You are on page 1of 13
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISA lex AFK1501 Oktober/November 2013 AFRIKAANS AKTUEEL (LETTERKUNDE) Tydeduur © 20 400 Purte tenets OFF fe MELBEER MNR N COCHRANE ME EM JACOBS ‘ME | JACOBS: DRELEMMER MNR N VAN HEERDEN ‘TWEEDE DR E LOMBARD Toabockoksomen, Hierdie eksamenvraestel bly dle elendom van dle Universitelt van Suid-Afrika en mag nie uit die ‘eksamenlokaal verwyder word nie. Beantwoord slegs TWEE dele uit hierdie vraestel ter waarde van 50 punte elk (50 x 2). Deel 4 mag In Engels beantwoord word. J Answer only TWO sections of 50 marks each. You have approximately one. ‘hour for answering each section. Section 4 (Youth Literature) may be answered in English. All other | sections must be answered in Afnkaans. Lees asseblief die instruksies by elke deel aandagtig deur en beplan jou tydsindeling verstandig. Jy het ongeveer 60 minute vir die beantwoording van efke deel. Deol 1, 2,3 en § moet in Afrikaans beantwoord word. DEEL 4 TEKS EN LESER: INLEIDING IN DIE LITER&RE KOMMUNIKASIEPROSES Jy moet in totaal DRIE vrae beantwoord. Vraag 1 en 2 is VERPLIGTEND (30 punte). Kies nog EEN vraag uit vraag 3 of 4 of 5 (20 punte). VRAAG 1 (verpligtend) Beantwoord die volgende vrae aan die hand van die gedig, “Werkende vrou” van Eveleen Castelyn {BLAAI OM] 2 AFK1501 Oktober/November 2013 Werkende vrou 1 ekhet die son gegroet, 2 myhuts, my man, 3 dielug se vodls, 4 mykind getroos toe maar 5 Mammie sal nou-nou kom 6 met my koplamp 7 en‘ntoebroodjebik 8 —_ wirndagskof afgedaal 9 indie skag 10 entoe ek na haltvyt 11 weer utt die hysbak kim 12 was my kind al groot, 13 mymanwas arys 14 endie swaels het reeds 15 vertrek met die jaar se somerviug (Utt Tussen heme! en aarde, 1978, Human & Rousseau Kaapstad) 1.1 Noem twee probleme wat jy dink werkende ma's daagliks ervaar 2 12 Som kortiks op waaroor die gedig “Werkende vrou" gaan @ 13 Noem TWEE spesifieke voorbeelde waar die taalgebruik in die gedig verskil van “gewone” alledaagse taalgebruk @ 14 Noem EEN verskil tussen die ervanng van die vroulike spreker in die gedig en die ervanngs. van “gewone” werkende moeders (ty 15 Noem TWEE voorbeelde ut die gedig waar die ervanng van die vroulike spreker goreenkom met die ervanngs van “gewone" werkende moeders 2) (10) VRAAG 2 (verpligtend) Beantwoord die volgende vrae aan die hand van die gedig, “Foto man wat val" van Joan Hambidge Foto: man wat val BON =2 on goon Bo hemet en aarde vertikaal hang hy gekruisig deur‘n fotograaf die man Eers 'n naamlose urtroepteken op die cordeelsdag toe hy viug van die swael en vuur weg weg na ‘n bestaan butte tyd [BLAAI OM] 3 AFK1501 Oktober/Novernber 2013 12 (enpyn) 13. Vele vraagtekens volg 14 wie was hierdie man? 15 _Diemuistene verbreek 16 Ons vemeem hy was ene Norberto Hemandez 47 van Puerto Rico Dit was sy laaste 48 werksdag as bakker 149 enskinker van die lewe 20 Maar eintik was hy ‘n engel 21 wat tydens hierdie Armageddon 22 — die ondraaglike breekbaarheid van lewe 23 cormn (Uit Ruggespraak, 2002, Protea Boekhurs Pretona) 21 Waarom kan ons sé dat “Foto. man wat val" ‘n voorbeeld van ’n beeldgedig 1s? 2 22 _ Is die gedig op ware gebeure gebaseer? Motiveer jou antwoord 2 23 Waarna (na wie) verwys “Eers 'n naamlose uttroepteken’ (reel 5)? (1) 24 — Waarom word die woord “oordeelsdag” in reél 6 gebruik? (1) 25 — Waarom het daar “Vele vraagtekens” oor die man se identitett gevolg? 