You are on page 1of 12
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS — oe. UNISA lesan AFK1501 MeuJume 2012 AFRIKAANS AKTUEEL (LETTERKUNDE) Tydsduur 2Uur 100 Punte EKSAMINATORE * EERSTE ME L BEER MINR N COCHRANE PROF JL COETSER ME EM JACOBS ME E LEMMER TWEEDE ORE LOMBARD Hierdte eksamenvraestel bly die etendom van die Universiteit van Suid-Afrika ‘en mag nie uit die eksamentokaal verwyder word nie, HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 12 BLADSYE. DIE BYLAAG VERSKYN OP BLADSY 12. JY MOET SLEGS TWEE DELE VAN DIE VRAESTEL BEANTWOORD TER WAARDE VAN 50 PUNTE ELK (60 X 2 = 100) ONDERWYSSTUDENTE IS VERPLIG OM DEEL 4 TE BEANTWOORD DEEL 4 MAG IN ENGELS BEANTWOORD WOR LEES ASSEBLIEF OOK DIE INSTRUKSIES BY ELKE DEEL DEEGLIK DEUR EN BEPLAN JOU TYDSINDELING VERSTANDIG. JY HET ONGEVEER 60 MINUTE VIR DIE BEANTWOORDING VAN ELKE DEEL. DEEL 1, 2, 9EN 6 MOET IN AFRIKAANS BEANTWOORD WORD. Answer only TWO sections of 50 marks each. You have approximately one hour for! answering each section. Section 4 (Youth Literature) may be answered in English. All other ‘sections must be answered in Afrikaans. DEEL 4 Ek stel hieronder VIER vrae waarvan jy TWEE moet doen. Vraag_1 is_verpligtend indien jy gekies het om Dee! 1 te beantwoord. Kies dan EEN verdere vraag uit vraag 2, 3 en 4. Jy moet in totaal twee vrae ter waarde van 50 punte beantwoord. Beantwoord die vrae in AFRIKAANS. If you have chosen Section 1, then Question 1 is compulsory, PLUS ONE further question, You should answer TWO questions (50 marks in total). Answer in| Afrikaans. [BLAAI OM] 2 AFK1501 ; Meu/Junte 2012 Vraag 1 (verpligtend) Dink jy “Hot Gates” is ‘n iterére teks, of bloot ‘n populére luisteriedjie? Skryf ‘n kort opstel van hoogstens 1 bladsy om die vraag te beantwoord (20) Vraag 2 (keuse) Bespreek die prosateks “Thandie van Khayalethu Camp" in ‘n opstel van hoogstens 2 bladsye Dee titel van jou opstel is Dit sal mos nie altyd nag wees nie Gee aandag aan die volgende aspekte in jou opstel Boustene van die verhaalwéreld: © Gebeure (4) * Tyd @) © Rute (4) + Letmotief 4) * Karakters @) + Vertelier 8) * Tema @) ‘+ Sosio-politiese konteks waarbinne die verhaal ontstaan het @) ‘+ Intertekste (ander verhale/gedigte/rolprente/foto's) wat met “Thandnwe van Khayalethy Camp" saamgelees kan word 8) (30) OF Vraag 3 (keuse) Beantwoord die onderstaande vrae oor Ingrid Jonker se teks “Die kind [wat doodgeskeet 1s deur soldate by Nyanga]’ Vrae: + Binne watter sosio-politese konteks het die gedig ontstaan? @) + Hoekom, dink jy, lig die kind sy vuiste teen sy vader (strofe 2)? (3) © Verklaar hoe die kind “nie dood nie” kan wees, terwy! hy Ié met ‘n koeel deur sy kop (strofe 3)? @) * Gee minstens twee voorbeelde elk van (a) woordherhaling en (b) sintaktiese herhaling in die gedig, dur die funksie van hierdie herhalings aan ®) + Verskaf en bespreek een voorbeeld elk van metafoor, simbool of ironie @) ‘+ Wie ts die spreker in hierdie teks? (4) + Noem ten minste een belangnke interteks ten opsigte van hierdie gedigteks van Jonker (1) + Formuleer ‘n tema (boodskap) wat