You are on page 1of 13
UNIVERSITY EXAMINATIONS. UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISA lime AFK1501 ‘OktoberiNovernber 2012 AFRIKAANS AKTUEEL (LETTERKUNDE) Tydsduur— 2Uur 100 Punte EKSAMINATORE EERSTE MEL BEER MIN N COCHRANE ME EM JACOBS: ME | JACOBS ME E LEMMER TWEEDE DRE LOMBARO Toeboek oksamen Hierdie eksamenvraestel bly die e1endom van die Universiteit van Suid-Afrika ‘en mag mie utt die eksamenlokaal verwyder word nie HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 13 BLADSYE. DIE BYLAAG VERSKYN OP BLADSY 13 JY MOET SLEGS TWEE DELE VAN DIE VRAESTEL BEANTWOORD TER WAARDE VAN 50 PUNTE ELK j {80 X 2 = 100) ONDERWYSSTUDENTE IS VERPLIG OM DEEL 4 TE BEANTWOORD DEEL 4 MAG IN /OORD WORD LEES ASSEBLIEF OOK DIE INSTRUKSIES BY ELKE DEEL DEEGLIK DEUR EN BEPLAN JOU. TYDSINDELING VERSTANDIG JY HET ONGEVEER 60 MINUTE VIR DIE BEANTWOORDING VAN ELKE. DEEL. DEEL 1, 2,3 EN 5 MOET IN AFRII \NS BEANTWOORD WORD Answer only TWO sections of 50 marks each. You have approximately one hour for: answering each section. Section 4 (Youth Literature) may be answered in English. All other sections must be answered in Afrikaans DEEL 4 TEKS EN LESER: INLEIDING TOT DIE LITER6RE KOMMUNIKASIEPROSES Ek stel hieronder VIER vrae waarvan jy TWEE moet doen. Slegs indien iy gekies het: om deel 1 te doen, is vraaq 1 van deel 1 VERPLIGTEND. Kies dan EEN verdere, vraag uit vrae 2, 3 en 4. Jy moet in fotaal twee vrae ter waarde van 50 puntel beantwoord. Beantwoord die vrae in AFRIKAANS. Geen tekste word in die bylaag ult] deel 1 verskaf nie. | Answer Question 1 (compulsory question) - ONLY if you have chosen Section 1 -| PLUS ONE further question from Section 1. You should answer TWO questions of 25, [BLAAI OM) 2 AFK1501 Oktober/November 2012 \Vraag 1 (verpligtend - indien jy deel 1 gekies het) |s "Hot Gates’, na jou mening, ‘n literére teks, of slegs ‘n populére luisterliedje? Skryf'n kort opstel van hoogstens 1 bladsy waarin jy ‘n definisie van “iterére teks” verskaf, met verwysing na die elemente wat ‘n literére teks vertoon (20) Vraag 2 (keuse) Bespreek die prosateks “Thandwe van Khayalethu Camp’ in ‘n opstel van hoogstens 2 bladsye Die titel van jou opstel is Dit sal mos nie altyd nag wees nie Gee aandag aan die volgende aspekte in jou opstel Boustene van die verhaalwéreld: ‘© Gebeure (4) + Tyd (3) + Rumte (4) + Lemotief (4) + Karakters @) + Verteller 3 © Tema 3) + Sosio-politiese konteks waarbinne die verhaal ontstaan het 3) + Intertekste (ander verhale/gedigte/rolprente/foto’s) wat met “Thandiwe van Khayalethu Camp” saamgelees kan word (3) (30) Vraag 3 (keuse) Beantwoord die onderstaande vrae oor Ingrid Jonker se teks “Die kind [wat doodgeskret is deur soldate by Nyanga]” Vrae + Binne watter sosio-politiese konteks het die gedig ontstaan? 3) ‘+ Hoekom, dinky, lig die kind sy vulste teen sy vader (strofe 2)? @) + Verklaar hoe die kind “nie dood nie” kan wees, terwy! hy Ié met 'n koeel deur sy kop (strofe 3)? 