You are on page 1of 24
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISA len. AFK1501 Met/June 2013 AFRIKAANS AKTUEEL (LETTERKUNDE) Tydsduur 2 Uur 100 Punte EKSAMINATORE EERSTE MEL BEER MNNR N COCHRANE ME EM JACOBS ME | JACOBS DR ELEMMER TWEEDE DRE LOMBARD Toeboekeksamen Hierdie eksamenvraestel bly die etendom van die Univers eksamenlokaal verwyder word nie eit van Suid-Afnika en mag nie utt die Baie belangrik: Hierdie vraestel bestaan urt twee afdelings Afdeling A en Afdeling B. + Afdeting A (bladsy 2-10) is verpligtend vir alle studente wat die hereksamen of siekte- eksamen aflé + Afdeling B (bladsy 11-24) 1s verpligtend wir alle studente wat in 2013 vir die eerste keer geregistreer het of in 2013 herregistreer het AFDELING A: Hierdie afdeling is verpligtend vir studente wat die hereksamen of siekte-eksamen skryt dy moet slegs TWEE dele uit hierdie afdeling van die vraestel ter waarde van 60 punte elk (60 x 2) beantwoord. Onderwysstudente word sterk aangeraai om Deel 4 te beantwoord. Deel 4 mag in Afrikaans of Engels beantwoord word. / Answer only TWO sections of 50 marks each. You have approximately one hour for answering each section. Section 4 (Youth Literature) may be answered in English. All other sections must be answered in Afrikaans. Lees asseblief ook die instruksies by elke dee! Jy het ongeveer 60 minute vir die beantwoording Doel 1,2, 3en § moet in Afrikaans beantwoord word. [BLAAI OM] 2 ‘AFK1501 MENJUNIE 2013 DEEL 1: TEKS EN LESER: INLEIDING TOT DIE LITERERE KOMMUNIKASIEPROSES Ek stel hieronder VIER vrae waarvan jy TWEE moet doen. Slegs indien jy deel 1 as opsie gekies het, is vraag 1 van deel 1 verpligtend. Kies dan EEN verdere vraag uit vraag 2, 3 en 4. Jy moet twee vrae ter waarde van 50 punte in totaal beantwoord. Beantwoord die vrae in Afrikaans. / Answer Question 1 (compulsory question) only if you have chosen Section 1 as 1 ‘of your options, plus one further question from Section 1. You should answer TWO questions ‘of 50 marks in total. Answer Section 1 in Afrikaans. Vraag 1 (verpligtend - indien jy deel 1 gekies het) 11 Verskat h kort definisie (een paragraat) van wat'n iterére teks 1s 6) 12 Asyy “Hot Gates" meet aan jou definisie in vraag 1 1, sou yy sé dit kan beskou word as in literére teks, of as slegs in populére luistertiedie? Motiveer jou antwoord deeglik by wyse van ‘n analise van “Hot Gates” Jou motivering moet ongeveer een bladsy lank wees (15) [20] Vraag 2 (keuse) Bespreek die prosateks “Thandiwe van Khayalethu Camp” met verwysing na die volgende aspekte Boustene van die verhaalwéreld: 21 Gebeure (4) 22 — Chronologiese tyd (of tydspronge) Q 23 Ruimte (4) 24 Lemmotiet @ 25° Karaktors ©) 26 Verteller (3) 27 Tema a (3) 28 — Sosio-politiese konteks waarbinne die verhaal ontstaan het @) 29 Intertekste (ander verhale/gedigte/rolprente/foto's) wat met “Thandiwe van Khayalethu Camp” saamgelees kan word @) [30] Vraag 3 (keuse) Beantwoord die onderstaande vrae oor Ingrid Jonker se teks “Die kind [wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga]” Vrae: 31 Binne water sosio-politiese konteks het die gedig ontstaan? (3) 32 — Hoekom, dink yy, lig die kind sy vuiste teen sy vader (strofe 2)? 3) 33 Verklaar hoe die kind “nie dood nie” kan wees, terwy! hy I met h koeel deur sy kop (strofe 3)? @ 34 Gee in definisie van (a) woordherhaling en (b) sintaktiese herhaling, en verskat een voorbeeld van elk uit die gedig () [BLAAI OM} 3 AFK1501 MEWVJUNIE 2013 35 — Verskat fn definisie van metafoor, simboo! en ironie, en verskat 1 voorbeeld ult die teks van elkeen (8) 36 Weis die spreker in hierdie teks? @) 37 — Noem ten minste twee belangnke intertekste ten opsigte van hierdie gedigteks van Jonker (2) 38 — Formuleer in tema (boodskap) wat die gedig volgens jou oordra (2) [30] Vraag 4 (keuse) 41 Noem voorbeelde van elemente in Naelstnng (Pieter J Fourie) wat dit merk as'n eletydse en aktuele teks (10) 42 Noem minstens vyt voorbeelde van Baba se pogings om van die naelstnng ontsiae te raak (10) 43 Sou jy s@ alber karakters ervaar nuwe vryheid as daar afstand gedoen word van die naelstring? Illustreer Baba se nuwe vaardighede utt die teks (10) [30] ‘Subtotal: [50] DEEL 2: SAAM IN AFRIKA Vraag 1 is 'n verpliate vraag van 20 punte vir studente wat kies om Deel 2 te beantwoord.. Vraag 2 is ook’n verpligte vraag van 15 punte vir studente wat kies om Deel 2 te beantwoord. Beantwoord dan verder slegs Vraag 3 OF Vraag 4 (15 punte). Jy beantwoord dus uiteindelik drie vrae met’n totale waarde van 50 punte: Vraag 1 (20 punte), Vraag 2 (15 punte) en dan Vraag 3 OF Vraag 4 (15 punte). Lot deeglik op die instruksies