You are on page 1of 13
UNIVERSITY EXAMINATIONS. UNIVERSITEITSEKSAMENS. =~ oe, UNISA less. AFK1501 Oktober/November 2011 AFRIKAANS AKTUEEL (LETTERKUNDE) Tydsduur 2 Uur 100 Punte ee ai MEL BEER PROF JL COETSER: ME EM JACOBS: ME ELEMMER ‘TWEEDE DRE LOMBARD Hierdie eksamonvraestel bly dio elendom van die Universitert van Suid-Afrika ‘en mag nie ult die eksameniokaal verwyder word nie HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 13 BLADSYE. DIE BYLAAG VERSKYN OP BLADSY 12. 100). ONDERWYSSTUDENTE IS VERPLIG OM DEEL 4 TE BEANTWOORD. LEES ASSEBLIEF OOK DIE INSTRUKSIES BY ELKE DEEL DEEGLIK DEUR‘EN BEPLAN JOU:TYDSINDELING VERSTANDIG. JY HET ONGEVEER 60 MINUTE VIR DIE BEANTWOORDING ‘VAN ELKE DEEL. DEEL 4 MAG IN ENGELS BEANTWOORD WORD. DEEL 1, 2, 3'EN 5 MOET IN AFRIKAANS BEANTWOORD WORD. Answer only TWO sections of 50 marks.each. You have approximately orie hour for answering] each section. Section 4 (Youth Literature). may be answered in English. All other sections must be answored in-Afrikaans. DEEL 1: Teks en Leser Ek Stel hieronder VIER’ vrae waarvari jy TWEE moet doen: Vraag 1 Is: VERPLIGTEND. Kies dan EEN verdere vraag. ult vrae 2; 3 en 4. Jy moet in'totaal'twee vrae ter waarde }van 60 punte beantwoord. Beantwoord die vrae In AFRIKAANS. Answer Question 1 (compulsory question) PLUS ONE further’ question. You should answer TWO questions of 80 marks in total. Answer in Afrikaans: Vraag 1 (verpligtend) 11 “Offen when we blame our artists for painting ugly things, they are but striving to show us a beauty to which we are blind — Everyone does not see alike As a man is, so he sees” (William Blake) Skryf‘n paragraaf waann jy in jou ete woorde verduidelik wat Jy dink Blake met hierdie steling bedoel, ” 12 Volgens Jeanette Winterson het ce kunswerk ook “od” wat na die leser kyk “Art has deep and affficult eyes and for many the gaze 1s too insistent" Wat dink jy bedoel sy met hierdie stelling? Skryf n paragraaf oor die impak van ‘n teks op die leser ©) IBLAAI OM] 2 AFK1501 Oktober/November 2011 13 Dink jy ‘nliterére teks wat jou ontstel of aanstoot gee, kan jou lat groet? Skryf ‘n paragraaf, met ‘n voorbeeld van so 'n teks, waarin Jy die botsing van waardes (‘n teks se waardes teenoor ‘n leser se waardes) bespreek a [20] Doen nou nog EEN verdere vraag uit vraag 2, 3 en 4, [Now do ONE further question from the following options ] Vraag 2 (keuse) Beantwoord die volgende vrae oor die prosateks "St Chnistopher op die Parade” 21 Wte's die verteller van die verhaal? Motiveer jou antwoord @) 22° Watter karakter in die verhaal het die verteller polities bewus gemaak? Wanneer? Hoekom 86 Jy $0? 8) 23 Geen kort opsomming van die gebeure in die verhaal ©) 24 Verduidelik die verwysing na St Christopher in die titel Wie was St Chnstopher en hoe word Kitta ‘n nuwe St Christopher in die verhaal? (5) 25 Watter soort karakters 1s Kitta se ouers? Motiveer (3) 26 — Hoekom is Kita op die Parade? 