2) 26 — Waamna verwys “nan bestaan butte tydi(en pyn) * (re8l 11-12)? a) 27 — Verklaar reé! 17-19 - “Dit was sy laaste/werksdag as bakker/en skinker van die lewe"? (3) 28 Wat beteken die woord *Armageddon" (reél 21)? a) 29 Hoe verskil die uitbeelding van die gebeure in die gedig van die meeste uitbeeldings en perspektiewe wat in die massamedia hieroor gegee 1s? Q) 210 Waarom dink jy is die man ‘n oorwinnaar (kyk na die slotreé!) en nie 'n stagoffer nie? (2) 211 Hoe het die gedig jou begnp (kennis) oor die gebeure verbreed, vergroot envof verskut? (3) (20) VRAAG 3 (keuse) Beantwoord die volgende vrae aan dre hand van die gedig “'n gewone blou Maandagoggend van Ronelda Kamfer ‘n gewone blou Maandagoggend 1 ditwas‘n gewone blou Maandagoggend 2 @rens het 'n'ma haar kind se iyk gaan utken 3 ekhet my gewas, tande geborsel en my bio-taak afgehandel 4 opdie yskas was ‘n bnefie van my ma 5 wat vra dat ek tog nie die breyani so sterk moet maak vanaand nie 6 my sussie het haar sokkies gesoek en haifag het ek die voordeur 7 gestut 8 —_endie sleutel op die ou plek gaan wegsteek 9 by die huiswinkel het ek twee los sigarette gekoop 10 enin my sokkie weggesteek 11 opdie hoek van Wildflower- en Rosestraat 12 _ het 'n meisie saam met haar toekomstige moordenaars gejoke IBLAAIOM] 4 AFK1501 ‘Oktober/November 2013 mn my kop het Dylan Thomas geskreeu do not go gentle into that good mght, rage, rage against the dying of the ight in die vooriigtingklas het my hoogswanger beste vrendin begin bioei butte in die straat was daar 'n paar gunshots by eerste pouse was daar ‘n lyk in Skoolstraat ‘nmiskraam in my kias ‘n uitstel op die bio-taak en‘'n vrou wat gillend in die straat afhardioop en wir die Here vra. “waar was Josef toe Jesus gekruisig 1s?” (Uit Noudat stapende honde, 2008, Kwela Kaapstad) 34 Verklaar die titel van die gedig 2) 32 Watis vreemd aan die titel? Q) 33. Waarom kan ons sé dat reé! 2 vreemd is? (4) 34 Wie praat en met wie word gepraat in die gedig? @) 35 Watdink jy beteken dit dat die spreker ‘twee los sigarette” koop? a) 36 — Wats die verskille en ooreenkomste tussen strofe 1 en 2? @ 37 Waarom is dit vreemd as die spreker in reél 12 s@ dat ‘n meisie joke “saam met haar toekomstige moordenaars"? a) 38 — Verduidelik waarom resi 17 ironies 1s @ 39 Wat dink yy beteken reé! 14 binne die konteks van die gedig? @ 310 _Noem twee voorbeelde van sosiale verval wat in die gedig uttgebeeld word @) 3.11 Hoe verkdaar jy die laste dne versreéis (versreéls 20-22) van die gedig? @) [20] OF VRAAG 4 (keuse) Bespreek volledig waarom “Die ondankbare pofadder’ van Elsa Joubert as ‘n verhaal beskou kan word. Dit 1s belangnk dat jy jou antwoord moet ondersteun met voldoende en relevante voorbeelde uit die teks Jy moet dus jou antwoord spesifiek van toepassing maak op die Joubert-verhaal [29 oF VRAAG 5 (keuse) 51 Verduidelik waarom ons Blindemo! van Chns Bamard es beide radiodrama en hoorspel kan beskou (5) 5.2 Noem VYF aspekte wat vir jou vreemd (anders as die gewone) was in Blindemo! © 53° Bespreek die funksie