by elke vraag. VRAAG 1 (verpligtend: 20 punte) Beantwoord al die onderstaande vrae iW Verduidelik die begrippe Ek en Ander? (10) 12 Noem vyt (5) kenmerke van postkoloniale Iiteratuur (10) [20) beantwoord slegs Vraag 2. VRAAG 2 (verpligte vraag oor voorgeskrewe kortverhale: 15 punte) VRAAG 2.1 Bespreek die term ubuntu met verwysing na die onderstaande kortverhale [BLAAI OM] 4 AFK1501 MEMWJUNIE 2013 * "Benedicta’ (Margaret Bakkes) » “Nag van twee vroue” (P J Bosman) (15) VRAAG 2.2 Gebruk die onderstaande kortverhale om in kort opstel te skrf oor die rol van taal as magsinstrument in die postkoloniale diskoers © “Die skrywer “(Riana Schepers) * “i Kat in die sak’ (Jeanne Goosen) + “Taalles’ (J M Gitfilan) “Die beach” (Lindsay King) Lewer ook deurentyd kommentaar op die verskillende varietette van Afnkaans wat in die verhale aangespreek word (15) oF VRAAG 2.3 Verduidelik die term Ek en Ander met behulp van die kortverhaal “Dol hond” (Etienne van Heerden) (15) oF VRAAG 2.4 Skryt in kort opstel oor die gemarginaliseerde posisie van vroue met verwysing na die kortverhaal “Dom koe'” (Riana Schepers) (15) (15) Beantwoord Vraag 3 OF Vraag 4 vir 15 punte. Indien jy Vraag 3 kies, moet jy slegs Vraag 3.1 OF Vraag 3.2 beantwoord. VRAAG 3 (keusevraag oor Die eerste lewe van Adamastor: 15 punte) VRAAG 3.1 Bespreek die begrip intertekstualtert aan die hand van die (aangehegte) Coetzee-skildery en Die eerste lewe van Adamastor (André P_ Brink) (15) OF VRAAG 3.2 Die eerste lewe van Adamastor (André P_ Brink) 1s al “die stone van Afrika en Europa” genoem Bespreck hierdie stelling knties deur te verwys na die kulturele verskille tussen die twee groepe (soos onderskerdelik verteenwoordig deur T’Kama en Khois) Wys ook op die verafnkanisenng van die Adamastor-mite wat in hierdie novelle ter sprake is (15) [BLAAI OM] 5 AFK1501 MEJUNIE 2013 OF VRAAG 4 (keusevraag oor Kroniek uit die doofpot: 15 punte) Kromiek utt che doofpot (John Miles) kan beskou word as‘n postkoloniale teks Skryf h opstel waarin y hierdie betrokke steling motiveer (15) 15) Subtotaal: : [50] DEEL 3: EIETYDSE TEKSTE 2: MANS KOM VAN MARS, VROUE VAN VENUS Let daarop dat jy by vraag 3 'n interne keuse moet uitoefen. VRAAG 1 (verpligtend) In die verhaal “Aan die einde van die reenboog” (Jeanne Goosen) speel genderstereotipenng belangnke rot 11 Definieer genderstereotpenng en gee gepaste voorbeelde van genderstereotiperng (3) 12 In “Aan die einde van die reenboog’ kom seksistiese sowel as chauvinistiese genderstereotipiese perspektiewe voor Verduidelik wat seksisme en chauvinisme beteken en gee een voorbeeld uit die verhaal van ‘h seksistiese oogpunt en een voorbeeld van 1 chauvinistiese oogpunt (4) 13 Wat, dink jy, is omgekeerde genderstereotipering? Gee in beskrywing daarvan Noem minstens twee tot dne voorbeelde van omgekeerde genderstereotipenng wat in die verhaal voorkom 6) 14 — Gee'ndefinisie van ideologie. 2) 15) VRAAG 2 (verpligtend) In die verhaal “Vir vier stemme" (Hennie Aucamp) 1s daar voorbeelde van tradisionele genderstereotipering, maar ook sprake van omkenng van tradisronele genderrolle 21 Gee minstens vier voorbeelde van tradisionele genderstereotipering en betrek twee van die voorbeelde op Let van Onselen en twee van die voorbeeide op Beimen Botes (4) 22 Beskryf Let se voorkoms en optrede m die verhaal in terme van omgekeerde genderstereotipering, maar ook in terme van omgekeerde genderrolle. Gee bewyse ult die verhaal (3) [BLAAI OM] 6 AFK1501 MEVJUNIE 2013 23° Beskry! Freddy McTavish se voorkoms en optrede in terme van omgekeerde genderstereotipenng, met behulp van bewyse ult die verhaal @) 24 Beskryf kortlks die verhaalverloop van begin tot einde en verwys spestfiek na die tragiese ulteinde van die verhaal (4) 25 Gee die name van die personasies wat hulle in hierdie verhaal inn lefdesdnehoek bevind (1) [15] VRAAG 3 (verpligtend) Karolina Ferreira (Lettie Viljoen) OF Twee vroue (Elsa Joubert) Doen enige vraag uit hierdie gedeelte. Beantwoord dus vraag 3.1 6f vraag 3.2. Jy oefen dus 'n keuse by vraag 3 uit. 31 Bespreek in water opsigte die vethaal Karolina Ferreira met die sogenaamde “populére ltefdesverhaal” ooreenkom EN daarvan verskil Ten opsigte van die verskille moet jy veral konsentreer op die verskillende verbintenisse wat Karolina met verhaalpersonasies buiten Jess aangeknoop het Voorsien jou bespreking van i gepaste inleiding en slot (Jou antwoord moet maksimum een en'n halwe bladsy lank wees.) (20) OF 32 Waarom voldoen ‘Pampas’ in Twee vroue nie aan die klassifikasie van ‘n “tradisionele” liefdesverhaal nie? Verwys in jou antwoord na onder andere die volgende