8 27 — Hoe verskil Kitta van die ander karakters op die Parade? Hoe word hierdie verskille corbrug? (3) 28 Dink Jy Kitta verteenwoordig Afrikaanssprekendes na 1994? Motiveer (3) [30] Vraag 3 (keust Beantwoord die volgende vrae wat oor die onderstaande tekste (1)‘Hot Gates in Afrikaans” wat in 2010 gepubliseer is, en “Hot Gates" (1995) Albel tekste is geskryf deur Christopher Torr (1) “Hot Gates in Afnkaans” (2010) LONDEN ROME LISSABON, AMSTERDAM PARYS HONG KONG MOSKOU TEHERAN RIAD JERUSALEM ISLAMABAD WACO WACO BETHLEHEM SREBRENICA SEBOKENG SARAJEVO 0 SAIGON, HIROSHIMA RUBKON REFREN SIEN JY HOE DIE BLOEDROO! SON VERDWYN? SIEN JY DAAROIE RIODER OP DIE PLEIN? HOOP IS NET DIE CONDER WAT SO DREUN (OMY DOGTER 0 MY SEUN. WEENEN DOVER TRIPOLI FRANKFURT NEW YORK LOCKERBIE AMASUBA TIMBOEKTOE, CCHAPPAQUIDDICK WATERLOO. [BLAAI OM) BOEKAREST ST PETERSBURG HEILERON HOBHOUSE GETTYSBURG BELFAST BOEDAPEST BAGUAD, BERCHTESGADEN STALINGRAD REFREIN WARSKOU DRESDEN BABILON, ‘SHARPEVILLE MY LAl BOIPATONG DELVILLEBOS EL ALAMEIN, ‘ST HELENA MITCHELL'S PLAIN BALAKLAVA AUSTERLITZ BELSEN BUCHENWALD AUSCHWITZ NAGASAKI O, VERSAILLES ARMAGEDOON THERMOPYLAE REFREIN HOOR HOE LUI DIE KLOKKE, KER O° KER MORE SAL ONS NUWE LIEDJES LEER LIEDIIES VAN"N STAD SOOS DIE VAN QUDS WAAR DIE STRATE IS VAN GOUD LIEDJIES VAN 'N STAD SOOS DIE VAN OUDS. MAAR DIE STRATE IS VAN GOUD (2) “Hot Gates” (1995) LONDEN PARIS ROME BERLIN BARCELONA WASHINGTON MOSCOW BEWING TOKYO JERUSALEM JERICHO WACO WACO BETHLEHEM 'SREBRENICA SESOKENG SARAJEVO 0 SAIGON, HIROSHIMA RUSICON, cHoRUS ICAN SEE A FIERY, FIERY GLOW EVEN AS THE SUNIS SINKING LOW IIGAN SEE A HORSEMAN ON THE RUN, (OMY DAUGHTER, OMY SON DUNKIRK, DOVER, NORMANDY FRANKFURT NEW YORK LOCKERBIE ‘AMALUBA BELLEVUE ‘CHAPPAQUIDDICK WATERLOO BUCHAREST ST PETERSBURG HEILBRON HOBHOUSE GETTYSBURG BELFAST BUDAPEST BAGDAD, BERCHTESGADEN STALINGRAD REPEAT CHORUS CARTHAGE DRESDEN BABYLON SHARPEVILLE MY LAI BOPATONG DELVILLE WOOD EL ALAMEIN STHELENA MITCHELLS PLAIN BALAKLAVA AUSTERLITZ BELSEN BUCHENWALD AUSCHWITZ NAGASAKI O VERSAILLES |ARWAGEDOON THERMOPYLAE REPEAT CHORUS AFK1501 Oktober/November 2011 [BLAAI OM] 4 AFK1501 ‘Oktober/November 2011 THERE'S ANOTHER SONG THAT WILL BE SUNG. THERE'S ANOTHER BELL THAT MUST BE RUNG THERE'S ANOTHER CITY IVE BEEN TOLD. WHERE THE STREETS ARE PAVED WITH GOLD. THERE'S ANOTHER CITY IVE BEEN TOLD, WHERE THE STREETS ARE PAVED WITH GOLD (X2) Vrae 31 32 33 34 35 36 “Hot Gates" (1995) word in die studiegids beskou as ‘n populére liedjie wat ook erenskappe van 'n emstiger teks (ait wil sé gedia) vertoon Water begrippe is ere aan ‘n emstige Iterére teks? (4) Watter verskille sien jy tussen “Hot Gates” (1995) en *Hot Gates in Afkaans” (2010)? Neem strofe 1 in albei gedigte en skryf die verskille neer (8) In watter mate, dink y, het ritmese oorwegings die veranderings in strofe 1 van “Hot Gates In Afnkaans" (2010) bepaal? Kyk byvoorbeeld na “Lissabon" (strofe 1 reel 1 van “Hot Gates 1n Afnkaans") in plaas van “Rome Berlin’ (in “Hot Gates” 1995) (4) In sowel “Hot Gates” (1995) as “Hot Gates in Afnkaans” (2010) word 'n reeks plekname ‘aanmekaar gelas om ‘n teks te vorm Elke pleknaam het ‘n assosiasie van trauma as gevolg van oorlog of rampe Gee voorbeelde hiervan ult strofe 2 (8) Wee 1s die spreker van “o my daughter o my son " ("Hot Gates’ 199) en “O my dogter o my seun” ("Hot Gates in Afnkaans’ 2010)? Hoe weet jy dit? 4) Wat 1s volgens jou die tema van sowel "Hot Gates” (1995) en "Hot Gates in Ainkaans” (2010)? Formuleer dit in een volledige sin 2) [30 OF Vraag 4 (keuse) Gee ‘n kort corsig van die