van kianke (veral die Klavier) im Blindemo! deur voldoende na die teks te verwys, (10) [20 ‘Subtotaal vir Deel: 1 [50] [BLAAI OM] 5 AFK1501 ‘Oktober/November 2013 DEEL 2: TEKS EN/AS GESKIEDENIS ‘Vraag 11s h verpligte vraag van 20 punte Daama moet jy TWEE verdere vrae van 15 punte elk beantwoord (2x15 =30 punte) Let daarop dat daar inteme keuses by Vraag 2, 3. en 4 bestaan Deel 2 tel 50 punte VRAAG 1 (verpligtend 20 punte) Vraag 1.1 ‘Omskryf die volgende begnppe + Iiterére histoniografie @ + meestemarratief @) + Weologie (4) (10) Vraag 1.2 Wat verstaan jy onder die begnp Nuwe Histonsme? Skryf‘n kort opstel waar jy na die belangnkste beginsels en aannames van dié denkskool verwys (10) [20] VRAAG 2 (keusevraag 15 punte) Vraag 2.1 “Wintemag” (Eugene Marais) word as 'n klassieke gedig in Afrikaans beskou Wilhelm Liebenberg bespreek die verskillende interpretasies van die gedig in sy artikel ‘Wintemag van ideologie tot intertekstualiteit ” Bret utt op al hierdie verskillende interpretasies. [15] oF Vraag 2.2 Lees die onderstaande gedig “Die gedweé Winternag” deur Danie Marais Hoe lewer hierdie gedig kommentaar op die onderng en vertolking van die oorspronklike gedig deur Eugene Marais? [15] Die gedweé "Wintemnag” ‘One must have a mind of winter [1 nottto think Of any misery in the sound of the wind Ll For the listener, who listens in the snow, And, nothing himself, beholds Nothing that is not there and the nothing that is - Wallace Stevens, "The Snow Man" Ek het onlangs die Versamelde gedigte van Eugéne Marais wir R3 in h chanty shop gekoop Voor in die boek staan “Jacobus Viljoen 1942" ie hele boek 1s vol van Jacobus se aantekeninge [BLAAI OM) By "Wintemag’ staan “"Kntzinger noem dit 'n kiassieke gedig " "Praghig - treffende beeldspraak'” "Groot taaljuweel, omdat die winternag vir hom ‘n simbool van die lye van sy volk 1s Dekker sé so!" "Droefgeestige natuurtoneel wat vir ons die stemming vertolk van die smart, ellende van Die Ooriog " Jacobus, jy't my henner hoe ons op skool in die naam van letterkunde gedigte se vlerke moes knip - in'n reel ut Bndges se "London Snow” (‘Hiding difference, making unevenness even") het een van my onderwysers “kommunisme” gesien Jou netiese aanhalings, Jacobus, het die eensaamheid van “Winternag” we my ‘n skadu kouer kom kleur Ek het altyd geglo dat 'Wintemag” van Marais ‘nes Stevens se sneeuman binne |e. Maar jy het my henner dat begnp en onbegnp twee ewe onskuldige vorms van magteloosheid is Jy het my laat onthou dat tyd mie al vyand van skoonheid en verdnet is nie, dat mense mie kan lees of ly sonder die hoop op dieper betekenis me Maar die “Klassieke" gedigte wil nie so hardhandig uttgelé in die Klankdigte kamers van voorgeskrewe simbole en vierkantige lesse krepeer nie ‘n Kind en 'n gedig soek aandag - nie antwoorde of formules nie In die ewige "sterlig en skade" word verlate vertolk as verlate, simbole verys in eensaamheid, strek die enkeling en sy rou gevoel steeds figare ver AFK1501 ‘Oktober/November 2013 IBLAAI OM] 7 AFK1501 ‘Oktober/November 2013 VRAAG 3 (keusevraag 15 punte) Vraag 3.1 Bespreek die kortverhaal_ “Lettie” (Gustav Prellet) deur te fokus op die magsverhoudinge in die teks 118) OF Vraag 3.2 Bespreek die