aspekte * die begin en einde van die verhaal + die tipe verhouding tussen Elvira en Ben + die kommunikasie of gebrek daaraan tussen Ben en Elvira + Elvra se negatiewe belewing van die rumte in Patagonie Voorsien jou bespreking van 'n gepaste inleiding en slot (Jou antwoord moet maksimum een enn halwe bladsy lank wees.) (20) Subtotal: [50] DEEL 4: JEUGLETTERKUNDE Hierdie dee! mag in Afrikaans OF Engels beantwoord word. / This section may be answered in Afrikaans OR English. Beantwoord Vraag 1 OF Vraag 2. / Answer Question 1 OR Question 2. VRAAG 1 (Martie Prelter: in Haas moet doen wat in haas moet doen) [BLAAI OM] 7 AFK1501 MEWJUNIE 2013 Vraag 1.1 Beantwoord die volgende vrae: 144 112 Beskryf kortliks hoe genderkwesstes as aktualitett voorgestel word in Koning-Koning Kniek ‘se koninkryk Maak gebruik van voldoende voorbeelde utt Preller se teks om jou antwoord te illustreer Bnefly descnbe how the topicality of gender issues 1s represented in Koning-Koring Krek’s kingdom Refer to sufticient examples out of Preller’s book to illustrate your answer (10) Noem vier ooreenkomste tussen die regering van ‘'n land, soos dit in die alledaagse werkikheid bestaan, en Koning-Koning Kriek se koninkryk, soos dit in die sekondére werklikherd van die boek voorgestel word Name four similarities between the government of a country, as it exist in everyday reality, and Koning-Koning Knek’s kingdom, as its represented in the secondary reality of the book (4) 114) Vraag 1.2 Beantwoord die volgende vrae: 121 122 Bespreek hoe die slot van n Haas moet doen wat in haas moet doen aanslutt by die belangrikste vereistes wat Steenberg stel vir die slot van kinderliteratuur Let jou antwoord in deur korthks te ste! wat die belangnkste vereistes 1s Discuss how the conclusion of 1 Haas moet doen wat i haas moet doen relates 10 the most important of Steenberg’s requirements for endings in children’s literature introduce your answer by briefly stating what the most important requirements are (10) Watter dne vereistes in die boek bepaal of i karakter dieretaal kan verstaan? (3 punte) Waarom verstaan Gerda vir Koning-koning Kriek en Kernels in die slot, al kan sy teen die einde nie meer dieretaal praat nie? (2 punte) Waarom verstaan Gerda se ouers haar dieretaal aan die einde van die verhaal, maar mie aan die begin van die verhaal nie? (1 punt) Which three requirements determine whether a character in the book is able to anderstand animal language? (3 marks) Jn the conclusion of the book, why does Gerda understand Koning-Koning Knek and Kerneels, although she cannot speak animal language any more? (2 marks) Why do Gerda's parents understand her animal language at the end, but not at the beginning of the book? (1 mark) (6) (16) \Vraag 1.3 Beantwoord die volgende vrae: 131 132 Verduidelik korthks wat die term pnimére werkikheid (3 punte) en die term sekondére werkikherd (3 punte) in fantasieverhale beteken Bneily explain the term primary reality (3 marks) and the term secondaty reality (3 marks) as they relate to fantasy stones © Waarom kan ons die twee aasvoels (5 punte) en die bobbeyaan (5 punte) in Preller se boek as fantasiekarakters beskou? Motiveer jou antwoord deur korliks na hulle optrede te verwys In Preller'’s book, why may we regard the two vultures (5 marks) and the baboon (5 marks) as fantasy characters? Briefly motivate your answer by referring to their behaviour —_—(10) [BLAAI OM] 133 8 AFK1501 MEWJUNIE 2013 Kan Moya beskou word as hi karakter wat behoort tot die prmére werklikheid of die sekondére werklikheid van Preller se boek? Motiveer jou antwoord deur kortliks na die teks te verwys Can Moya be regarded as a character that belongs fo the pnmary realty or the secondary reality in Prelier’s book? Motivate your answer by briefly referring to the text (4) {20} Subtoteal: [50] OF VRAAG 2 (Marita van der Vyver: Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom) [Since this question aims at students that intend to teach Afnkaans on secondary schoo! level, no translations of questions are provided | 21 22 23 Maak ‘h lysie van vyf redes as motwvenng ur die standpunt dat daar ontwikkeling en groe! plaasvind ten opsigte van Hanna se karaktensering, in die verloop van die verhaal (10) Kies nou enige drie van die vyf redes genoem by 21 Noem die redes en motiveer dan elkeen deur breedvoeng na die teks te verwys (30) ‘Sal die tienerleser van Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom, na jou mening, haar of hom met die hoofkarakter kan assosieer? Motiveer jou antwoord deur na die teks te verwys (10) Subtotaal: [50] DEEL 5: NEDERLANDSE LETTERKUNDE