor) Die taai stroop drup op my klere.
Predikatief - (na) Die stroop is taai.

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Werkwoord Werkwoord

ww. ww.

Hoofwerkwoord Hulpwerkwoord

Hoofwerkwoord Hulpwerkwoord

Hoofwerkwoorde dui n aksie aan. Dit kan alleen in n sin Hulpwerkwoorde help hoofwerkwoorde.
staan. (word ook genoem selfstandige werkwoord) Hulpwerkwoord van tyd Sy het gedans.
Tye van werkwoorde:
Sy sing mooi. teenwoordig = vandag
Verlede tyd = gister
Oorganklik (as daar n voorwerp is) Sy sing n lied. Toekomende tyd = mre
Onoorganklik (geen voorwerp) Sy sing pragtig. Hulpwerkwoord van vorm - dui lydende vorm aan is /
word Daar word gedans.

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte
Werkwoord
Bywoord
ww.
bw. / byw.
Koppelwerkwoord

Koppelwerkwoord Bywoord (bw. / byw.)

Koppelwerkwoorde koppel woorde om n sin te maak. Dit Bywoorde beskryf hoofwerkwoorde. (kan ander woorsoorte ook
is altyd onoorganklik en daar is nooit n voorwerp na dit beskryf)
nie. Die seun hardloop baie vinnig.
is / was / word / wees / lyk / blyk / skyn (hardloop = ww) (vinnig = bw.)
raak / voel / klink Drie soorte bywoorde:
Tyd = wanneer
Dit is sy. Plek = waar
Hy word groot. Wyse = hoe?

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte

Voorsetsel Voegwoord

voors. / vs. voegw. / vgw.

Voorsetsel (voors. / vs.) Voegwoord (voegw. / vgw.)


Voorsetsels het net n betekenis as dit saam n ander
woord staan. Voegwoorde verbind woorde en sinne met mekaar.
Dit dui aan: posisie; beweging; verhouding tot iets en word
in n uitdrukking. Maar / en / of / want / dog / daarom / dus / daarna / tog /
Posisie: al / nogtans / toe / dan / intussen / anders / verder /
in / op / met / onder / bo / van / buite / tussen / naby nietemin / buitendien / omdat / dat / sodat / terwyl /
Beweging: nadat / voordat / totdat / wat / asof / tensy / hoewel /
om / na / oor / deur / in / uit mits / alhoewel / aangesien / sodra
Verhouding en verbinding: Ek glo in God.

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com


Woordsoorte

Telwoord Tussenwerpsel

telw. tw.

Telwoord (telw.) Tussenwerpsel (tw.)


Tussenwerpsels word gebruik by die uitdrukking van
Telwoorde dui getalle en volgorde aan. gevoelens en emosies. Blydskap / afsku / bewondering /
Hooftelwoord hoeveelheid pyn / skok / ongeloof / vreugde / afkeuring / medelye /
Bepaald = spesifiek bv. 1966 teleurstelling
Onbeplaad = onbepaalde hoeveelheid bv. baie / min
n Komma of uitroep skei die tussenwerpsel van die
Rantelwoord volgorde (-ste / -de) oorblywende sin. Meeste tussenwerpsels eindig met n
Bepaald = volgorde bv. eerste / tweede uitroepteken.
Onbepaald = geen orde bv. middelste Sjoe! / Ag nee! / Aitsa! / Eina!

saamgestel deur Maryna Moolman www.moolmanskool.blogspot.com

You might also like