8) ‘+ Gee minstens twee voorbeelde elk van (a) woordherhaling en (b) sintaktiese herhaling in die gedig, dui die funksie van hierdie herhalings aan @) \Verskaf en bespreek een voorbeeld elk van metafoor, simbool of ironie 6) Weis die spreker in hierdie teks? 4) Noem ten minste een belangnke interteks ten opsigte van hierdie gedigteks van Jonker a) ‘+ Formuleer ‘n tema (boodskap) wat die gedig volgens jou oordra Q) [30] [BLAAI OM} 3 AFK1501 Oktober/November 2012 Vraag 4 (keuse) (2) Bespreek Naelstnng (Pieter J Foure) as ‘n e1etydse en aktuele teks (10) (b) Bespreek Baba se vele pogings om van die naelstring ontslae te raak (10) (©) Souyy sé albei karakters ervaar nuwe vryheid as daar afstand gedoen word van die naelstnng? lllustreer Baba se nuwe vaardighede utt die teks (10) [30] ‘Subtotaal: [50] [BLAAI OM} 4 AFK1501 ‘Oktober/November 2012 DEEL 2 SAAM IN AFRIKA VRAAG 1s ‘n verpligte vraag van 20 punte. VRAAG 2 1s ook ‘n verpligte vraag van 15 punte Beantwoord dan verder slegs VRAAG 3 OF VRAAG 4 (16 punte) Jy beantwoord dus uiteindelik drie vrae met ‘n totale waarde van 50 punte: Vraag 1 (20 punte), VRAAG 2 (15 punte) en dan VRAAG 3 OF VRAAG 4 (15 punte). Let deeglik op die instruksies by elke vraag. VRAAG 1 (verpligtend 20 punte) Beantwoord al die onderstaande vrae (a) Wat word bedoel met Ek en Ander? (10) (b) Noem vyf (5) kenmerke van postkoloniale literatuur en verduidelik telkens wat elke kenmerk behels (10) [20] VRAAG 21s ‘n verpligte vraag van 15 punte. Daar is egter ‘n interne keuse by hierdie vraag en Jy beantwoord slegs VRAAG 2.1, VRAAG 2.2, VRAAG 2 3 OF VRAAG 2 4 vir 15 punte VRAAG 2 (verpligte vraag oor voorgeskrewe kortverhale: 15 punte) VRAAG 2.4 Bespreek die term ubuntu deur te verwys na albel die volgende kortverhale + “Benedicta” (Margaret Bakkes) + "Nag van twee vroue’ (P J Bosman) (18) OF VRAAG 2.2 Gebruik die onderstaande kortvethale om ‘n kort opstel te skryf oor dle rol van taal as magsinstrument “Die skrywer “(Riana Schepers) + “natn die sak" (Jeanne Goosen) + ‘Taalles" (JM Gilfillan) * “Die beach” (Lindsay King) IBLAAI OM] 5 AFK1501 ‘Oktober/November 2012 Lewer ook deurentyd kommentar op die verskillende vaneteite van Afnkaans wat in die verhale aangespreek word (18) OF VRAAG 2.3 Verduidelik die term Ek en Ander met behulp van die kortverhaal "Dol hond" (Etienne van Heerden) (15) OF VRAAG 2.4 Skryf ‘n kort opstel oor die gemarginaliseerde postsie van vroue met verwysing na die kortverhaal “Dom koe’ (Riana Schepers) (15) (15) Beantwoord VRAAG 3 OF VRAAG 4 vir 15 punte. Indien jy VRAAG 3 kies, moet jy slegs VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2 beantwoord VRAAG 3 (keusevraag oor Die eerste lewe van Adamastor: 15 punte) VRAAG 3.1 Bespreek die begnp intertekstualitert aan die hand van die (aangehegte) Coetzee-skildery en Die eerste lewe van Adamastor (André P_ Brink) (15) OF VRAAG 32 Die eerste lewe van Adamastor (André P_ Brink) is al * die stone van Afnka en Europa” genoem Bespreek hierdie stelling knities deur te verwys na die kulturele verskille tussen die twee groepe (soos onderskeidelik verteenwoordig deur T’Kama en Khois) Wys ook op die verafnikanisenng van die Adamastor-mite wat in hierdie novelle ter sprake 1s (15) OF VRAAG 4 (keusevraag oor Kroniek uit die doofpot: 15 punte) Kroniek uit die doofpot (John Miles) word dikwels beskou as ‘n postkoloniale teks Skryf‘n opstel waarin jy hierdie betrokke stelling motiveer (18) (15) Subtotaal: [50] IBLAAI OM] 6 ‘AFK1501 Oktober/November 2012 DEEL 3 EIETYDSE TEKSTE 2° MANS KOM VAN MARS, VROUE VAN VENUS Let daarop dat jy by vraag 3 ‘n KEUSE moet uitoefer VRAAG 1 (verpligtend) 1. Indie verhaal “Aan die einde van die reenboog” (Jeanne Goosen) speel genderstereotipenng 'n belangnike rol 11 Verduidelik wat met genderstereotipenng bedoel word @ 12 Gee vier voorbeelde van genderstereotipiese perspektiowe wat in hierdie verhaal voorkom Twee van hierdie perspektiewe