VIR SUID-AFRIKA 12 Beantwoord al die vrae. Let Wel: Jy het n keuse bine Vraag 1 en 3 Geen gedigtekste is in die bylaag hieronder afgedruk nie, 9 1.1 OF vraag 1.2 Bespreek die herhalende verwysing na Klippe (‘stenen’) in “Stenen die lopen” uit Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1994) en dui korthks die funksie daarvan aan {20} OF Die gebeurtenisse in die verhaal “De hond” uit Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1994) word achronologies weergegee dentfiseer die tien belangrikste gebeurtenisse in die verhaal en skryf hulle inh chronologiese volgorde neer Wat Is, na jou mening, die funksie van hierdie verwysings? [20] [BLAAI OM] 9 AFK1501 MEWJUNIE 2013 VRAAG 2 Bespreek die deurbreking van stereotipes in “Alinea 9" van Portretten en een oude droom deur Kader Abdolah (2003) met verwysing na gepaste voorbeelde ult die teks [15] VRAAG 3 Bespreek na aanleiding van “Het aardnyk” (J. Eykelboom) die volgende © die betekenis van die gedigtte! + die verskille tussen twee ruimtes én kulture wat in die gedig ultgebeeld word + die verskille tussen dié twee kulture se beskouing en ervanng van die natuur {15} Subtotaal: [50] [BLAAI OM] 10 AFK1501 MEWJUNIE 2013 Bylaag: Deel 2 (Vraag 3.1) STUDIEGIDS AFRIKAANS AKTUEEL LETTERKUNDE ! 1 1 | | | [BLAAI OM] "1 AFK1501 MEUJUNIE 2013 AFDELING B: Hierdie afdeling is verpligtend vir studente wat in 2013 geregistreer het of in 2013 herregistreer het. Jy moet slegs TWEE dele uit hierdie afdeling van die vraestel ter waarde van 50 punte elk (50 x 2) beantwoord. Onderwysstudente word sterk aangeraai om Deel 4 te beantwoord. Deel 4 mag in Afrikaans of Engels beantwoord word. / Answer only TWO sections of 50 marks each. You have approximately one hour for answering each section. Section 4 (Youth Literature) may be answered in English. All other sections must be answered in Afrikaans. Lees asseblief ook die instruksies by elke deel aandagtig deur en beplan jou tydsindeling verstandig. dy het ongeveer 60 minute vir die eantwoording van olke deel. Deel 1,2,3 en § moet in Afrikaans beantwoord word. DEEL 1: TEKS EN LESER: INLEIDING TOT DIE LITERERE KOMMUNIKASIEPROSES: |Jy moet in totaal DRIE vrae beantwoord. Vraag 1 en 2 is verpliatend (30 punte). Kies nog EEN vraag uit vraag 3 of 4 of 5 (20 punte). VRAAG 1 (verpligtend) Beantwoord die volgende vrae aan die hand van die gedig, “Werkende vrou’ van Eveleen Castelyn Werkende vrou ek het die son gegroet, my huts, my man, die lug se voels; my kind getroos toe maar Mammie sal nou-nou kom osons 6 met my koplamp 7 en'n toebroodjeblik 8 vin dagskof afgedaal 9 indie skag 10 entoe ek na haltvyt 11 weer utt die hysbak klim 12 was my kind al groot, 13 mymanwas grys 14 endie swaels het reeds 15 _vertrek met die jaar se somerviug (Uit Tussen hemel en aarde, 1978, Human & Rousseau Kaapstad) (BLAAI OM} 11) 12) 13) 14) 12 AFK1501 MEWVJUNIE 2013 Noem TWEE voorbeelde in die gedig waar die vroulike spreker se ervarng verskil van die ervarings van gewone werkende moeders 2) Noem TWEE voorbeelde in die gedig waar die ervaring van die vroulike spreker ooreenkom met die ervanngs van gewone werkende moeders @) Noem en bespreek TWEE spesifieke redes waarom "Werkende vrou” as 'n literére teks beskou kan word? (4) Is reel 13 in voorbeeld van letterlike of figuurike taalgebruik? Verskaf ih rede vir jou antwoord @) {10} VRAAG 2 (verpligtend) Beantwoord die volgende vrae aan die hand van die gedig “Foto man wat val” van Joan Hambidge Foto: man wat val Bo hemel en aarde vertkaal hang hy gekruisig deur h fotograat die man Eers in naamlose urtroepteken op die oordeelsdag toe hy vlug van die swael en vuur weg weg nan bestaan butte tyd (en pyn) Vele vraagtekens volg wie was hierdie man? Die misterie verbreek ‘Ons verneom hy was ene Norberto Hernandez van Puerto Rico Dit was sy laste werksdag as bakker en skinker van die lewe Maar einthk was hy in engel wat tydens hierdie Armageddon die ondraaghke breekbaarheid van lewe oorwin (Uit Ruggespraak, 2002, Protea Boekhus Pretoria) [BLAAI OM] 13 AFK1501 MEWUJUNIE 2013 21 Water soort gedig is dit? Verskaf in rede vir jou antwoord 2 22 Nawatter gebeurtenis verwys die gedig? a) 23 Waarna (na we) verwys “Eers ih naamlose uitroepteken" (reel 5)? ay 24 Waarna verwys nai bestaan butte tyd/(en pyn) * (reel 11-12)? (1) 25 Verklaar reel 17-19 - *Dit was sy laaste/werksdag as bakker/en skinker van die lewe"? (3) 26 Wat beteken die word “Armageddon” (ree! 21)? (ty 27 Hoe verskil die uttbeelding van die gebeure in die gedig van die meeste uttbeeldings en perspektiewe wat in die massamedia hieroor gegee 1s? 2) 28 Noem en bespreek TWEE