naelstingmotief in Pieter J Foune se drama Naelstnng Is Baba tevrede om aan die naelstring vas te wees? Bespreek die pogings om daarvan los te kom, en hoe Baba en Vrou utteindelik die naelstring afsny Wat sé dit cor transformasie in Suid-Afnka sedert 19947 (30) Subtotaal [50 punte] IBLAAI OM] 5 AFK1501 Oktober/November 2011 DEEL 2 SAAM IN AFRIKA VRAAG 1 is ‘n verpligte vraag van 20 punte. VRAAG 2 is cok ‘n verpligte vraag van 15 punte Beantwoord dan verder slegs VRAAG 3 OF VRAAG 4 (15 punte). Jy beantwoord dus uiteindelik drie vrae met ‘n totale waarde van 50 punte punte), VRAAG 2 (15 punte) en dan VRAAG 3 OF VRAAG 4 (15 punte) Let op die instruksies by elke vraag VRAAG 1 (verpligtend: 20 punte) a) Noem wyf kenmerke van postkoloniale iteratuur 6) b) Verduidelik die term Ek/Ander 6) ©) Skryf verklarende aantekeninge oor ubuntu 6) d) Wat behels die konsep van ‘n Afrika Renaissance? 6) VRAAG 21s ‘n verpligte vraag van 15 punte. Daar is wel ‘n interne keuse by hierdie vraag en jy beantwoord slegs VRAAG 2 1 OF VRAAG 2 2 OF VRAAG 2.3 vir 15 punte VRAAG 2 (verpligte vraag oor voorgeskrewe kortverhale. 15 punte) VRAAG 2.1 Taal is ‘n magsdiskoers Bespreek hierdie stellng met verwysing na al die onderstaande kortverhale + “Die skrywer “(R_ Scheepers) © “Taalles’ (JM Gitfilan) * "Die beach” (L_King) (18) OF VRAAG 22 Bespreek die kortverhaal "Dom koer" (Riana Scheepers) en verwys na die postkoloniale aspekte wat in dié teks ter sprake kom Fokus veral op die posisie van vroue en verwys ook na die implikasie van die slotreel “Jou simpel fokken dom koe1!, skel sy op die dier en pluk die laste drade los * (15) oF IBLAAI OM} 6 AFK1501 Oktober/November 2011 VRAAG 2.3 Bespreek die rolle van Ek en Ander met verwysing na die kortverhaal “Dol hond” (Etienne van Heerden) (15) (15) Beantwoord VRAAG 3 OF: VRAAG, 4 vir 15 punte. Indien jy\VRAAG 3 kies, moet jy: slegs VRAAG 3.1 OF VRAAG 3 2 beantwoord. VRAAG 3 (keusevraag oor Die eerste lewe van Adamastor: 15 punte) VRAAG 31 Hoe lewer Die eerste lewe van Adamastor (André P_ Brink) kntiese Kommentar op die verhouding tussen Afrika en Europa? Verwys na die kulturele verskille tussen dié twee groepe, maar wys ook op die rol van T’Kama en Khots as verafrikaniseerde weergawes van Adamastor en Thetis (15) OF VRAAG 3.2 Die skildery "T’Kama Adamastor’ (in bylaag) 1s gebaseer op die Bnnk-novelle, Die eerste fewe van Adamastor Verduidelik die begnp infertekstualted met verwysing na dié vermelde skildery en Brink- teks (18) 115] OF VRAAG 4 (keusevraag oor Kromiek uit die doofpot: 18 punte) Kromiek uit che doofpot (John Miles) word cikwels beskryf as ‘n postkoloniale teks Skryf 'n_ opstel waann jy die sleutelterme en -begnppe van postkoloniale teorre tlustreer met gepaste voorbeelde uit die roman (15) (15) ‘Subtotaal: [50] punte DEEL3 EIETYDSE TEKSTE 2: MANS KOM VAN MARS, VROUE VAN VENUS VRAAG 1 (verpligtend) 11 Is daar van genderstereotipenng in die verhaal “Aan die eide van die reenboog” (Jeanne Goosen) sprake? Motiveer jou antwoord deur eers sfereotipe te definieer en daarna te verduidelik wat Jy onder genderstereotipenng verstaan Verstrek dara dre voorbeelde van genderstereotjpenng deur spesifiek na die urtbeelding van die verhaalkarakters te [BLAAI OM] 7 AFK1501 