die gedig volgens jou oordra @ [30] OF [BLAAI OM] 3 AFK1501 Mei/Junie 2012 Vraag 4 (keuse) Beantwoord die volgende vrae oor Naelsinng (Pieter J Foune) (@) _Bespreek Naeistrng (Pieter J Foune) as ‘n eretydse en aktuele teks (15) (b) Wat gebeur as daar afstand gedoen word van die naetstnng in die teks? Sou jy sé albet karakters ervaar nuwe vryheid? Illustreer Baba se nuwe vaardighede utt die teks (15) Bo] Subtotaal: (50) [BLAAI OM] 4 ‘AFK1501 MevJunie 2012 DEEL 2 ‘SAAM IN AFRIKA VRAAG 4 ts ‘n verpligte vraag van 20 punte VRAAG 2s ook ‘n verpligte vraag van 18 punte Beantwoord dan verder slegs VRAAG 3 OF VRAAG 4 (15 punte) Jy beantwoord dus ulteindelik drie vrae met ‘n totale waarde van 60 punte. Vraag 1 (20 punte), VRAAG 2 (15 punte) en dan VRAAG 3 OF VRAAG 4 (15 punte) Let deeglik op die instruksies by elke vraag VRAAG 1 (verpligtend 20 punte) Beantwoord al die onderstaande vrae (a) Wat beteken die term post-koloniaal? (5) (b) Noem vyf (6) kenmerke van postkoloniale literatuur (5) (c) Wat word bedoel met die idee van ubuntu? (5) (a) Omskryf die konsep dialogue with history binne ‘n postkoloniale konteks (5) [20] VRAAG 218 ‘n verpligte vraag van 15 punte Daar is egter ‘n interne keuse by hierdie vraag en Jy beantwoord slegs VRAAG 2 1 OF VRAAG 22 OF VRAAG 23 vir 15 punte VRAAG 2 (verpligte vraag oor voorgeskrewe kortverhale 15 punte) VRAAG 2.1 Verduidelik die term Ek en Ander met behuip van die kortverhaal “Dol hond” (Etienne van Heerden) (15) oF VRAAG 22 Gebruik die onderstaande kortverhale om ‘n kort opstel te skryf oor die rof van taal as magsinstrument * "Die skrywer "(Riana Scheepers) ‘+ “in Kat in die sak” (Jeanne Goosen) + ‘Taalles" (JM Gitfilan) “Die beach” (Lindsay King) Lewer ook deurentyd kommentaar op die verskillende vareterte van Afnkaans wat in die verhale ter sprake kom (15) OF IBLAAI OM] 5 AFK1501 Mev Junie 2012 VRAAG 2.3 Skryf ‘n kort opstel oor die gemarginaliseerde posisie van vroue met verwysing na die kortverhaal "Dom koe!” (Riana Schepers) Lewer terselfdertyd ook kommentaar oor die regte van die individu teenoor dié van kultuurgroepe (15) 115) Beantwoord VRAAG 3 OF VRAAG 4 vir 15 punte Indien jy VRAAG 3 kies, moet jy slegs VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2 beantwoord. VRAAG 3 (keusevraag oor Die eerste lewe van Adamastor: 15 punte) VRAAG 3.1 Bespreek die begnip infertekstuaiiteit aan die hand van die (aangehegte) Coetzee-skiidery en Die eerste lewe van Adamastor (André P Bnnk) Verskaf daarna agtergrond oor die skiidery se totstandkoming en bespreek dan die ooreenkomste tussen teks en beeld (15) oF VRAAG 3.2 Die eerste lewe van Adamastor (André P_ Brink) word dikwels deur kntici soos Ampie Coetzee as “die stone van Afnka en Europa’ bestempel Bespreek hierdie stelling knities deur te verwys na die kulturele verskille tussen die twee groepe (s00s onderskeidelik verteenwoordig deur T’Kama en Khois) Wys ook op die verafnkanisering van die Adamastor-mite wat n hierdie novelle ter sprake is (15) [15] OF VRAAG 4 (keusevraag oor Kroniek uit die doofpot: 15 punte) Kroniek urt