moet ult ‘n seksistiese cogount en twee moet uit ‘n chauvinistiese oogpunt wees @) 13 Durminstens dne voorbeelde aan utt die verhaal van omgekeerde genderstereotipering Verduidelk waarom jy dit as omgekeerde genderstereotipering beskou. © 14° Definieer ideolo, (2) 115] VRAAG 2 (verpligtend) 2 In die verhaal “Vir vier stemme” (Hennie Aucamp) is daar voorbeelde van tradisionele genderstereotipenng, maar ook sprake van omkerng van tradisionele genderrolle 21 Gee minstens wer voorbeelde van tradisionele genderstereotipening en betrek twee van die voorbeelde op Let van Onselen en twee van die voorbeelde op Bemen Botes (4) 22 Beskryf Let se voorkoms en optrede in die verhaal in terme van omgekeerde genderstereotipering, maar ook in terme van omgekeerde genderrolle Gee bewyse utt die verhaal @) 23. Beskryf Freddy McTavish se voorkoms en optrede in hierdie verhaal in terme van omgekeerde genderstereotipering met behulp van bewyse uit die verhaal 8) 24 Verduidelik kortliks hoe die verhaal chronologies verloop en verwys spesifiek na die tragiese utteinde van die verhaal (4) 25 Vermeld die name van die personasies wat hulle in hierdie verhaal in ‘n liefdesdriehoek bevind (1) (15) [BLAAI OM] 7 AFK1501 Oktober/November 2012 VRAAG 3 (verpligtend) Karolina Ferreira (Lettie Viljoen) OF Twee vroue (ElsaJoubert) Doen enige vraag uit hierdie gedeelte Beantwoord dus vraag 31 $f vraag 32 Jy oefen dus ‘n keuse by vr 34 32 19 3 uit. In water opsigte kom die vethaal Karolina Ferreira met die sogenaamd “populére liefdesverhaal” ooreen? Karolina Ferreira verskil egter ook van die populére liefdesverhaal Ten opsigte van die verskille moet y veral konsentreer op die verskillende verbintenisse wat Karolina met verhaalpersonasies buiten Jess aangeknoop het Gebruik enige populére tefdesverhaal wat jy al_gelees het, as basis vir jou vergelyking. Gee die naam en ‘skrywer van daardie verhaal_ Voorsien jou bespreking van ‘n gepaste inleiding en slot. (Jou antwoord moet maksimum een en ‘n halwe bladsy lank wees ) (20) OF Bespreek die stelling “Pampas” in Twee vroue kan nie as ‘n “tradisionele” liefdesverhaal geklassifiseer word nie Verduidelik waarom hierdie verhaal nie aan die klassifikasie van ‘n “tradisionele hefdesverhaal” voldoen nie Verwys in jou antwoord na onder andere die volgende aspekte * die begin en einde van die verhaal + die tipe verhouding tussen Elvira en Ben * die kommunikasie of gebrek daaraan tussen Ben en Elvira + Elvira se negatiewe belewing van die ruimte in Patagonie Voorsien jou bespreking van ‘n gepaste inlerding en slot (Jou antwoord moet maksimum een en ‘n halwe bladsy lank wees ) (20) SUBTOTAAL. [50] [BLAAI OM] DEEL 4 8 AFK1501 Oktober/November 2012 JEUGLETTERKUNDE HIERDIE DEEL MAG IN AFRIKAANS OF IN ENGELS BEANTWOORD WORD. THIS SECTION MAY BE ANSWERED IN AFRIKAANS OR IN ENGLISH. Beantwoord Vri Answer Question 1 OR Question 2. 9 1 OF Vraag 2. VRAAG 1 (Martie Preller. 'n Haas moet doen wat 'n has moet doen) 11@) (b) 12) () Beskryf kortiks, en met verwysings na die boek, hoe genderkwessies as aktualitert voorgestel word in Koning-Koning Kriek se koninkryk Maak gebruik van voorbeelde utt Preller se teks om u antwoord te illustreer With references to the book, bnefly descnbe how the topicality of gender issues 1s represented in Koning-Koning Knek’s kingdom Refer to examples out of Preller’s book to illustrate your answer (10) ‘Tref hn kort vergelyking tussen die regening van in