Oktober/November 2011 verwys Kan jy utt die verhaal ‘n duidelike verband tussen genderstereotipering en seksisme afler? Motiveer jou antwoorde deur gepaste voorbeelde te verstrek Doen jou vraag onder die volgende hoofopskrifte: © definisie van stereotipe (2) + verduideliking van genderstereotipening (2) + dre voorbeelde van genderstereotiperng ut die verhaal ©) * die verband tussen genderstereotipenng en seksisme Q) Jou antwoord moet maksimum een bladsy lank wees. 12 Verduidelik so volledig moontlk wat jy onder ideologre verstaan 3) (Maksimum 4 reéls) 115] VRAAG 2 (verpligtend) 21 Bespreek die verhaal “Vir vier stemme” (Hennie Aucamp) onder die volgende hoofopsknite die verhaalverloop aanloop, klimaks, afloop, 6) die titel van elk van die vier “dele” van die verhaal en die naam van die karakter (‘verteller’) wat sylhaar weergawe van die sentrale gebeurtenisse weergee, (4) + die name van die karakters wat in ‘n liefdesdnehoek in die verhaal betrokke 1s, (3) + die verskil tussen die eerste en die laste vertelling 2) (Jou antwoord moet maksimum 16 reels wees.) 115) VRAAG 3 (verpligtend) Karolina Ferreira (Lettie Viljoen) OF Twee vroue (ElsaJoubert) Doen enige vraag uit hierdie gedeelte Beantwoord dus vraag 3.1 of vraag 3.2. 31 Water ooreenkomste, maar ook verskille_bestaan daar tussen Karolina Ferreira en ‘n populére liefdesverhaal? Jy sal ekstra punte verdien as jy Karolina Ferreira vergelyk met ‘enige populére liefdesverhaal wat jy al gelees het Voorsien jou bespreking van 'n gepaste inleiding en slot (Jou antwoord moet maksimum een en ‘n halwe bladsy lank wees ) (20) OF 32 Waarom kan “Pampas" in Twee vroue as ‘n afwykende vorm van die “tradisionele” hefdesverhaal beskou word? Verwys in jou antwoord spesifiek na die verloop van die intige (begin en einde) van die verhaal, die tipe verhouding tussen Elvira en Ben, en Elvira se belewing van die ruimte in Patagonie Voorsien jou bespreking van ‘n gepaste inleiding en slot {Jou antwoord moet maksimum een en ‘n halwe bladsy lank wees.) (20) Subtotal: [50] punte [BLAAI OM] 8 AFK1501 Oktober/November 2011 DEEL 4 JEUGLETTERKUNDE HIERDIE DEEL MAG IN AFRIKAANS OF IN ENGELS BEANTWOORD WORD. | THIS SECTION MAY BE ANSWERED IN AFRIKAANS OR IN ENGLISH Beantwoord vraag 1 OF vraag 2 Answer Question 1 OR Question 2 VRAAG 1 (Martie Preller: ‘n Haas moet doen wat ‘n haas moet doen) 141 42 13 “Vir my ma en vir my pa, wat nog altyd by ons is. Vir ons President * Bostaande aanhaling 1s die motto van die boek en bestaan ut twee dele Naas haar ouers dra die skrywer die boek aan ‘ons President” op Water boodskap wil sy, na jou mening, daarmee aan haar leser(s) oordra? Verdurdelik Apart from her parents, the author dedicates her book to ‘our President’ In your opinion, what message does she try to convey to her reader(s) in this way? Explain [10] (a) Skryfdrie hoofkenmerke van taalgebruik in kinderletterkunde neer Whte down three main charactenstics of dialogue in children’s literature 3) (b) Motiveer jou keuse van kenmerke van taalgebruk in kinderletterkunde deur na die teks van Preller se boek te verwys Daar word nie van jou vereis om aanhalings ult die teks te verskaf nie, maar parafrases (stel in jou ere woorde) van teksgedeeltes sal die waarde van jou antwoord verhoog