de doofpot (John Miles) word beskou as 'n postkoloniale teks Skryf'n opstel waann jy hierde betrokke stellng motveer (15) 118) SUBTOTAAL: [50] [BLAA! OM] 6 AFK1501 MevJunte 2012 DEEL3 EIETYDSE TEKSTE 2. MANS KOM VAN MARS, VROUE VAN VENUS, VRAAG 1 (verpligtend) 1. Indie verhaal “Aan die einde van die reenboog’ (Jeanne Goosen) speel genderstereotipenng ‘n belangnke rol 11 Definieer genderstereotipenng en gee ‘n verduideliking van genderstereotipering @) 12 Toon wer voorbeelde van genderstereotipese perspektewe aan wat in hierdie verhaal voorkom Twee van hierdie perspektiewe moet ult die cogpunt van die (vroulike) ek-verteller wees en twee moet uit die oogpunt van die manspersonasies in die kroeg wees 4) 13° Waarom, dink jy, 1s die vroulike ek-verteller seksisties in haar siening van mans? Motiveer Jou verdurdeliking deur ‘n definisie van seksisme te gee 8) 1.4 — Waarom sou jy die mans in hierdie verhaal van chauvinisme kon beskuldig? Motiveer jou antwoord deur chauvinisme te definieer 8) 15 Durdie verband tussen stereotipering en deologie aan @) 15) VRAAG 2 (verpligtend) 2 Indie verhaal "Vir vier stemme" (Hennie Aucamp) 1s daar, benewens genderstereotipenng, ook sprake van omkenng van tradisionele genderrolle 21 Wat verstaan jy onder die term omkenng van tradisionele genderrolle? @) 22. Beskryf Let se voorkoms en optrede in die verhaal in terme van genderstereotipering, maar ook in terme van omgekeerde genderrolle. Gee bewyse ult die verhaal 4) 23. Hoe sou jy Freddy McTavish se voorkoms en optrede in hierdie verhaal in terme van genderstereotipenng kon besknyf? Is hy die “ruwe”, ‘manlike” tipe? Motiveer jou antwoord. deur ruim na die verhaal te verwys (4) 24 Gee 'n kort opsomming van die verhaal (begin, klimaks, tragiese afloop) 4) (1) VRAAG 3 (verpligtend) Karolina Ferreira (Lettie Viljoen) OF Twee vroue (Elsa Joubert) Doen enige vraag ult hierdie gedeelte, Beantwoord dus vraag 3.1 6f vraag 3.2. 31 In water opsigte kom die verhaal Karolina Ferreira met die sogenaamd ‘populére liefdesverhaal” ooreen? In watter opsigte verskil Karolina Ferrera van ‘n sogenaamd [BLAAI OM] 32 7 AFK1501 Mei/Junte 2012 “populére” liefdesverhaal? Gebruik enige populére liefdesverhaal wat jy al gelees het, as basis vir jou vergelyking, Gee die naam en skrywer van daardie verhaal_ Voorsien jou bespreking van ‘n gepaste inleiding en slot (Jou antwoord moet maksimum een en ‘n halwe bladsy lank wees.) (20) OF ‘Sou jy “Pampas” in Twee vroue as 'n “tradisionele” liefdesverhaal kiassifiseer? Motiveer jou antwoord deur na die volgende aspekte te verwys die begin en einde van die verhaal, die tipe verhouding tussen Elvira en Ben, die kommunikasie of gebrek daaraan tussen Ben en Elura, Elvira se negatiewe belewing van die rumte in Patagonie Voorsten jou bespreking van 'n gepaste inleiding en slot (Jou antwoord moet maksimum een en ‘n halwe bladsy lank wees.) (20) SUBTOTAAL: [50] [BLAAI OM} DEEL 4 8 AFK1501 Mer/Junie 2012 JEUGLETTERKUNDE HIERDIE DEEL MAG IN AFRIKAANS OF IN ENGELS BEANTWOORD WORD. THIS SECTION MAY BE ANSWERED IN AFRIKAANS OR IN