You are on page 1of 6
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISA Ise Sates AFK1503 AFK105U MevJume 2011 AFRIKAANS VANDAG TAALKUNDE EN SKRIFTELIKE KOMMUNIKASIE Tydsduur 2 Uur™ 100 Punte EKSAMINATORE : EERSTE DR E LOMBARD MNR FWJ BROODRYK HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 6 BLADSYE. BEANTWOORD AL DIE VRAE. NOMMER ASSEBLIEF ELKE VRAAG EN ONDERAFDELING DUIDELIK EN KORREK. Hierdie eksamenvraestel bly die eiendom van die Universiteit van Suid-Afrika en mag nie uit die eksameniokaal verwyder word nie. DEEL 4 LUISTER- EN LEESVAARDIGHEDE VRAAG 1 11 Nieverbale kommunikasie behels meer as net praat- en luistervaardighede Gee vyf voorbeelde van tveverbale kommunikasie 6 12 Lees die volgende artikel en beantwoord die vrae wat daama volg Daar word geskarre! om uitgeweke Suid-Afrikaners terug fe bnng Maar wat word gedoen vir die geslag tussen die Zoid-generasie en die Boetmanne wat hier vasgebyt hel, vra Ockie van Schalkwyk. 1 Die grootste bron van imtasie in die lewe vir my is om geignoreer te word 2 Bate lank al voel ek deel van ‘n gemeenskap wat geignoreer word Die politieke milieu van die afgelope 8 jaar was openik vyandig tesnoor die Afnkaanse gemeenskap. As ons kia oor misdaad, korrupsie of ‘enigiets wat ons lewe regstreeks raak, is die rassekaart onbeskaamd uttgehaal en gespeel 3. Dit het ongetwyfeld daartoe gele! dat baie van ons mense “na binne geémigreer” het of ‘n wanhopige besiuit geneem het om ter wille van hul kinders te verengels in die hoop dat hul aangenome kultuurgemeenskap ‘n beter toekoms vir die kinders sal waarborg 4 Persoonlik het ek lank soos ‘n ex-pat gevoel_En ek moet erken dat ek soms nog soos een voel [BLAAI OM] 10 " 12 13 4 15 16 7 8 19 2 AFK1503/AFK105U ‘Mev/Junie 2011 In die hele bly-of-gly-debat het ek die gevoel gekry dat my geslag, die ‘thirty-somethings", geignoreer Is Die sogenaamde Zoid-geslag was die vaandeldraers van die vasbyters en hul stem is Gehoor Dié gestag 1s merendeels studente, kelners, kelnennne, ensovoorts Ons was almal nn stadium daar ‘en ek was in my studiejare self n Kelner en bare ander dinge ook Dat hulle in die toekoms ‘n rol in die land moet speel, staan bo alle twyfelvas Dat hulle die Afrikanerstem verteenwoordig, is te betwyfel Dis ons wat so moet spook Op die oomblik 1s dit ons geslag, die “thirtysomethings”, wat moet spook ‘om die land se weele te laat rol Dit is ons wat met die gevolge van regstellende aksie in die werkplek leef Dit 1s ons wat opgesaal word met mentorskap Dit is ons wat ekstra ure moet insit om die ‘onbevoegdheid van mense wat hopeloos ult hul diepte 1s vir die aandeelhouers weg te steek En dit 1s wat ons daagliks moet sien hos maatskappye se demografiese samesteling $6 drasties verander dat die taal wat ons praat, in die stof byt Die nuwe Sud-Afnka word op die rug van ons harde werk in die werkplek gebou en met ons belastinggeld gefinansier_In ruil daarvoor word ons taal en kultuur ook nog utt die skole gedwing Ek wik en weeg tans of ek moet ankers lig, Kap toe moet trek en my in die Overberg moet vestig ter wille van my taal en kultuur Ek voel soms dat die regenng ons bloot beskou as konsultante wat die swart bevolking net gou moet leer ‘om self die ekonomie oor teneem Daama is ons oorbodig Wee is ek? Ek 1s 32, getroud en nog kinderloos._Ek 1s ‘n oud-Tukkie en Maroela-man (1993 afgestudeer) en voltoo1 vanjaar my MBA aan die Puk, 1s welberese (Europa, die Midde-Ooste en Afnka), het nog noott politieke mag gehad nie, het vir die eerste keer nd die 1994-verkiesing begin werk, moet hard werk om my brood te verdien, betaal hope belasting waarvoor ek niks in rull kry nie en sien en hoor daaghks hoe mense wat nie eens bevoeg 1s om ‘n padstalletye te bedryf nie, die mag het om mijoene rande weg te teken - en dit ook doen Nogtans het ek besiuit om hier te bly, nie omdat ek tevrede is met die verandenngs wat al plaasgevind het nie, maar omdat ek dink Surd-Afnka kan nog genoeg verander om ook vir my kinders ‘n tusste te bied Ek 1s gered om my deel by te dra sodat my mense, Afnkaners, ook ‘n plekkie in die Afnka-son kan hé, met