You are on page 1of 13
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS. UNISA [fee tater AFK1 501 Mei/Junie 2011 AFK101Q AFRIKAANS AKTUEEL (LETTERKUNDE) (AFRIKAANS 101) eae EERSTE MEL BEER DRE LEMMER, ME EM JACOBS PROF JL COETSER: epic TWEEDE OR E LOMBARD HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 13 BLADSYE. DIE BYLAAG VERSKYN OP BLADSY 13 et paaRor DAT JY TWEE DELE MOET BEANTWOORD TER WAARDE VAN 50 PUNTE ELK (60 X 2 = 400). ONDERWYSSTUDENTE IS VERPLIG OM DEEL.4 TE BEANTWOORD. “LEES ASSEBLIEF OOK DIE f INSTRUKSIES BY ELKE DEEL’DEEGLIK DEUR EN BEPLAN JOU TYDSINDELING VERSTANDIG. JY HET ONGEVEER 60 MINUTE VIR IDIE: BEANTWOORDING .VAN ELKE DEEL. DEEL 4 MAG IN ENGELS BEANTWOORD WORD, DEEL 4,2, 3 EN 5 MOET IN AFRIKAANS BEANTWOORD WORD, q T answer only Two sections bf 50 marks each. You have approxiniately one hour for answering each section. Section 4,(Youth Literature) may be answered in English: All other: sections must _be answered in‘Afrikaans: DEEL 1 TEKS EN LESER: INLEIDING IN DIE LITERERE KOMMUNIKASIEPROSES Ek stel hieronder: VIER vrae waarvan jy TWEE moet doen. Vraag 1 is VERPLIGTEND. Kies dan EEN verdere'vraag uit vraag 2, 3 en 4. Jy moet in totaal twee vrae ter waardi [van 50 punte beantwoord: Beantwoord die,vrae in AFRIKAANS. ; ; : Answer Question. 1:(compulsory question) PLUS ONE’ further:question. You should answer TWO, questions of 25 marks each (50 marks in total). Answer.in Affikaans, \Vraag 1 (verpligtend) 11 Wat sé William Blake oor die manier waarop mense na die lewe (en na ‘n kunswerk) kyk? (5) 12. “Art has deep and difficult eyes and for many the gaze 1s too insistent" Wat bedoel Jeanette Winterson met hierdie steliing? Skryt 'n paragraat oor die “oe” van die kuns en letterkunde ©) 13 Gee die titel en skrywer van jou gunsteling titerére teks (dit wil sé ‘n gedig, prosawerk of drama), en skryf dan 'n paragraaf om te verduidelik hoekom jy so baie daarvan hou = (5) [BLAAI OM] 2 AFK1501/AFK101Q Mer/Junie 2011 14 — Dink yy ‘n Iiterére teks wat jou ontstel of aanstoot gee, kan jou lat groel? Skryf 'n Paragraaf waarmn jy die studiegidsmateriaal cor hierdie vraag weergee ©) [20] Doen nou nog EEN verdere vraag uit vraag 2, 3 en 4. [Now do ONE further question from the following options ] Vraag 2 (keuse) Beantwoord die volgende vrae oor die prosateks “St Christopher op die Parade" 21 Weis die verteller van die verhaal? Motiveer jou antwoord 3) 22 Water karakter in die verhaal het de verteller polities bewus gemaak? Wanner? Hoekom 8 jy so? @) 23. Gee ‘n kort opsomming van die gebeure in die verhaal 6) 24 — Verduidelik die verwysing na St Christopher in die titel Wie was St Chnstopher en hoe word Kitta ‘n nuwe St Chnstopher in die verhaal? ©) 25 Water soort karakters is Kitta se ouers? Motiveer @ 26 — Hoekom s Kitta op die Parade? 