kortverhaal “Op soek na die Slag van Rooipoeierspruit” (Johan en Elize Botha) met verwysing na die komplekse ard van geskiedskrywing 115) VRAAG 4: Sirkusboere: Sonja Loots (keusevraag 15 punte) Vraag 4.1 (@) Gee h uiteensetting van die histonese gebeure waarop Sirkusboere (Sonja Loots) berus (5) (b) Skryf i opstel waarin jy aantoon hoe die volgende romankarakters hulle traumatiese verledes probeer verwerk Ben Viljoen, Frank Fillis, Fenyang Mokoyane en Piet Croyé (10) 15) OF Vraag 4.2 Skryf in opstel waann jy uitbrei op die relevansie van Sirkusboere (Sonja Loots) vir hedendaagse lesers. 15) ‘Subtotal: Deel 2 [50] DEEL 3: TOE ONS NOG KINDERS WAS Begin jou antwoorde vir deel 3 op ‘n nuwe bladsy. Beantwoord DRIE vrae. Vraag 1~2is verpligte vrae. By vraag 3 en 4 het jy ‘n keuse. Jy doen vraag 3 OF vraag 4. VRAAG 1 (verpligtend) Vraag 1.1 Fadjado-Acosta maak ‘n kiomp uttlatings oor wat hy as “Iteratuur beskou Bespreek vier van die belangnkste urtsprake wat hy oor ‘literatuur’ maak @) Vraag 1.2 Bespreek enige vier kodes of betekenissisteme wat belangnk 1s wanneer ‘n leser byvoorbeeld ‘n Iiterére teks soos Roepman lees 4) IBLAAI OM] 8 AFK1501 Oktober/November 2013 Vraag 1.3 Wat word bedoel met ‘n leser se “literatuuropvatting’ Watter twee faktore beinviced ‘n leser se literatuuropvatting of leesbenadening? @ Vraag 1.4 ‘Ons kry dne soorte lesers Noem hulle en verduidelik Kortlks die verskil tussen hierdie soort lesers @ Total: 18 punte VRAAG 2 (verpligtend): Drie kortverhale van Dana Snyman en Agter die groen deur (Helena Gunter) Vraag 2.1 211 In Dana Snyman se verhaal “16 Desember” word ‘n bepaalde gebeurtenis op die voorgrond geplaas Water gebeurtenis word in besonderhede bespreek? Wie is die verteller van hierdie gebeurtenis? 2 212. In*Uncle Charite's" word ‘n besoek aan die stad in hernnenng geroep_Noem enige twee dinge wat die verteller van die Randse Paasskou onthou en gee ook die tydperk wat in hennnenng geroep word ® 213. Waarom, dink y, assosieer die verteller die nt op pad na “Sin City” en op pad terug van “Sin City’ nie is met ‘n plek van plesier nie? Verwys in jou antwoord na spestfieke gedeeltes ut die teks om jou antwoord te staat (4) Vraag 2.2: Agter die groen deur (Helena Gunter) 221 Wie vertel die verhaal Agter die groen deur? Watter rol speel hierdie verteller in die verhaal? ‘Staaf jou antwoord deur bewyse uit die teks te gee @) 2.22 Water verhouding het daar tussen die verteller en die hoofpersonasie bestaan? Gee ook die naam van die hoofpersonasie 2 22.3. Watter poltieke tydperk word in die verhaal in hennnenng geroep? Staaf jou antwoord (1) Total: 16 punte Beantwoord nou vraag 3 OF vraag 4 \VRAAG 3: Ons is nie almal so nie (Jeanne Goosen) Beantwoord die volgende vrae. 31 Binne water sosio-politieke konteks speel hierdie verhaal af? Gee duidelike redes vir jou antwoord deur bepaalde insidente uit die teks neer te skryf 6) 32 Water sort verteller vertel hierdie verhaal en sou jy hierdie tpe verteller se stone glo? ‘Skryf volledige aantekeninge oor die verteller en motiveer waarom jy die verteller glo/rie glo nie 6) [BLAAI OM] 33 34 35 9 AFK1501 ‘Oktober/November 2013 In hierdie verhaal kom daar by etike geleenthede voorbeelde van rassisme en rassestereotiperng voor Definer rassestereotipenng en gee minstens twee voorbeelde daarvan, veral by monde van Dons, Gerte se ma (4) Gertie se ouers se sosiale identitert het in die verhaal daartoe gelei het hulle hul bure en byvoorbeeld brun en swart mense in bepaalde kategorieé geplaas het. 341 Hoe verwys Gertie se pa na hul bure, die Jacobse? 