land, soos dit in die werklikheid bestaan, en Koning-Koning Kriek se koninkryk, soos dit in die sekondére werklikheid van die boek voorgestel word Make a bref companson between the government of a country, as it exist in reality, and Koning-Konung Knek’s kingdom, as itis represented in the secondary realty of the book (4) 114) Verduidelik kortiks hoe die slot van in Haas moet doen wat in haas moet doen aanslutt by die belangnkste vereistes wat Steenberg stel vir die slot van kinderliteratuur Let u antwoord in deur kortlks te stel wat die belangrikste vereistes 1s Brefly explain how the conclusion of n Haas moet doen wat i haas moet doen relates fo the most important of Steenberg's requirements for endings in children’s literature Introduce your answer by bnefly stating what the most important requirements are (10) Watter dne vereistes in die boek bepaal of ‘n karakter dieretaal kan verstaan? (2 punte) Wearom verstaan Gerda vir Koning-koning Knek en Kereels in die slot, al kan sy teen die einde nie meer dieretaal praat nie? (2 punte) Waarom verstaan Gerda se ouers haar dieretaal aan die einde van die verhaal, maar nie aan die begin van die verhaal nie? (2 punte) Which three requirements determine whether a character in the book 1s able to anderstand animal language? (2 marks) In the conclusion of the book, why does Gerda understand Koning-Koning Knek and Kernels, although she cannot speak animal language any more? (2 marks) Why do Gerda’s parents understand her animal language at the end, but not at the beginning of the book? (2 marks) ©) Lie} [BLAA! OM] 13(a) 9 AFK1501 Oktober/November 2012 Verduidelik korthks wat die term pnmére werklikherd (3 punte) en die term sekondére werklikheid (3 punte) in fantasieverhale beteken Bnefly explain the term primary reality (3 marks) and the term secondary reality (3 marks) as they relate to fantasy stones ® (b) Waarom kan ons die twee aasvoels (5 punte) en die bobbejaan (5 punte) in Preller se boek as fantasiekarakters beskou? Motveer u antwoord deur Kortlks na hul optredes te verwys In Prelier’s book, why may we regard the two vultures (5 marks) and the baboon (5 marks) as fantasy characters? Brefly motivate your answer by refering to their behaviour (10) (©) Bestaan Moya binne die primére werklikheid of die sekondére werklikheid van Preller se boek? Motiveer u antwoord deur kortliks na die teks te verwys Does Maya exist as part of the primary reality or the secondary reality in Prelier’s book? Motivate your answer by bnefly refernng to the text (4) [20] ‘Subtotal: [50] OF VRAAG 2 (Marita van der Vyver Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom) [Since this question aims at students that intend teaching Afnkaans on secondary schoo! level, no translations of questions are provided ] 24 22 23 Maak ‘n lyste van vyf redes as motivering vir die standpunt dat daar ontwikkeling en groe! plaasvind ten opsigte van Hanna se karakterisering, in die verloop van die verhaal (10) Kies nou enige twee van die vyf redes genoem by 21 Noem die redes en motiveer dan elkeen deur breedvoeng na die teks te verwys (30) Sal die jeugdige leser van Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom, na jou mening, haar of hom met die hoofkarakter kan assosieer? Motiveer jou antwoord deur na die teks te verwys (10) Subtotaal: [50] [BLAAI OM) 10 AFK1501 Oktober/November 2012 DEEL 5 NEDERLANDSE LETTERKUNDE VIR SUID-AFRIKA VRAAG 1 Beantwoord vraag 