Refernng to Preller’s book, motivate your choice of charactenstics of dialogue in children’s Iiterature You are not required to quote from the book, but paraphrasing parts of the chalogue (usig your own words) vall enhance your answer (9) [12] Bespreek kortiks die skrywer se gebruik van die volgende twee Afrika-motiewe in jou voorgeskrewe boek Begin elke keer jou antwoord deur te verduidelk waarom ons daardie motief as ‘n Afnka-motief kan beskou (2x4 punte) Verwys daarna, afhangende van hoe volledig jy antwoord, na een of meer voorbeelde in die teks om jou standpunte te ondersteun (2x10 punte) Beperk die lengte van jou antwoord tot ongeveer een bladsy elk Bnefly discuss the author's use of the following two themes that relate to Afnca In each instance, introduce your answer by motivating why you relate that particular theme to Afnca (2x4 marks) Then, refer to one or more examples in the text to substantiate your introduction (2x10 marks) Bear in mind that, should you refer to only one example, your explanation should be more extensive [BLAA! OM] VRAAG 2 (a) (b) 9 AFK1501 Oktober/November 2011 haasirabbit (14) bosberaad/break away (14) [28] Subtotal [50] punte oF (Manta van der Vyver Die ongeloofilke avonture van Hanna Hoekom) [Since this question aims at students that intend teaching Afnkaans on secondary school level, no translations of questions are provided However, you, student, may answer the question in Afnkaans or in English | 24 22 23 Verklaar kortiks die titel van jou voorgeskrewe boek, Die ongeloofike avonture van Hanna Hoekom Gee in jou antwoord onder andere aandag aan die insluiting en betekenis van die woorde “ongeloofiike" en “avonture" in die titel [19] (a) (b) ‘Skryf dne hoofkenmerke van taalgebruik in jeugletterkunde neer ® Motiveer jou keuse van kenmerke van taalgebruik in jeugletterkunde deur na die teks van Van der Vyver se boek te verwys Daar word nie van jou verels om aanhalings Ut die teks te verskef nie, maar parafrases van teksgedeeltes sal die waarde van jou antwoord verhoog ?) [10] Verduidelik kortiks hoe die skrywer met die volgende twee verwysings in haar voorgeskrewe boek van intertekstualiteit gebruikmaak Lei jou antwoord in deur kortliks te verduidelik wat jy met die begnp intertekstualitert bedoel Wat wil sy met hierdie twee intertekstuele verwysings bereik? Jou antwoord sal gevolghik uit die volgende opsknifte bestaan (a) (b) (c) (d) Inleiding betekenis van die begnip intertekstualitert ©) \Verwysings na Noag as 'n vorm van intertekstualitett (10) Verwysings na die Titanic as ‘n vorm van intertekstualtert (10) Gevolgtrekking 6) [30] Subtotal: [50] punte OF [BLAAL OM} 10 AFK1501 ‘Oktober/November 2011 DEEL 5 NEDERLANDSE LETTERKUNDE VIR SUID-AFRIKA BEANTWOORD AL DIE VRAE. LET WEL. JY HET 'N KEUSE BINNE VRAAG 1 EN 3. DRIE GEDIGTEKSTE IS OP DIE VRAESTEL HIERONDER AFGEDRUI VRAAG 1 Beantwoord vraag 1 1 OF vraag 12 4.4. Die gebeurtenisse in die verhaal “Stenen die open” uit Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1984) word achronologies weergegee Identfiseer die tien belangnikste gebeure in die verhaal en skryf hulle in 'n chronologiese volgorde neer [10] oF 4.2 Die gebeurtenisse_n die verhaal “De hond’ uit Emma Huismans se bundel Sonate voor