342 Op.watter wyse verwys Gertie se pa na viagmanne? 343° Hoe word daar in die verhaal na bruin en swart mense verwys? oO) Daar is in die verhaal ook voorbeelde van genderstereotipenng 351 Omskryf genderstereotipering korthks @ 352 Wat het Gerte se pa na sy ongeluk verwag moet sy vrou, Dons, doen? a Totaal: 20 punte OF VRAAG 4: Roepman (Jan van Tonder) Beantwoord die volgende vrae. 44 42 421 422 423 43 44 45 Deur water soort verteller word Roepman vertel? Glo jy sy vertelling? Verstrek volledige Fedes vir ou antwoord deur dne of vier spesifieke voorbeelde uit die teks neer te skryf (3) Deur die 08 van die verteller word ‘n spesffieke beeld van Timus se pa aan die leser voorgehou Bespreek nou die volgende stelings deur in elke geval na een of twee spesifieke insidente in die verhaal te verwys. Gee definisies waar nodig Timus se pa was ontsteld toe dr Verwoerd vermoor is @) Timus se pa se het 'n patnargale ideologie aangehang 8) ‘Timus se pa was oormatig verknog aan sy kerk @ ‘Timus se ma was onderdanig aan sy pa Waarom, dink Jy, was dit so? Watter vorm van ‘stereotipenng word hier uttgebeeld? (2) Bespreek Timus as drumpelmens @) Die personasie, Joon, spel ‘n belangnke rol in die verhaal_ Watter twee belangnke funksies het hy in die spoorweggemeenskap veg? 10 ‘AFK1501 Oktober/November 2013 DEEL 4: JEUGLETTERKUNDE Hiordie deol mag in Afi -OF Engels beantwoord word. ? This séctiont may be answered in’ fone Oh Pia. S ee i 1h ‘Beantwoord Vraag 1 OF Vraag 2, Answer Question 1 OR Question 2, VRAAG 4/QUESTION 1 (keusevraag) Jaco Jacobs Middemagiees [The Engtish translation of each question is given in talics and follows the Afrikaans } Vraag 1.1 Beantwoord die volgende vrae. @ ©) © Noem enige twee prominente temas in enige van die verhale in Middemagfees Motiveer Jou antwoord deur baie kortiks na voorbeelde uit die verhale te verwys om die temas te ilustreer ‘Name any two prominent themes in any of the stones in Middemagfees Justify your answer ‘by bnefly refering to examples from the stories that illustrate these themes. 4) ‘Noem een hoofkarakter en een newekarakter wat onderskeidelik voorkom in elkeen van die volgende verhale in Middemagfees: © ‘Spieeliye, spieettje .” ) * “Die aliens 1s hier!” @ + ‘Die monstertollet” @ ‘Name one main character and one minor character that can be found in each of the following stones in Mid *Spiesiize, spreeitie. ” 2) * ‘Die aliens 1s hier!” (2) + ‘Die monstertolet” @) Bespreek die funksie van illustrasies in kinderliteratuur Verwys in jou antwoord na die illustrasies wat gebruik word in die volgende verhale “Die aliens 1s hier'” (5 punte) “Die monstertallet’ (5 punte) Discuss the function of illustrations in children's literature In your answer, refer to the ulustrations that are used in the following stones “Die aliens 1s her!” (5 marks) “Die monstertoulet” (5 marks) (10) [20] Vraag 