3) 27 Hoe verskil Kitta van die ander karakters op die Parade? Hoe word hierdie verskille oorbrug? (8) 28 Dinky Kitta verteenwoordig Afnkaanssprekendes na 1994? Motiveer @) [30] OF \Vraag 3 (keuse) Beantwoord die volgende vrae oor die onderstaande tekste (1)*Hot Gates in Afnkaans" wat in 2010 gepubliseer 1s, en “Hot Gates” (1995) Alber tekste 1s geskryf deur Chnstopher Torr (1).{Hot Gates in Afrikaans” (2010) LONDEN ROME LISSABON [AMSTERDAM PARYS HONG KONG MOSKOU TEHERAN RIAD JERUSALEM ISLAMABAD WACO WACO BETHLEHEM ‘SREBRENICA SEBOKENG, ‘SARAJEVO 0 SAIGON, HIROSHIMA RUBKON REFREIN SIEN JY HOE DIE BLOEDROO! SON VERDWYN? SIEN JY OAARDIE RIODER OP DIE PLEIN? HOOP ‘IS NET DIE DONDER WAT SO DREUN OMY DOGTER, O MY SEUN WEENEN DOVER TRIPOLL FRANKFURT NEW YORK LOCKERBIE ‘AMAJUBA TIMBOEKTOE, (CHAPPAQUIDDICK WATERLOO BOEKAREST ST PETERSBURG HEILBRON HOBHOUSE GETTYSBURG BELFAST BOEDAPEST BAGDAD, BERCHTESGADEN STALINGRAD. REFREIN WARSKOU DRESDEN BABILON, SHARPEVILLE IY LA! BOPATONG DELVILLESOS EL ALAMEIN, ‘ST HELENA MITCHELLS PLAIN IBLAAI ON] BALAKLAVA AUSTERLITZ ‘BELSEN BUCHENWALD AUSCHWITZ NAGASAKI O, VERSAILLES ARMAGEDDON THERMOPYLAE REFREIN HOOR HOE LUI DIE KLOKKE, KER OP KEER MRE SAL ONS NUWE LIEDJIES LEER LIEDJIES VAN'N'STAD SOOS DIE VAN OUDS MAAR DIE STRATE IS VAN GOUD LIEDJIES VAN 'N STAD SOOS DIE VAN OUDS MAAR DIE STRATE IS VAN GOUD (2) “Hot Gates” (1995) LONDEN PARIS ROME BERLIN BARCELONA WASHINGTON MOSCOW BEING TOKYO JERUSALEM JERICHO WACO WACO BETHLEHEM SREBRENICA SEBOKENG. SARAJEVO 0 SAIGON, HIROSHIMA RUBICON cHoRUS, CAN SEE A FIERY, FIERY GLOW EVEN AS THE SUN IS SINKING LOW GAN SEE A HORSEMAN ON THE RUN, ‘OMY DAUGHTER, O MY SON DUNKIRK. DOVER, NORMANDY. FRANKFURT NEW YORK LOCKERBIE AMAJUBA BELLEVUE (CHAPPAQUIDDICK WATERLOO. BUCHAREST ST PETERSBURG HEILBRON HOBHOUSE GETTYSBURG BELFAST BUDAPEST SAGDAD, BERCHTESGADEN STALINGRAD REPEAT CHORUS (CARTHAGE DRESDEN BABYLON SHARPEVILLE MY LAI BOIPATONG DELVILLE WOOD EL ALAMENN, STHELENA MITCHELLS PLAIN BALAKLAVA AUSTERLITZ BELSEN BUCHENWALD AUSCHWITZ, NAGASAKI O VERSAILLES ARMAGEDDON THERMOPYLAE. REPEAT CHORUS THERE'S ANOTHER SONG THAT WILL BE SUNG THERE'S ANOTHER BELL THAT MUST BE RUNG THERE'S ANOTHER CITY IVE BEEN TOLD WHERE THE STREETS ARE PAVED WITH GOLD ‘THERE'S ANOTHER CITY I'VE BEEN TOLD WHERE THE STREETS ARE PAVED WITH GOLD (x2) Vrae: AFK1501/AFK101Q Mer/Junie 2011 31 “Hot Gates” (1995) word in die studiegids beskou as ‘n populére liedjie wat ook erenskappe van 'n ernstiger teks (dit wil sé gedig) vertoon Watter begnippe is ele aan ‘n emstige literére teks? (4) 32 Watter verskille sien jy tussen “Hot Gates” (1995) en “Hot Gates in Afnkaans” (2010)? Neem enige strofe waar daar verskille 1s en skryf die verskille neer (8) [BLAA! om] 4 AFK1501/AFK101Q MeriJunie 2011 33 Inwatter mate, dink jy, het nimiese oorwegings die veranderngs in strofe 1 van “Hot Gates in Afrikaans” (2010) bepaal? Kyk byvoorbeeid na “Lissabon’ (strofe 1 reel 1 van “Hot Gates in Afnkaans’) in plas van “Rome Berlin’ (in “Hot Gates” 1995) 4) 34 Insowel ‘Hot Gates" (1995) as “Hot Gates in Afnkaans” (2010) word ‘n reeks plekname aanmekaar gelas om ‘n