You are on page 1of 2

Woorde- Vincent Oliphant

1. My words dont have the power


2. To bring the powers to their feet
3. My words can only sing

1. My woorde het nie krag


2. Om bose magte tot 'n val te bring
3. My woorde kan bloot sing

4. My words are not a roof


5. Too hide under
6. My words are weak

4. My woorde is nie 'n dak


5. Om onder te skuil nie
6. My woorde is swak

7. my words can not prevent


8. That we wont have crooked notes
9. My words are naked

7. My woorde kan nie keer


8. Dat ons die kromme note haal nie
9. My woorde is kaal

10. And beleive me


11. My words dont have the bite
12. Of rough
13. No
14. My words can soley pray
15. and plea
16. and wish
17. neighbours of life
18. that we will forget about the
battlefield
19. and plain people we will be
20. and neighbours

10. Glo tog


11. My woorde het nie die byt
12. Van koels en grofgeskut nie
13. Nee
14. My woorde kan bloot bid
15. en pleit
16. En wens
17. Medeburgers van die lewe
18. Dat ons van grense sal vergeet
19. En bloot mens sal wees
20. En medemens

Analise:

Analysis:

Die word myword herhaal, dit beklemtoon die


persoonlike gevoel van die digter
my woordebeklemtoon hoe belangrik die
woorde vir die digter is.
my woorde is kaalis figuurlik, Hy gebruik nie
onnodige beskrywende woorde nie.
Rel 13- neeis aleenplasing- dit is
beklemtoning.

The word my is repeated and this emphasizes


the personal feelings of the poet.
my woorde emphasizes how important the
poem is to the poet.
My words are naked is figurative; it means he
isnt using fancy words for description and is
being straight forward.
Line 13- nee: it is a stand-alone word and it
emphasizes the poets honesty.

Opsomming:

Die digter s dat sy woorde nie die krag het om


die slegte te beindig nie
Sy woorde is nie sterk genoeg om onder te skuil
nie
Sy woorde kan ook nie keer dat ons in die
moeilikheid kom nie
Sy woorde is eerlik
In die laaste strofe wil die digter h dat mens
moet glo dat sy woorde nie wil vernietig nie
Sy woorde kan net bid dat almal mekaar
aanvaar

Summary:

The poet says that his words dont have the


power to make a significant difference.
His words arent strong enough to hide under
His words arent strong enough to prevent us
from getting into trouble
His words are honest
In the last stanza the poet says that we must
believe that he isnt trying to destroy with his
words
His words can only pray that we all accept each
other

Metafoor:

Metaphor:

My woorde is nie n dak nie/om onder te skuil nie

His words arent a roof that one can hide under

Boodskap:
Ons moet die verlede/grense tussen ons vergeet
en slegs mense wees en medemense vir ander

Message:
We must forget the past and we must be
ourselves and be neighbours.

You might also like