1.2 Beantwoord die volgende vrae. @ ) ‘Wat beteken die terme pnmére werklikheid en sekondére werklikheid binne die konteks van kanderiteratuur? What is the meaning of the terms pnmary reality and secondary reality within the context of children’s iterature? @) In die fantasieverhaal “Spieéitye, spiedite ” word beide pnmére en sekondére rumtes uitgebeeld Bespreek verskillende voorbeelde van prmére en sekondére ruimtes in die verhaal om die verskil tussen die twee ruimtes aan te dul [BLAAI OM] 1 AFK1501 ‘Oktober/November 2013 In the fantasy story “Spreéliye, spreéitye .” prmary and secondary spaces are illustrated Discuss examples of pnmary and secondary spaces from the story to indicate the difference between pnmary and secondary spaces () [19} Vraag 1.3 Beantwoord die volgende vraag. “Spieéitie, spieéitye * en ‘Die monstertoilet” 1s fantasieverhale wat opgeneem is in Middemagfees Binne hierdie konteks gesien, 1s die volgende hoofkarakters mn die twee verhale na jou mening geloofwaardig? \Verwys in jou bespreking na die onderskere karakters se karakterisering — hoe hulle optree, wie hulle 1s en Wat hulle omstandighede 1s Maak gebruik van voldoende verwysings na die verhale om jou antwoord te staaf (2) Veronica in ‘Spiedie, spiesitye * 6) (b) Hanno in "Die monstertoilet” (3) “Spreéltie, spieéitye " and “Die monstertotlet” are fantasy stones included in Middemagfees. Within this context, would you consider the following main characters in the two stones as credible? Jn your discussion refer to the respective characters’ charactenzation — how they act, who they are ‘and what their circumstances are Use adequate references fo the stones to support your answer (2) Veronica in “Spieeline, spreeltie @ {b) Hanno in “Die monstertoilet” (5) 10) Vraag 1.4 Beantwoord die volgende vrae. (©) Wat beteken die begnp, bedoelde leser? Bnefly explain the concept, intended reader (bedoelde leser) @) (©) Wie ts, na jou mening, die bedoelde leser van Middemagfees? Verwys in jou antwoord na die ouderdomsgroep en die moontike belangstellings van die bedoelde leser Staaf jou antwoord met verwysings na die teks Who, in your opinion, is the intended reader of Middernagtees? In your answer, refer to the age group and the possible interests of the mtended reader ‘Support your answer with references to the text © (©) Hoe kan dit verklaar word as temand wat sestig jaar oud is, van Middemnagfees hou? Is dit ‘omdat die persoon hn bedoelde leser van kinderliteratuur is? How can it be explained if someone who 1s sixty years old, kes Middemagfees? Is it because this person 1s an intended reader of children’s iterature? (2) [10] ‘Subtotaal: [50] oF YRAAG 2 (keusevraag) Jaco Jacobs Suurlemoen! [Since question 2 aims at students that intend to teach Ainkaans on secondary school level, no English translations of the questions are provided | IBLAAI OM] 12 AFK1501 ‘Oktober/November 2013 Vraag 2.4 Beantwoord die volgende vrae. Bespreek die volgende visuele hulpmiddels wat in Suurlemoen! gebruk word (2) Die post-t-plakker op bladsy 7, waarop die woorde “Nota aan self Hou in die toekoms wir Zane van hpstick af weg" gelees kan word \Verwys in jou antwoord na die agtergrondinlighng en betekenis