genoeg politieke mag om self te kan beslutt wat goed 's vir ons kinders en ons gemeenskap Ons wil bly maar . Wie 1s die mense van my geslag? Ons 1s trotse Afnkaners en ons geslag glo ‘onwnkbaar aan prestasie en aan wat ons ai bereik het Dit was vir ons nog ‘n eer om ‘n kanseliersmedalie vir akademiese prestasie te verwerf (Ons hou daarvan om keunge Afnkaans te praat sonder die “anti-beskawing" se coo! en dude en alles wat rule Ons hou van letterkunde, lees nog FA Venter, Pieter Meining en Dalene Matthee Ons luister na Bach, Beethoven, Launka, Kerkorrel en Kombu's_ Ons lees graag filosofie en is onderlé in Kant, Descartes en Heidegger Ons wil graag in Suid-Afnika bly en verlang na die dae toe daar reg en orde was Ons wil dit graag weer hé Ons gee nie om om belasting te betaal nie, maar beskou die staat as ‘n instelling wat deur ons gekontrakteer is om gemeenskaplike dienste te lewer Hulle 1s ons onderdane, nie andersom nie Daarom soek ons waarde vir ons geld [BLAAI OM] 20 3 AFK1503/AFK105U Mer/Junie 2011 Ons wil hé die regenng moet verantwoordbaar wees Ons wil'n media as spreekburs hé wat die regenng nedeng hou 21 Ons het aspirasies in die sakewéreld Ons het asprrasies wir ons kinders 22 Ons werk gereeid oorsee _Trouens, van ons bestee amper die helfte van die jaar in die buiteland Ons verdien mijarde rande aan buttelandse valuta virdie land Ons almal praat gereeld, amper elke dag, oor werkmoontlikhede oorsee 23. Ek werk in 'n ingenieursomgewing waar meer as die helfte van die mense in dié profiel pas Ons 1s corwegend Afnkaans en in die 30 of vroeg in die 40 24 Gesamentik verteenwoordig ons ‘n belangnke deel van ons maatskappy se kennisbasis Dit is dus in de maatskappy se belang dat ons gelukkige nwoners van Suid-Afnka is Die meeste van ons het utt die ard van ons werk belowende moontlikhede in Europa Tog wil ons graag hier bly en werk 25 Soos dinge nou aangaan, kan daar ‘n dag kom wanneer ons gesiag nie meer waarde in Suid- Afnkanerskap kan sien nie en finaal groet_ Wat sal met die land se nywerhede gebeur as daardie dag aanbreek? 26 Ons lees gereeld oor wat in die verpleegberoep aangaan Ek kan die versekering gee dat die ingenieursbedryi nie bate ver van soortgelyke chaos is nie 27 Ek plet Ons 1s vuisvoos, gee ons genoeg rede om hier te bly Hoor ons stem! VRAE 121 Weis die skrywer van hierdie artikel? Hoe identifiseer hy homself? 2 122 Namens watter groep praat die skrywer? a) 123. Watter dre tipe probleme ervaar die skrywer? Gee ‘n voorbeeld van elk ©) 124 Wat bedoel die skrywer met die stelling dat bare van sy mense “na binne geemigreer’ het? (2) 125 Oorweeg die skrywer om Suid-Afnka te verlaat? Motiveer jou antwoord @ 126 — Soek woorde in die leesstuk wat dieselfde beteken as 1261 agtergrond/omgewing (kyk paragraaf 2), 1262 verseker (kyk paragraaf 3), 1263 tydperk (kyk paragraaf 6 en 7), 1264 samelewing (kyk paragraat 2) 4) 14 ‘Skryf 'n kort paragraaf (nie langer as 5 reels nie) waanin jy die teks van die artikel opsom Hou in gedagte dat sieutelsinne dikwels aan die begin van paragrawe verskyn ©) Noem vier vershille tussen luister en lees ® BS] [BLAAI on 4 AFK1503/AFK105U MevJunie 2011 DEEL 2 ‘SKRIFTELIKE KOMMUNIKASIE VRAAG 1 dy het gedurende die jaar kennis gemaak met verskere knitena wat geld as jy skryf. Verder het jy kennis gemaak met die kenmerke van die boublokke van skryf, soos die titel en die paragraaf ‘Skryf vervolgens ‘n opstel oor EEN van die volgende onderwerpe 1) Is die matnekuitslae (matnc results) geloofwaardig (credible)? 