ENGLISH. Beantwoord vraag 1 OF vraag 2 Answer Question 1 OR Question 2. VRAAG 1 (Martie Preller: ‘n Haas moet doen wat ‘n haas moet doen) 11€) (b) 12(a) o) 13(a) (b) Beskryf Kortliks, en met verwysings na die boek, hoe die natuur in Koning-Koning Knek se konunkryk na jou mening as ‘n aktualiteit in die teks na vore tree With references to the book, bnefly descnbe how nature in Koning-Koning Knek's angdom emerges as a topicality from your reading of the book (10) Verskaf twee redes op grond waarvan die volwasse leser die voorstelling in die boek kan bearyp dat die natuur in 'n knsis verkeer Die vraag vereis nie dat jy moet verduidelik ‘waarom die natuur ‘n krisis beleef me Provide two reasons why an adult reader may realise that the representation of nature in the book may be viewed as an ecological cnsis This question does not require that you motivate why the ecology 1s in cnsis 4) [14] Verdurdelik kortiks hoe die slot van die teks aanslutt by die belangnkste vereiste wat ‘Steenberg aan kinderliteratuur ste! (10 punte) Lei jou antwoord in deur kortliks te ste! wat daardte belangrikste vereiste is (2 punte) Bnefly explain how the conclusion of the book relates to the most important of Steenberg’s requirements for endings in children’s Iiterature (10 points) Introduce your answer by bnefly stating what the most important requirement 1s (2 points) (12) Water dne vereistes in die boek bepaal of ‘n karakter dieretaal kan verstaan? (3 punte) Waarom verstaan Gerda vir Koning-koning Krek en Kerneels in die slot, al kan sy teen die einde nie meer dieretaal praat nie? (3 punte) Which three requirements determine whether a character i the book will be able to anderstand animal language? (3 points) In the end, why does Gerda understand Koning- Koning Knek and Kemeels, although she cannot speak animal language any more? (3) points) ©) (18) Verduidelik kortiks wat die term pnmére werklikherd en die term sekondére werkitkheid in fantasteverhale beteken Bnefly explain the ferm primary teality and the term secondary reality as they relate to fantasy stones ©) Waarom kan ons die twee aasvoels (6 punte) en die bobbejaan (6 punte) in Preller se boek as fantasiekarakters beskou? Motiveer jou antwoord deur kortliks na hul optredes te verwys In Preller’s book, why may we regard the two vultures (6 points) and the baboon (6) [BLAAI OM) 9 ‘AFK1501 Mei/Jurue 2012 points) as fantasy characters? Bnefly motivate your answer with references to their behaviour (12) (18) Subtotal: [50] OF VRAAG 2 (Marita van der Vyver: Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom) [Since this question aims at students that intend teaching Ainkaans on secondary school level, no translations of questions are provided | 21 Maak ‘n lysie van nie minder as vyf redes me as motivening vir die standpunt dat Hanna in die slot ontwikkel tot emand met ‘n gesonde selfbeeld (10) 22 Kies nou enige twee van jou wyf redes Motweer ten opsigte van elkeen jou keuse deur na die teks te verwys (30) 23 Sal die seugdige leser van ie boek, na jou mening, haar of hom met