rakende die plakker en hoe die Plakker verband hou met postmodeme kommentar © {(b) Die post--plakker op bladsy 31, waarop die woorde “Nota aan self Dis gevaarik om party gris te onderskat” gelees kan word Na we verwys die plakker? Is die karakter na wie die plakker verwys die protagonis, antagonis, ‘ntagonis of katalisator van die verhaal? Staaf jou antwoord met bewyse uit Suurfemoen! (5) (©) Die postt-plakker op bladsy 83, waarop die woorde ‘Nota aan self Die vreemdste ondenwerp ‘waaroor Tian Foune al met 'n girl gechat het? Tuinkabouters” gelees kan word ‘Verwys in jou antwoord kortiks na die agtergrondiniigtng van die plakker, asook na die rol wat Liez! in die verhaal speel as die tntagonis ©) (d) Tiaan se selfportret op bladsy 16-17, getteld “Stukives van n sestenjange” Bespreek in Jou antwoord kortliks die agtergrondiniigtng en betekenis van die foto en die fototitel deur na die teks te verwys 6) [20] Vraag 22 Beantwoord die volgende vrae. In die hoofstuk getiteld “Suur'” (bl 43-46 van Suurlemoen!) word 'n kort Karakterskets van die vier karakters Bong, Liezl, Zane en Tian uiteengesit Bespreek of hierdie karakterskets geloofwaardige karakters urtbeeld deur gebruik te maak van voorbeelde daarutt Ander voorbeelde utt die res van ‘Suurfemoen! kan ook by die bespreking betrek word (2) Bong (5) (©) Liezl 6) (©) Zane ©) (©) Tiaan &) [29] Vraag 2.3 Beantwoord die volgende vrae. (2) Wat beteken die begnp, bedoelde leser? (2) (&) Wieis, na jou mening, die bedoelde leser van Suurlemoen!? \Verwys in jou antwoord na die ouderdomsgroep en die moontlike belangstellings van die bedoelde leser Staaf jou antwoord met verwysings na die teks. © (©) Hoe kan dit verklaar word as temand wat sestig jaar oud 1s, van Suurlemoen! hou? Is dit ‘omdat die persoon 'n bedoelde leser van jeugliteratuur is? 2) {10} Subtotaal: [50] [BLAAI OM] 13 AFK1501 ‘Oktober/November 2013 DEEL 5: NEDERLANDSE LETTERKUNDE VIR SUID-AFRIKA VRAAG 1 Beantwoord vraag 1.1 OF vraag 1.2 1 12 Verduidelik hoe die klippe (‘stenen”) in “Stenen die lopen” uit Emma Hursmans se bundel Sonate voor wraak (1994) ‘n herhalende element word en dui kortliks die funksie daarvan aan [20] OF Identifiseer die tien belangrikste gebeurtenisse in die verhaal "De hond” ut Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1994) en skryf hulle in ’n chronologiese volgorde eer Wat is, na Jou mening, die funksie van hierdie verwysings? [20] VRAAG 2 24 22 Hoe word die ervanngs van migrante (veral mense in ballingskap) in “Alinea 9” van Portretten en een oude droom deur Kader Abdolah (2003) verwoord? Fokus veral op die ek- verteller se waarnemings van Durban en die vergelykings wat hy met sy ete land van herkoms tref, die ek-verteller se ervanng van die Nederlandse taal in Durban, en die situasie van die Ugandees Desmond (18) OF Bespreek die deurbreking van stereotipes in “Alinea 9° van Portretten en een oude droom deur Kader Abdolah (2003) met verwysing na gepaste voorbeelde utt die teks (15) VRAAG 3 Bespreek Anna Enquist se gedig "Van het water” met verwysing na die volgende die betekenis van die gedighitel 4) die spreker in die gedig ® die tema van die gedig @) (15) ‘Subtotal: [50] TOTAAL: [100] Unisa 2013

You might also like