teks te vorm Elke pleknaam het 'n assosiasie van trauma as gevolg van ooriog of rampe Gee voorbeelde hiervan ut strofe 2 @) 35 — Wie s die spreker van “O my daughter o my son * (‘Hot Gates” 1995) en “O my dogter 0 my seun" (‘Hot Gates in Afrikaans” 2010)? Hoe weet jy dt? (4) 36 — Watis volgens jou die tema van sowel ‘Hot Gates’ (1995) en ‘Hot Gates in Afnkaans” (2010)? Formuleer dit in een volledige sin @ [30] OF Vraag 4 (keuse) Gee 'n kort corsig van die naelsinngmotief in Pieter J Foune se drama Naelsinng Is Baba tevrede om aan die naelstring vas te wees? Bespreek die pogings om daarvan los te kom, en hoe Baba en Vrou uiteindelik die naeistring afsny Wat sé dit oor transformasie in Suid-Afrika sedert 19947 (30) Subtotal: [50] IBLAAI OM] 5 AFK1501/AFK1010 Meu/Junie 2011 DEEL 2 ‘SAAM IN AFRIKA VRAAG 1 1s ‘n verpligte vraag van 20 punte. VRAAG 2 is ook ‘n verpligte vraag van 15 punte. Beantwoord dan verder slegs VRAAG 3 OF VRAAG 4 (15 punte). Jy beantwoord dus uiteindelik drie vrae met ‘n totale waarde van 50 punte: Vraag 1 (20 punte), VRAAG 2 (15 punte) en dan VRAAG 3 OF VRAAG 4 (15 punte), Let deeglik op die instruksies by elke vraag. VRAAG 1 (verpligtend: 20 punte) Beantwoord al die onderstaande vrae a) Verduidehk wat die term post-koloniaal beteken ) b) Noem vyf (5) kenmerke van postkoloniale literatuur ©) ©) Wat word bedoel met Afnka Renaissance? 6) d) Omskryf die konsep hibnidiserng binne 'n postkoloniale konteks 6) (20) VRAAG 2 is ‘n verpligte vraag van 15 punte. Daar is egter ‘n interne keuse by hierdie vraag en jy beantwoord slegs VRAAG 2.1, VRAAG 2.2, VRAAG 2.3 OF VRAAG 24 vir 15 punte, VRAAG 2 (verpligte vr 1g oor voorgeskrewe kortverhale: 15 punte) VRAAG 2.1 Bespreek die term ubuntu deur te verwys na albel die volgende kortverhale + "Benedicta” (Margaret Bakkes) + ‘Nag van twee vroue” (P J Bosman) (15) OF VRAAG 2.2 Gebruik die onderstaande Kortverhale om ‘n kort opstel te skryf oor dle rol van taal as magsinstrument “Die skrywer “(Riana Schepers) “n Kat in die sak” (Jeanne Goosen) “Taalles" (J M Gilfillan) “Die beach” (Lindsay King) Lewer ook deurentyd kommentar op die verskillende vareteite van Afnkaans wat in die verhale aangespreek word (15) oF IBLAAI OM] 6 AFK1501/AFK101Q MerJunie 2011 VRAAG 2.3 Verduidelk die term Ek en Ander met behulp van die kortverhaal “Dol hond” (Etienne van Heerden) (15) OF VRAAG 2.4 Skryf ‘n kort opstel oor die gemarginaliseerde posisie van vroue met verwysing na die kortverhaal "Dom koer" (Riana Schepers) (15) (161 Beantwoord VRAAG 3 OF VRAAG 4 vir 15 punte. Indien jy VRAAG 3 kies, moet jy slegs VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2 beantwoord. VRAAG 3 (keusevraag oor Die eerste lewe van Adamastor: 15 punte) VRAAG 3.1 Bespreek die begnp intertekstualitert aan die hand van die (aangehegte) Coetzee-skildery en Die eerste lewe van Adamastor (André P_ Brink) (15) OF VRAAG 3.2 Die eerste lewe van Adamastor (Andre P Brink) is al * die storie van Afrika en