1.1 OF vraag 1.2 11 Bespreek die herhalende verwysing na klippe (‘stenen’) in “Stenen die lopen” ut Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1984) en dur kortliks die funksie daarvan aan [10] OF 12 Die gebeurtenisse in die verhaal “De hond’ uit Emma Husmans se bundel Sonate voor wraak (1994) word achronologies weergegee dentfiseer die tien belangrikste gebeurtenisse in die verhaal en skryf hulle in 'n chronologiese volgorde neer [10] VRAAG 2 Bespreek die deurbreking van stereotipes in “Alinea 9" van Portretten en een oude droom deur Kader Abdolah (2003) met verwysing na gepaste voorbeelde ult die teks [10] VRAAG 3 Beantwoord vraag 3.1 OF vraag 3.2 31 Bespreek tot watter mate Hella S_Haasse se novelle Oeroeg (1948) as 'n voorbeeld van 'n koloniale teks beskou kan word Motiveer jou antwoord deeglik deur na gedeeltes uit die novelle te verwys, (15) oF 32 Lees die onderstaande gedig van Rutger Kopland en beantwoord die vrae wat daarop volg IBLAAI OM} 1 AFK1501 Oktober/November 2012 DE LANDMETER Het is niet alleen onverschilligheid, in zekere zin 1s het misschien zelfs wel liefde die hem dwingt, er is geen paradys zonder rentmeester Hy ts gelukkig met het landschap, maar gelukkig met het zoeken, coordinaten wyzen hem zn onzichtbare plek, zn utopie is de kaart, niet de wereld Hy wil wel weten waar hy 1s, maar zyn troost is te weten dat de plek waar hy is niet anders bestaat dan als zyn eigen formule, hy 1s een gat in de vorm van, een man in het landschap Met de grenzen die hy trekt, scherper en duidelyker, vervagen het gras en de bomen en alles wat daar left, Iydt en sterft Het is heel helder om hem heen, alles 1s waargenomen Woordverkiarings . Het = dit die = wat er = daar het zoeken = die gesoek bestaat = bestaan als = as eigen = ere Iya heel 321 Verklaar die titel van die gedig in terme van die sentrale tema @ 322 Verklaar die verwysing na “rentmeester’ binne die konteks van die gedig ) 323 Wat beteken “utopie"? 2) 324 — Waaromis die landmeter se utopie, die kaart, en nie die wéreld nie? (2) 325 Gee twee voorbeelde ut die gedig dat abstraksies vir die landmeter belangriker word as die fisiese omgewing waarin hy hom bevind 2) 326 Is die hoofkarakter in hierdie gedig die mens of die natuur? Motwveer asb jou antwoord 2) 327 — Verdudelik dre slotreel ‘Het 1s heel helder om hem heen, alles 1s waargenomen” (1) [18] [BLAAI OM] 12 AFK1501 ‘Oktober/November 2012 VRAAG 4 Bespreek na aanleiding van "Het aardk” (J. Eykelboom) die volgende ‘+ die betekenis van die gedigtitel ‘+ die verskille tussen twee ruimtes en kulture wat in die gedig uitgebeeld word «die verskille tussen dié twee kulture se beskouing en ervaring van die natuur HET AARDRIJK Fluweetzacht de nacht, achteraf, nu het ochtendgrauw aanbreekt met regen Onze vaste merel hakt gaten in het toch al mottige gras van de achtertuin In de Gobr-woestyn houden nomaden geen kippen, ook staan hun tenten niet aan de grond genageld Want de aarde 1s heilig voor hen en mag door niets of niemand worden beschadigd Woordverklarings: + achteraf = na die tyd + nu =noudat ‘+ ochtendgrauw = die grysheid van die lug met sonsopkoms . = lyster (Engels blackbird) . kap (her eerder “pik") onhelder en vogtig, 2. motgevrete + kippen = hoenders + genageld = vasgespyker + hen = hulle [15] Subtotal: [50] [BLAAI OM) 13 AFK1504 Oktober/November 2012 Bylaag Deel 2 (Vraag 3 1) SIUDIEGios AFRIKAANS AKTUEEL LETTERKUNDE UNISA 2012

You might also like