wraak (1994) word achronologies weergegee Identifiseer die tien belangrikste gebeurtenisse in die verhaal en skryf hulle in ‘n chronologiese volgorde neer [10] VRAAG 2 Noem en bespreek enige vyf stereotipes wat in “Alnea 9" van Portretien en een oude droom deur Kader Abdolah (2003) deurbreek word [10 VRAAG 3 Beantwoord vraag 3.1 OF vraag 3.2 31 Isyy van mening dat Hella S Haasse se novelle Oeroeg (1948) 'n voorbeeld van 'n koloniale of postkoloniale teks 1s? Motiveer jou antwoord deegik deur na gedeeltes utt die novelle te verwys: 15) OF 3.2. Lees Anna Enquist se gedig "Van het water’ uit die bloemlesing Ons Kiein en silwenge planeet (samestellers Johann Lodewyk Marais en Ad Zuiderent, 1997) hieronder en beantwoord dan die vrae wat daarop volg ‘Anna Enquist Van het water Hi torent nog boven my ut, de brug, cen grypt met harde vngers a het gras \Voertagen echusven hsen en terug, een kind brengt bioemen, de fanfare yacht Ikewacht Men zal ch naar my buagen ‘acm van wasn en Kiacht en i de golislag roost van henderd moeders horen ik ga. ‘ewig rond de nieuwe pylrs staan [BLAAI OM] "1 AFK1501 ‘Oktober/November 2011 1k zl nog togn stonen sin le deze bray 'soverseeks on vergaan O walkeruct pega uin my hud Beeb ten Teen on amepannen on vorloan Wooréverkarings + het de 2 schuven = ska 5 men mer beteken at mense 1 Hct = Rages, slong ‘ge 0en + ples = steunpore, tare + Epege!= weerspesi 321 Dinky dat die “Kk” in die gedig Anna Enguist is? Motiveer asseblief jou antwoord Oy 322 Verduidelk waama die “*harde vingers” (reel 2) van die brug verwys a 323 Waama, dink jy, verwys die fanfare en die kind wat blomme bring (reels 3 en 4)? Water geleenthed vind moontik hier by die brug plas? oy 324 Waarom buig die mense hulle na die spreker in strofe 2? Wat hoop hulle om by die spreker te vind? 2 325 Hoekom, dink Jy, 18 die spreker so vol selfvertroue dat hy/sy langer as die brug sal voortbestaan? 2 326 Waarom, dink jy, voel die spreker dat hy/sy versiaan 1s (reel 12)? ) 327 Dui aan watter twee soortgelyke gedagtes aan die einde van die tweede en derde strofes met behulp van die rymwoorde “staan” en “verstaan” met mekaar in verband gebring word (2) 328 Wat beteken die titel van die gedig? (2) [19] VRAAG 4 Lees die volgende gedig van J Eykelboom en bespreek die kontraste wat die spreker utlig tussen sy vertroude omgewing in die eerste twee strofes en die woestynwéreld wat in die laste twee strofes beskryf word Water insig formuleer die spreker na aanleiding van die kultuur van die nomades in die woestyn? HET AARORUK Fluweetzacht de nacht, achtarat ‘uel ochiendgrauw aarbreekt met regen (Onze vaste mere! haktgaten in hel tach al motige gras Vande achlertun In de Gobt-woestyn housen nomaden ‘geen kppen, ook staan hun tenn ‘let aan de grand genagelt [BLAAI OM] 12 Want de aarde s hetig voor hen en mag oor nets of nemand worden beschadge Woordverkianngs ‘aclocat=na de ys fu = noua ‘ochlendgrauw = de gryshatd van de lug met sonsopkome rmerel= ster (Engels bleckbrd) hhakt= kap ther eercer “pi mottge = 1 onhelder en vogtg, 2 motgevrete bhopen = hoenders genageld = vasgesoyter Pen = nuts AFK1501 Oktober/November 2011 [18] Subtotaal: [50] [BLAAI OM] 13 AFK1501 Oktober/November 2011 AANS AKTUEEL ° UNSA2011

You might also like