Europa” genoem Bespreek hierdie stelling knties deur te verwys na die kulturele verskille tussen die twee groepe (soos onderskeidelik verteenwoordig deur T’Kama en Khols) Wys ook op die verafnkanisering van die Adamastor-mite wat in hierdie novelle ter sprake is. (15) 115) OF VRAAG 4 (keusevraag oor Kroniek uit die doofpot: 15 punte) Kroniek uit die doofpot (John Miles) word dikwels beskou as 'n postkoloniale teks Skryf ‘n opstel waarin jy hierdie betrokke stelling motiveer (15) [15] SUBTOTAAL: [50] [BLAAI OM] 7 AFK1501/AFK101Q Mei/Junte 2011 DEEL 3 EIETYDSE TEKSTE 2: MANS KOM VAN MARS, VROUE VAN VENUS VRAAG 1 (verpligtend) 11 Watter rol, sou jy sé, speel genderstereotipenng in die verhaal “Aan die einde van die reenboog” (Jeanne Goosen)? Motiveer jou antwoord deur eers ‘n definisie van stereotipe te gee Verduidelik dan wat Jy onder genderstereotipering verstaan Verstrek daarna wer voorbeelde van genderstereotipenng deur spesifiek na die uitbeelding van die verhaalkarakters te verwys Kan Jy uit die verhaal ‘n duidelike verband tussen genderstereotipenng en chauvinisme afle? Motiveer jou antwoord deur gepaste voorbeelde Doen jou vraag onder die volgende hoofopskrifte: + definisie van stereotipe 2) + verduideliking van genderstereotipenng 2) * vier voorbeelde van genderstereotiperng utt die verhaal 6) * die verband tussen genderstereotipering en chauvinisme 2) Jou antwoord moet maksimum gen bladsy lank wees. 12 Verdurdelik die verband wat tussen chauvinisme en ideologie bestaan (3) Maksimum reels 115] VRAAG 2 (verpligtend) 21 Bespreek die verhaal “Vir ver stemme” (Hennie Aucamp) onder die volgende hoofopsknifte * die titel van elk van die vier “dele” van die verhaal en die naam van die karakter Cverteller’) wat sy/haar weergawe van die sentrale gebeurtenisse weergee, (6) * die name van die karakters wat in ‘n liefdesdnehoek in die verhaal betrokke is, Q) © die verskil tussen die eerste en die laste vertelling, Q) ‘* die verhaalverloop aanloop, klimaks, afloop (3) Jou antwoord moet maksimum 15 reels wees. 115] VRAAG 3 (keuse) Karolina Ferreira (Lettie Viljoen) OF Twee vroue (ElsaJoubert) Doen enige vraag uit hierdie gedeelte. Beantwoord dus vraag 3.1 Sf vraag 3.2. 31 Bespreek die ooreenkomste sowel as die verskille wat daar tussen Karolina Ferreira en 'n populére ltefdesverhaal bestaan Voorsien jou bespreking van ‘n gepaste inleiding en slot (Jou antwoord moet maksimum een en ‘n halwe bladsy lank wees.) (20) OF 32 Bespreek “Pampas” in Twee vroue as ‘n afwykende vorm van die “tradisionele” Nefdesverhaal —Verwys in jou antwoord spesifiek na die verloop van die intrige (begin en einde) van die verhaal, die tipe verhouding tussen Elvira en Ben, en Elvira se belewing van die rumte in Patagonie_Voorsien jou bespreking van ‘n gepaste inleiding en slot (Jou antwoord moet maksimum een en ‘n halwe bladsy lank wees.) (20) SUBTOTAAL: [50] IBLAAI OM] DEEL 4 8 AFK1501/AFK101Q Mei/Junie 2011 JEUGLETTERKUNDE HIERDIE DEEL MAG IN