voorbeelde waar die spreker sosiale knitiek uitspreek teenoor die hedendaagse samelewing (4) 29° Waarom dink jy 1s die man h oorwinnaar (kyk na die slotreel) en nie’n slagotfer nie? (2) 210 Hoe het die gedig you begnp (kennis) oor die gebeure verbreed, vergroot envof verskult? (3) [20] VRAAG 3 (keuse) Bespreek die gedig, “n gewone blou Maandagoggend’ van Ronelda Kamer aan die hand van die volgende aspekte © die titel (3) * die spreker en aangesprokene (2) © trone (4) ‘* wending en gesprek tussen die eerste en tweede strofe (4) * sosiale verval (en ontmaskering hiervan) in die geaig (4) = tema 3) ‘n gewone blou Maandagoggend 1 dit was in gewone biou Maandagoggend 2 6rens het in ma haar kind se lyk gaan uttken 3 ek het my gewas, tande geborsel en my bio-taak afgehandel 4 op die yskas was n bniefie van my ma 5 wat vra dat ek tog nie die breyani so sterk moet maak vanaand nie 6 my sussie het haar sokkies gesoek en halfag het ek die voordeur 7 gesluit 8 —_ endie sleutel op die ou plek gaan wegsteek 9 by die huiswinkel het ek twee los sigarette gekoop 10 enn my sokkie weggesteek 11 op die hoek van Wildflower- en Rosestraat 12 _ het'n meisie saam met haar toekomstige moordenaars gejoke 13 im my kop het Dylan Thomas geskreeu 14 do not go gentle into that good night, rage, rage against the dying of the light 15 indie vooriigtingklas het my hoogswanger beste vrendin begin bloe! 16 _ butte im dee strat was daar'n paar gunshots 17 _ by eerste pouse was daar in lyk in Skoolstraat 18 nmiskraam in my klas. 19 ‘nultstel op die bio-taak 20 en 'hvrou wat gillend in die straat athardloop [BLAAI OM] 14 AFK1501 MEWJUNIE 2013 21° enwir die Here vra 22 “waar was Josef toe Jesus gekruisig is” (Uit_ Noudat slapende honde, 2008, Kwela Kaapstad) [20] Let wel: Dit 1s belangnk dat jy jou antwoord moet ondersteun met voldoende en relevante voorbeelde ult die gedig Jy moet dus jou antwoord spesifiek van toepassing maak op die Kamfer- gedig oF VRAAG 4 (keuse) Bespreek die verhaal “Die ondankbare pofadder’ van Elsa Joubert met verwysing na die volgende aspekte * die subgenre(s) @) * die gebeure (4) © die verteller 2 © die karakters (3) + dio rumte. @ «die gebruik van allegorie (3) © die tema @) [20] Let Wel Dit is belangnk dat jy jou antwoord moet ondersteun met voldoende en relevante voorbeelde ut die verhaal. Jy moet dus jou antwoord spesifiek van toepassing maak op die Joubert- verhaal OF VRAAG 5 (keuse) 51 Bespreek kortliks die belangnkste verskille tussen die radiodrama en die hoorspel met verwysing na spesitieke teksvoorbeelde urt Blndemol van Chns Bamard 6) 52 Noem VYF moontlke vrae (as deel van hn leesstrategie) wat die leser van in radiodrama kan vra indien hy/sy 'n bepaalde teksgedeelte beter wil verstaan ©) 53 Bospreek die funksie van klanke (veral die klaveer) in Blindemol deur voldoende na die teks te verwys (10) [20) [50] [BLAAI OM) 15 AFK1501 MEWVJUNIE 2013 DEEL 2: TEKS EN/AS GESKIEDENIS Vraag 1 is ‘n verpligte vraag van 20 punte. Daarna moet jy twee verdere vrae van 15 punte elk beantwoord (2x16 =30 punte). Let daarop dat daar interne keuses by Vraag 2, 3 en 4 bestaan. Deel 2 tel 50 punte. VRAAG 1 (verpligtend: 20 punte) Vraag 1.1 ‘Omskryt die volgende begnppe + meestemarratief (3) © episteme (3) * ideologie (4) (10) Vraag 1.2 Verduidelix kortiks wat die denkskool van die Nuwe Histonsme behels Verwys in jou antwoord na die belangnikste vertrekpunte of aannames van dié beweging (10) [20] VRAAG 2 (keusevraag: 15 punte) Vraag 2.1 Skryt 'n opstel waann yy uitwe! oor die verskillende bestaande interpretasies van ‘Winternag” (Eugene Marais) 115) OF Vraag 2.2 Lees die onderstaande gedig “Die gedwee Winternag” deur Danie Marais Hoe lewer hierdie gedig kommentar op die onderng en vertolking van die oorspronklike gedig deur Eugene Marais? [15] Die gedweé “Winternag” One must have a mind of winter [J not to think Of any misery im the sound of the wind O1 For the listener, who listens in the snow, ‘And, nothing humself, beholds Nothing that 1s not there and the nothing that 1s - Wallace Stevens, "The Snow Man" [BLAAI OM] 16 AFK1501 MEIWJUNIE 2013 Ek het onlangs die Versamelde gedigte van Eugene Marais vir R3 in‘n charity shop gekoop Voor in die boek staan “Jacobus Viljoen 1942" Die hele boek 1s vol van Jacobus se aantekeninge By "Winternag" staan “Kritzinger noem ditnklassieke gedig raglig - treffende beeldspraak!