die hoofkarakter kan assosieer? Motiveer jou antwoord deur na die teks te verwys. (10) Subtotaal: [50] IBLAAI OM] 10 AFK1501 MeuJunie 2012 DEEL § © NEDERLANDSE LETTERKUNDE VIR SUID-AFRIKA BEANTWOORD AL DIE VRAE. LET WEL: JY HET 'N KEUSE BINNE VRAAG 1 EN VRAAG 3. DRIE GEDIGTEKSTE IS OP DIE VRAESTEL HIERO! VRAAG 4 Beantwoord vraag 1.1 OF vraag 1.2 1.1 Verduidelik hoe klippe (‘stenen”) in die verhaal “Stenen die lopen" uit Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1994) as herhalende element funksioneer [19] OF 1.2 Die gebeurtenisse in die verhaal “De hond” ut Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1994) word achronologies weergegee Identfiseer die tien belangrikste ‘gebeurtenisse in die verhaal en skryf hulle in 'n chronologiese volgorde ner [10] VRAAG 2 ‘Noem en bespreek enige vyf stereotipes wat in “Alinea 9° van Portretten en een oude droom deur Kader Abdolah (2003) deurbreek word [oy VRAAG 3 Beantwoord vraag 3 1 OF vraag 3.2 3.1. Bespreek tot watter mate Hella S_Haasse se novelle Oeroeg (1948) as 'n voorbeeld van 'n koloniale teks beskou kan word Motiveer jou antwoord deeglk deur na gedeeltes utt die novelle te verwys [15] OF 3.2 Bespreek die verskillende rolle en aard van die landmeter (ook sy vethouding tot die natuur en landskap) in die onderstaande gedig van Rutger Kopland Maak gebruk van relevante teksvoorbeelde om jou antwoord te staaf DE LANOMETER Helis niet alleen onverschligheid, in zekere 2m 1 hot msschien zs we ete cis hem dung, ‘ets goen paradys zonder rentmaester is getutiag met het landschap, maar gelukkig met het zoeken, coordnaten wizen bem 2yn orzchtbare Bek, 2yn utores de kaart, ret de wereld yw wl weten waar hy 6, maar 29M Woos s te weten dat de plek waar hy s met anders bestaat dan als yn egen formule, hy een gat de vorm van ‘een manin hat lardschap_ Met de grenzen ae lwekt,scherper en dude ker, vervagen het gras ‘en de bomen en ales wat daar lef, yt en stort Hetis hee! helder om hem heen, ales waargenomen IBLAAI OM} 11 AFK1501 : Mei/Junte 2012 (18) VRAAG 4 Lees die volgende gedig van J Eyjkelboom en bespreek die kontraste wat die spreker uitlig tussen sy vertroude omgewing in die eerste twee strofes en die woestynwéreld wat in die laaste twee strofes beskryf word Water insig formuleer die spreker na aanleiding van die kultuur van die nomades in die woestyn? HET AARDRUK Fluweelzacht de nacht, achterat, fu hel ochlendgrauw sanbreekt met regen ‘Onze vaste merel hak gaten ‘hel toch al motige gras Vande achiertun Inde Gob woestn bouden nomaden ‘geen kippen, ook staan hun tenien ‘et aan de grond genageld ‘Want de aarde is heig voor hen en mag ‘door nets of remand ‘worden beschadigd| Woordverklarings* achteraf = na die tyd joudat ochtendgrauw = die grysheid van die lug met sonsopkoms merel = lyster (Engels biackbird) ap (huer eerder “pk’) onhelder en vogtig, 2 motgevrete genageld = vasgespyker hen = hulle 118) Subtotal: [50] Total: [100] IBLAAI OM] 12 AFK1501 MevJunie 2012 Bylaag Deel 2 (Vraag 31) 7 Sere eae ee | STUDIEGIDS AFRIKAANS AKTUEEL ° Nisa 2012

You might also like