AFRIKAANS OF IN ENGELS BEANTWOORD WORD. THIS SECTION MAY BE ANSWERED IN AFRIKAANS OR IN ENGLISH. Beantwoord vraag 4 OF vraag 2. Answer Question 1 OR Question 2. VRAAG 4 (Martie Preller: ‘n Haas moet doen wat ‘n haas moet doen) 11 Lees die aanhalings en beantwoord dan die vrae wat na aanleiding daarvan gestel is Let daarop dat sommige vrae subvrae inslut Pas die lengte van jou antwoord by die puntetoekenning aan /Read the quotes, and then answer the question that relates to each quote Note that some questions contain subquestions Adapt the length of your answers to the allocation of marks to questions (a) (b) ©) (a) “Vir my ma en vir my pa, wat nog altyd by ons 1s Vir ons President” Naas haar ouers dra die skrywer die boek aan “ons President’ op Water boodskap wil sy, ma jou mening, daarmee aan haar leser(s) cordra? Verduidelik /Apart from her parents, the author dedicates her book to ‘our President’ In your opmion, what message does she try to convey to her reader(s) in this way? Explan 6) “En sy kon wortels nie verdra nie” Wee ts “sy” (skryf net haar naam en van neer)? Waarom ts dit vreemd dat sy me wortels kan verdra nie? Let daarop dat hierdie vraag twee dele het /Identify the person indicated as “sy" (wnte down her name and sumame) Why 1s it ‘exceptional that she does not like carrots? Note that this question contains two parts (6) “Ek 1s die sterkste! Ek 1s die beste! Ek 1s die dapperstel’ Sy stik van die lag” Waarom het die skrywer hierdie voorval en hierdie woorde in haar verhaal Ingesluit? Verduidelik Let daarop dat jy self die voorval moet identifiseer Why did the author clude this incident and these words in her story? Explain Note that you have to identify the incident yourself 6) “Die een goo! sy slurp in die lug en trompetter dat haar ore tuit Hulle kyk na haar met klein beskuldigende ogies ” ‘Waarom kyk “[hlulle” met “klein beskuldigende ogies" na “haar"? Water rol spe! hierdie voorval in die aanloop en verloop van die verhaal?/Why do ‘they’ look at ‘ner’ with ‘small, accusing eyes” How does this encounter reflect the story’s introduction, and the way in which the story unfolds? ® IBLAAI OM] 9 AFK1501/AFK101Q Mei/Junie 2011 (2) Het die hoofkarakter en Tandjes utteindelik goete vriende geword? Verklaar jou antwoord deur na die teks te verwys /Did the main character and Tandjes become frends in the end? Motivate your answer with references to the story (7) 12 (a) Skryf een hoofkenmerk van die voorstelling van plek/ruimte in kinderletterkunde ner /Wnte down one charactenstic of the representation of place/space in children’s Iiterature (2) (6) Mottveer jou keuse van ‘n kenmerk van plek/rumte deur na die teks van Preller se boek te verwys/Refering to Preller’s book, motwate your choice of a charactenstie of the representation of place/space mn children's literature (8) [io] 13 Bespreek kortliks die skrywer se gebrukk van die kombers as Afrika-motief Beperk die lengte van jou antwoord tot ongeveer een