* root taalyuweel, omdat die winternag vir hom ‘mmboo! van die lye van sy volk 1s Dekker sé so!” roefgeestige natuurtoneel wat vir ons die stemming vertolk van die smart, ellende van Die Oorlog * Jacobus, jy't my herinner hoe ons op skool an die naam van letterkunde gedigte se vierke moes knip - invnreel uit Bridges se "London Snow" (Hiding difference, making unevenness even") het een van my onderwysers “kommunisme" gesien Jou netyiese aanhalings, Jacobus, het die eensaamheid van "Winternag” vir my ‘wkadu kouer kom kleur Ek het altyd geglo dat "Winternag" van Marais nes Stevens se sneeuman binne lé Maar jy het my hennner dat begnp en onbegnip twee ewe onskuldige vorms van magteloosherd 1s Jy het my laat onthou dat tyd me al vyand van skoonheid en verdnet 1s nie. dat mense me kan lees of ly sonder die hoop op dieper betekenis me Maar dhe "klassicke” gedigte wil me {BLAAI OM) 7 AFK1501 MEWJUNIE 2013 so hardhandig untgelé 1m die klankdigte kamers van voorgeskrewe simbole en vierkantige lesse krepeer me ‘n Kind en ‘'n gedhg soek aandag - ie antwoorde of formules me In die ewige “sterlag en skade" word verlate vertolk as verlate, simbole verys in eensaamherd, strek die enkeling en sy rou gevoel steeds higyare ver VRAAG 3 (keusevraag: 15 punte) Vraag 3.1 Bespreek die kortverhaal “Lettie” (Gustav Preller) aan die hand van dre volgende aspekte (2) die epistere in die teks (&) die rol van mag in die samelewing 115) oF Vraag 3.2 Bespreek die kortverhaal “Op soek na die Slag van Rooipoetersprut” (Johan en Elize Botha) met verwysing na die komplekse aard van geskiedskrywing 115) VRAAG 4: Sirkusboere: Sonja Loots (keusevraag: 15 punte) Vraag 4.1 (2) Gee hutteensetting van die histoniese gebeure waarop Sirkusboere (Sonya Loots) berus 5) (b) Skryt n opstel waann jy aantoon hoe die volgende romankarakters hulle traumatiese veriedes probeer verwerk Ben Viljoen, Frank Fillis, Fenyang Mokoyane en Pret Cronjé (10) 15) OF Vraag 4.2 Skryf'n opstel waanin jy uitbret op (2) die histoniese gegewens waarop Sirkusboere (Sonja Loots) gebaseer 1s, en 6) (b) die relevansie van Sirkusboere (Sorya Loots) vir hedendaagse lesers ‘ ro Subtotal: Deel 2 [50] [BLAAI OM] 18 AFK1501 MEWJUNIE 2013 DEEL 3: TOE ONS NOG KINDERS WAS Begin jou antwoorde vir deel 3 op'n nuwe bladsy. Beantwoord DRIE vrae. \Vraag 1-2 is verpligte vrae. By vraag 3 en 4 het jy'n keuse. Jy doen vraag 3 OF vraag 4. VRAAG 1 (verpligtend) Vraag 1.1 Bespreek enige drie uitlatings wat die skrywer, Fadjado-Acosta, maak oor wat hy as “lteratuur” beskou Verstrek redes waarom jy juis daardie dre urllatings oor literatuur as belangrik beskou? (4) Vraag 1.2 Waarom, dink jy, speel lesers ook in bate belangnke rol by die lees van iterére tekste? Skryf minstens dne redes hiervoor neer @) Vraag 1.3 Water urtwerking het de leser se literatuuropvatting op sy leesbenadering? Skryf kort aantekeninge (1 ~2 reels) oor die volgende taktore waardeur die leser se benadenng tot lees bepaal word + syliterére agtergrond * sy sosiale agtergrond sy kultuur-histonese agtergrond @ Vraag 1.4 141 Hoe verskil in gewone leser van in ingeligte leser? Verstrek minstens 2 redes vir jou antwoord Begin jou antwoord soos volg “n Gewone leser is, ningeligte leseris (1) 142 Water vyf faktore ult die werklikheid waarbinne jy leef, het 6d verwysingsraamwerk as leser bepaal? Kan jy enige redes daarvoor gee? (3) 143° Verduidelik in twee reels wat in “ideologie” vir jou beteken VRAAG 2 (verpligtend): Drie kortverhale van Dana Snyman en Agter die groen deur (Helena Gunter) Vraag 2.1 211 In Dana Snyman se verhaai “16 Desember’ kom daar minstens twee oertekste of gfondtekste voor Noem daardie twee grondtekste (2) [BLAAI OM] 19 AFK1501 MEVJUNIE 2013 212. Tot watter slotsom kom die ek-verteller in "16 Desember” oor “Geloftefees"? 2 213 Noem enige twee jeugherinneringe wat “Uncle Charlie's” by die ek-verteller oproep Water heninneringe roep “Uncle Charlie's” by jou op of het die titel vir you geen betekenis nie? Indien nie, waarom nie (3) 214 Waarom, dink jy, assosieer jy mie “Sun City” met in plek van sonde (‘Sin City’) nie? Waarmee assosieer jy Sun City dan? 3) Vraag 2.2: Agter die groen deur (Helena Gunter) 221 Watter politieke tydperk word in Agter die groen deur in hennnering geroep? 2) 222 Gee die naam van die personasie wat die meeste in hierdie verhaal verontreg is Oy 223 Waarom 1s sy eintik op meer as een wyse verontreg? Meld daardie verskillende sorte verloentheid en ongemak wat sy moes verduur GC) Totaal: 15 punte Beantwoord nou vraag 3 OF vraag 4 VRAAG 3: Ons is nie almal so nie (Jeanne Goosen) Beantwoord die volgende vrae. 31 Binne water sosio-politieke Konteks speel hierdie verhaal af? Gee duidelike redes vir jou antwoord deur bepaalde insidente utt die teks neer te skryf 6) 32 Skryt volledige aantekeninge oor die verteller in hierdie verhaal en die gelootwaardigherd van die vertelling al dan nie (5) 33 In hierdie verhaal kom daar by etlke geleenthede voorbeelde van rassisme en rassestereotipering voor Definieer rassestereotpering en gee minstens twee voorbeelde daarvan, veral by monde van Doris, Gertte se ma (4) 34 _ Indee verhaal verwys Gertie se pana sommige van die bure as “gespuis” Ook mag Gertie. nie met die Jacobs-kinders gespeel het nie, en is sy verbied om die Haasbroeke en Maizie Vloot te groet Water soort sosiale vooroordeel openbaar Gertie se pa hierdeur? Verduidelik s0 volledig moontlik @ 3.5 Daaris.n die vethaal ook voorbeelde van genderstereotipenng 351 Omskr/f genderstereotipering korthks a 352 Watter verwagtinge het Doris se pa en Doris se man van haar gekoester? q@) 353 Op watter wyses het Dons hierteen in opstand gekom? (2) Total: 20 punte OF [BLAAI OM] 20 AFK1501 MENJUNIE 2013 VRAAG 4: Roepman (Jan van Tonder) Beantwoord die volgende vrae. 41 Walter leesreaksie het Roepman by jou ontlok? Verstrek redes vir jou antwoord deur dre of rer spesifieke voorbeelde ult die teks neer te skryf 3) 42 Deur die oe van die verteller word 'n spesifieke beeld van Timus se pa aan die leser voorgehou Bespreek nou die volgende stellings deur in elke geval na een of twee spesifieke insidente in die verhaal te verwys Gee definisies waar nodig 421 Timus se pa was ni Afrikaner-Nasionalis @) 422 Timus se pa se woord was wet ® 423° Timus se pa was cormatig verknog aan sy kerk @) 43. Timus se ma was onderdanig aan sy pa Waarom, dink Jy, was dit so? Watter vorm van stereotipering word hier uitgebeeld? @) 44 Bespreek Timus as drumpelmens 8) 45 Die personasie, Joon, speel i belangnike rol in die verhaal__ Watter twee belangnke funksies het hy in die spoorweggemeenskap verng? 3) Totaal: 20 punte Subtotal: 50 punte DEEL 4: JEUGLETTERKUNDE Hierdie deel mag in Afrikaans OF Engels beantwoord word. / This section may be answered in Afrikaans OR English. Beantwoord Vraag 1 OF Vraag 2. / Answer Question 1 OR Question 2. VRAAG 1/QUESTION 1 (keusevraag) Jaco Jacobs Middernagfees [The English translation of each question is given in italics and follows the Ainkaans question } Vraag 1.1 Beantwoord die volgende vrae. {@) oem enige twee prominente temas in Middernagfees Motveer Jou antwoord deur baie kortliks na voorbeelde uit die verhale te verwys ‘Name any two prominent themes in Middernagfees Justify your answer by briefly refering to examples from the stories (4) (b) _Noem een hootkaraktor en een newekarakter wat onderskeidelik voorkom in elkeen van die volgende verhale in Middemagfees * “Spiele, spieeltie * @) © “Die aliens ts hier” 2) IBLAAI ON] 21 AFK1501 MENJUNIE 2013 * “Die monstertoilet” @) ‘Name one main character and one minor character appearing in each of the following stones in Middernagiees + ‘Spleeltjie, spieeltie ” (2) © “Die aliens 1s hier!” (2) * ‘Die monstertorlet" 2) (©) Bespreek die funksie van illustrasies in kinderliteratuur Verwys in jou antwoord na die ilustrasies wat gebruik word in die verhaal “Spieetiie, spieeltie ” en in die gedig “Gesoek. in Bruid vir Frankenstein se monster” Discuss the function of dlustrations in children’s Iiterature In your answer, refer to the ilustrations that are used in the story “Spieellye, spiee|ne "and ihe poem “Gesoek n Bruid wir Frankenstein se monster” (10) [20] Vraag 1.2 Beantwoord die volgende vrae. (a) Definteer die terme primére werklikheid en sekondére werklikherd. Define the terms primary reality and secondary reality (4) (b) Bespreek die versal tussen die prmére en sekondére ruimtes in die fantasieverhaal “Spreeltye, spreeltye ” Verwys na voorbeelde utt die verhaal om jou antwoord te staf Discuss the difference between primary and secondary spaces in the fantasy story “Spieeltje, spieeltie " Refer to examples from the story to support your answer (6) N09} Vraag 1.3. Beantwoord die volgende vraag. “Die aliens 1s hier” en “Die monstertoilet” is fantasieverhale wat opgeneem is in Middernagfees Binne hierdie konteks gesien, 1s die volgende hoofkarakters in die twee verhale na jou mening gelootwaardig? Verwys in jou bespreking na die onderskele karakters se karaktensenng — hoe hulle optree, wie hulle 1s en wat hulle omstandighede is Maak gebruik van voldoende verwysings na die verhale om Jou antwoord te staat (a) Altus en Anria in “Die aliens 1s hier!" (6) (b) Hanno in “Die monstertollet” 6) “Die aliens 1s hier!” and “Die monstertollet" are fantasy stones included in Middemaglees Seen in this context, would you consider the following main characters in the two stories as credible? In your discussion refer to the respective characters’ characterization — how they act, who they aro and what their circumstances are Use adequate references to the stones to support your answer (a) Altus en Anna in “Die aens 1s hier!” (5) (&) Hanno in ‘Die monstertoiiet” 6) [19] [BLAAI OM] 22 AFK1501 MEWVJUNIE 2013 Vraag 1.4 Beantwoord die volgende vrae. (2) Watbeteken die begnp, bedoelde leser? Briefly explain the concept, intended reader (bedoelde leser) (2) (b) Wie is, na jou mening, die bedoelde leser van Middemagiees? Verwys in jou antwoord na die ouderdomsgroep en die moontlke belangstellings van die bedoelde leser Staaf jou antwoord met verwysings na die teks Who, in your opinion, is the intended reader of Middernagfees? in your answer, refer to the age group and the possible interests of the intended reader ‘Support your answer with references to the text ©) (©) Hoe kan dit verklaar word as lemand wat sestig jaar oud 1s, van Middernagfees hou? Is dit omdat die persoon in bedoelde leser van kinderliteratuur 18? How can it be explained if someone who 1s sixty years old, likes Middernagtees? Is it because this person 1s an intended reader of children’s iterature? @ [10] Subtotal: [50] OF VRAAG 2 (keusevraag) Jaco Jacobs Suurlemoen! {Since question 2 aims at students that intend to teach Afnkaans on secondary schoo! level, no English translations of the questions are provided } Vraag 2.1 Beantwoord die volgende vrae. Bespreek die volgende visuele hulpmiddels wat in Suuriemoen! gebruik word (a) Die post-it-plakker op bladsy 7, waarop die woorde “Nota aan self Hou in die toekoms vir Zane van lipstick af weg” gelees kan word Verwys in jou antwoord na die agtergrondinligting en betekenis rakende die plakker en hoe die Plakker verband hou met postmoderne kommentar 6) (b) Die post-t-plakker op bladsy 31, waarop die woorde “Nota aan self Dis gevaarlik om party giris te onderskat" gelees kan word Na wie verwys die plakker? Is die karakter na wie die plakker verwys die protagonis, antagonis, tnitagonis of katalisator van die verhaal? Staaf jou antwoord met bewyse uit Suurlemoen! (5) (©) Die postut-plakker op bladsy 77, waarop die woorde “Nota aan self Hoekom word rock-sterre onderwysers?” gelees kan word Verwys in jou antwoord korthks na die agtergrondinligting van die plakker, asook na die kommentar wat Tiaan vanutt sy perspektief met die plakker wil lewer 6) (¢) Tiaan se selfportret op bladsy 16-17, getiteld “Stukkies van h sestienjarige” Bespreek in jou antwoord kortliks die agtergrondinligting en betekenis van die foto en die fototitel deur na die teks te verwys (5) [20] [BLAAI OM] 23 AFK1501 MENJUNIE 2013 Vraag 2.2 Beantwoord die volgende vrae. Is die volgende karakters in Suurlemoen' na jou mening gelootwaardig? Verwys in jou antwoord na die onderskete karakters se karakterisering — hoe hulle optree, wie hulle 1s, wat met hulle gebeur en wat hulle omstandighede ts Maak gebruik van voldoende verwysings na Suurlemoen! om jou menings te staat (@) Bong (b) Liezt (c) Zane (@) Tiaan Vraag 2.3, Beantwoord die volgende vrae. (a) Wat beteken die begnp, bedoelde leser? (b) Wie ts, na jou mening, die bedoelde leser van Suurlemoen"? Verwys in jou antwoord na die ouderdomsgroep en die moonthke belangstellings van die bedoelde leser Staaf jou antwoord met verwysings na die teks © (©) Hoe kan dit verklaar word as emand wat sestig jaar oud 1s, van Suurlemoen! hou? Is dit omdat die persoon 'n bedoelde leser van jeughteratuur 1s? Subtotal: (5) (5) 6) (5) [20] (2) (2) [10] [50] DEEL 5: NEDERLANDSE LETTERKUNDE VIR SUID-AFRIKA, Geen gedigtekste is hieronder afgedruk ni VRAAG 1 Beantwoord vraag 1.1 OF vraag 1.2 11 Bespreek die herhalende verwysing na Klippe (“stenen’) in “Stenen die lopen” uit Emma Hursmans se bundel Sonate voor wraak (1994) en dul kortlks die funksie daarvan aan [20] OF [BLAAI OM] 24 AFK1501 MEIJUNIE 2013 12 Die gebeurtenisse in die verhaal “De hond’ ut Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1994) word achronologies weergegee Identifiseer die tien belangrikste gebeurtenisse in die verhaal en skryf hulle in’n chronologiese volgorde neer Wat 1s, na jou mening, die funksie van hierdie verwysings? [20] VRAAG 2 Bespreek die deurbreking van stereotipes in “Alinea 9" van Portretten en een oude droom deur Kader Abdolah (2003) met verwysing na gepaste voorbeelde ut die teks 115) VRAAG 3 Bespreek na aanleiding van “Het aardryk’ (J. Eykelboom) die volgende * die betekenis van die gedigttel * dee verskille tussen twee ruimtes én kulture wat in die gedig uttgebeold word + dee verskille tussen dié twee kulture se beskouing en ervanng van die natuur 115] Subtotal: [50] ‘Urns 2013

You might also like