bladsy /Bnefly discuss the author's use of a blancket as a motif that relates to Afnca Limit your answer to one page [10] Subtotal: [50] oF VRAAG 2 (Marita van der Vyver: Die ongeloofiike avonture van Hanna Hoekom) [Since this question aims at students that intend teaching Afnkaans on secondary schoo! level, 1no translations of questions are provided However, any student may answer the question in Afnkaans or in English | 24 22 23 ‘Skryf verklarende aantekeninge oor die vetgedrukte woorde in die volgende aanhalings Die aanhalings kom utt hoofstuk 2 in die boek Dit beteken dat y die agtergrond en jou interpretasie van die betekents(se) van die vetgedrukte woord binne konteks moet gee (a) “Ek1s seker ek is die verlore dogter van ‘n tandarts * (Oorspronklike kursivering) ©) (b) “in Skrywer het stite noaig" (6) (©) ‘Mana ding daarop aan om die ongebore baba dit te noem* (Oorspronklike kursivenng) 5) {d) “Dis hoe hulle verhouding begin het En dis hoe hulle waarskyniik vir altyd en altyd bymekaar gaan bly Lag-lag * (10) (e) “Toe ek hulle eindelk sien, voor die laaste huts in die doodloopstraat, skrik ek my boeglam ” (5) [Bo] (2) Skryf een hoofkenmerk van die voorstelling van ruimte in jeugletterkunde neer (2) (6) Motiveer jou keuse van ‘n kenmerk van ruimte deur na die teks van Van der Vyver se boek te verwys (8) [10] Verduidelk waarom en hoe die skrywer met haar verwysings na Harry Potter van intertekstualitett gebruikmaak Lei you antwoord in deur kortiks te verduidelik wat jy met die begnip intertekstualitert bedoe| [To] ‘Subtotaal: [50] OF IBLAAI OM) 10 AFK1501/AFK101Q MevJunie 2011 DEELS NEDERLANDSE LETTERKUNDE VIR SUID-AFRIKA BEANTWOORD AL DIE VRAE. LET WEL: JY HET 'N KEUSE BINNE VRAE 1 EN DRIE GEDIGTEKSTE IS OP DIE VRAESTEL HIERONDER AFGEDRUK. VRAAG 1 Beantwoord vraag 1.1 OF vraag 1.2 14 1.2 VRAAG 2 Noem en Die gebeure in die verhaal “Stenen die lopen* ut Emma Husmans se bundel Sonate voor wreak (1994) word achronologies weergegee Identifiseer die tien belangrikste gebeure in die verhaal en skryf hulle in 'n chronologiese volgorde neer [0] OF Die gebeure in die verhaal ‘De hond” uit Emma Hursmans se bundel Sonate voor wraak (1984) word achronologies weergegee Identfiseer die tien belangrikste gebeure in die verhaal en skryf hulle in ‘n chronologiese volgorde neer (0 bespreek enige vyf stereotipes wat in “Alinea 9” van Portretten en een oude droom deur Kader Abdolah (2003) deurbreek word 110) VRAAG 3 Beantwoord vraag 3.1 OF vraag 3.2 34 3.2. Is Jy van mening dat Hella S Haase se novelle Oeroeg (1948) ’n voorbeeld van 'n koloniale of postkoloniale teks is? Motiveer jou antwoord deeglk met gereelde verwysings na gedeeltes urt die novelle 15) OF Tref 'n vergelyk tussen die gedigte van TT Cloete (“Oranjenver") en Anna Enquist ("Van het water’) uit Ons klein en silwenge planeet (samestellers Johann Lodewyk Marais en Ad Zuiderent, 1997) deur verskille en ooreenkomste tussen die gedigte uit te lig Gee in jou antwoord aandag aan om die volgende die landskap waardeur die water vioe: dit wat die nvier sien en beleef mag en vermoens van die water utteindelike lot van die water [BLAAI OM} "1 TT Cloete Oranjerivier Hy 6 oud ‘Onutputis oud, nou hy aan van voor de yd van dhe gesloedens se ontstaan Hy 1s stoee ‘ef vol nUkke hy geaare Ban toop hy met vaar, dan 1s sy gang dun sloer Vir woe or wl bevaar 1s hy onvnendels en ontoeganklic Hy loop s00e sy ikkowaan swk ‘Stadg vos-voe! mk hy waggelend na inks, na regs, heen en weer, en na agulhas en dan na de enenaar se kant Hy bot die baber en geeius geleer fm soos hy site laveer Hy tel de vaarlandsmigers en fujesnet (op en landerye en vee weerskanie In om gra hy son- en maanig en hy veel lamante ep ut die 2arde ut Hy toets dle granat Met de uthouvermoe en gedulé vr n lang lang astane, hy, de langafstandatest, oop hy dwarsoor de and ‘Dwarsoor die kantinont loop hy. hy loop cdwarstes 009 fen ale weerstande, hy loop deur ravyne, aan deur viaktes en koppies en rante verby stede en dorpes, verby pase, deur dor woestyne fen neem van alles ets saam, hoe genng ook al lweste toe, na die dep weste toe, maces maal mages a waar hy Saam met sonne dle een na cle ander secer genes ah a, acter afin de depte voor sy mond ater de see n,n 'n Onversadigbare dors af-a-afgtond AFK1501/AFK101Q Mei/Junie 2011 Anna Enquist Van het water Hy torent hoog boven my ut de bru, (en grt met harde vingers 1 het gras. \Voertuigen schuven heen en terug, en kind ‘brengtbicemen, de fanfare jucht le wacht Men 2al zich naar my bugen ‘rom van waan en Klacht en in de golsiag ‘roost van honderd moeders hover Ik ga ‘ewig rond de meuwe piers staan Ik zal nog togen stenen slaan ais deze brug 18 overwoekerd en vergaan 0 wolkenlucht ‘piogel un mya hued i heb my laten lesen en omspannen en veslaan Kacht = Klagtes,selbekiag piers = steunplate, stutpiare ‘+ men= hor botoken ait mense * Spiegel = weerspiae! (15) IBLAAI OM] 12 AFK1501/AFK101Q. Mev/Junie 2011 VRAAG 4 Lees die volgende gedig van J Eykelboom en bespreek die kontraste wat die spreker uitlg tussen sy vertroude omgewing in die eerste twee strofes en die woestynwéreld wat in die laaste twee strofes beskryf word Water insig formuleer die spreker na aanleiding van die kultuur van die nomades in die woestyn? HET AARDRK Fhaweelzacht do nacht, achterat, ruhel echlendgrauw aantreekt ret regen (Onze vaste mere haktgaton im het toch al motige gras ‘van de achtotun In do Gob woestyn housen nomaden ‘geen kppen, ook staan hun tenten fet aan de grond genageld ‘Want de garde heilg voor hen en mag ‘d00r nets of raemand worden beschadgd Woordverklanngs achlerat= na die yd ha noudat Dchlendgrauw = de gyzhed van die lug met sonsopkoms mmerel= ister (Engels bleckbra) hakt = kap (her eerder pk) ‘malige = 1 cnbeléer en vogtg, 2 motgevete appen = hoenders (15) ‘Subtotal. [50] Totaal [100] IBLAAI OM] 13 AFK1501/AFK101Q MevJunie 2011 Bylaag: Deel 2 (Vraag 3 1) UNISA Sen ° UNISA 2011

You might also like