2) Die telefoonoproep wat my lewe drasties verander het 3) Die vreugde van vnendskap (20) LET WEL: 1) Lengtebeperking %- 1 bladsy 2) Opstel Vorm + Inhoud VRAAG 2 ‘Skryf aantekeninge oor wat jy onder “styl” in die skryfproses (wnting style) verstaan Lig toe deur van gepaste voorbeeldmatenaal utt die praktyk gebruik te maak (15) LET WEL: 1) Lengtebeperking 1 bladsy 5] DEEL3 GRAMMATIKA VRAAG 1 Gee die fonetiese tekens vir <> soos in moet en goed 8008 1n wai en wel soos in maal en kraai aaans ‘ soos in reuk en geur 6) VRAAG 2 Die uttspraak van die in /ands[f], val [lant] Waarom handhaaf die Afnkaanse spelling dan die in land, fandelik? @) VRAAG 3 Kies telkens die regte antwoord tussen hakies Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord neer, byvoorbeeld 4.1 simpleks 31 Die word skooltassie 1s ‘n (afleiding / samestelling / samestellende afleiding) 32 Die word dapperherd is ‘n (aflerding / samestelling / samestellende aflesiing) 33 Die woord eetkamertafollaar 1s ‘n (afiexding / samesteling / samestellende aflerding) IBLAAI OM) 5 AFK1503/AFK105U MedJunie 2011 34 Die woord verhursing 1s ‘n (aflerding / samesteliing / samesteliende aflerding) 35 _ Indie word eetkamertafellaar is !aa1 die (kern / bepaler) 36 Die word bokmakiene 1s ‘n (simpleks / kompleks) 37 Die word nagmeme is ‘n (simpleks / kompleks) 38 Die ‘s’ in die woord kindsbeen 's 'n (premorfeem / verbindingsklank / bepaler / postmorfeem) 39 Niemand was gister in hrerdie vertrek me Hierdie sinis‘n (stelsin / bevelsin / vraagsin) 310 Gee my die sout Hierdie sins ‘n (stelsin / bevelsin / vraagsin) 311 Die druppels val _In hierdie sin is die woord val die (onderwerp / gesegde / voorwerp) 312 Die tuinter moet de nuwe plantyes plant In hierdie sin is die nuwe planties die (gesegde / voorwerp / onderwerp) 313. (Aandagstrepe / aanhalingstekens / aksentstrepe) word gebruik om ‘n persoon se direkte ‘woorde aan te dut 314 Die bou van woorde staan as (sintaksis / semantiek / morfologie) bekend. 315 Indie woord verhuising 1s huis die (stam / suffiks / prefiks) (15) Vraag 4 Lees die volgende en beantwoord dan die vrae wat volg KALM MIDDE-IN DIE STORM 1 Haar oe 1s nog net so groot en donker en perfek gegrimeer, maar die sprankel daann het verdwyn Die Idois-fiasko het duidelk 'n merk op Sasha-Lee Davids gelaat 2 In‘nwipplankweek is sy eers as die Idols-wenner bekroon, en daama moes sy uitvind dat die naaswenner, Jason Hartman, in die eindronde ‘n volle 200 000 stemme meer as sy gekry het _Al kon sy haar pryse, waaronder ‘n platekontrak, behou, moet sy en Jason nou die Idols-titel deel. 3 Maar daarmee was sy aanhangers glad nie tevrede nie Al meer druk word op Sasha-Lee uttgeoefen om die Idols-titel aan hom af te staan — op webturstes, internetforums en satfs by haar ouerhurs waarheen ontstoke kykers steeds bel en hulle lelike dinge oor die telafoon toesnou “Gee die kroon vir Jason of gee ons geld terug, M-Net,” skryf een reguit op ‘n internetforum Sasha-Lee moet ‘terugkruip na die gat (Atlantis) waar sy uitgekruip het,” braak ‘n ander gal 4 Met haar aankoms in Kaapstad verlede Dinsdag 1s Sasha soos ‘n held ontvang op haar tuisdorp, Atlantis, waar sy ook opgetree het, maar haar ouers was so bekommerd oor haar dat hulle dieselfde aand nog besluit het om die media vir ‘n ruk van haar weg te hou 5 "Sasha-Lee, haar ouers, broers en susters moet kwaal druk van die media en die gemeenskap deurmaak en daar 1s steeds foon-stalkers wat hulle lelike dinge toesnou Hulle Ié nou laag tot die stof gaan ié het,” sé die sanger Mynie Grové, wat as die gesin se woordvoerder optree 6 _Intussen sé bronne na aan die bloedjong sanger hulle is bekommerd dat sy onder die druk kan knak Haar ouers het trouens oorweeg om haar die eerste nag na haar terugkeer na die Wes-Kaap by ‘n onbekende bestemming te lat oorbly sodat sy kan rus [BLAAI OM] 6 ‘AFK1503/AFK105U MevJunie 2014 7 Na die utmergelende kompetisie en die ontstellende nadraai daarvan kan sy steeds nie -asem skep nie, met vier optrades binne ses dae in die Kaap—en in dieselfde week ook nog ‘nopname vir die kykNET-kookprogram Roer! 8 Daarby het Gerda van Reenen van Main Street Management, die top-10 Idols se agent, reeds sowat 80 navrae landwyd ontvang oor optredes vir Sasha-Lee, en sy en Jason sal ‘00k alber by die Amenkaanse komediant, Wayne Brady, se Konsert optree (Aangepas uit Hursgenoot, 21 Mei 2009) VRAE: 51 Verduidelik wat die woord naaswenner in paragraaf 2 beteken Oy 52 Haal‘n woord uit paragraaf 3 aan wat dieselfde beteken as woedend (ay 53 Vind in paragraaf 4 en 5 EEN woord vir ‘n persoon wat namens ander mense praat (1) 54 — Gee die morfologiese struktuur van intemnetforums @) 55 Skryf‘n uitdrukking utt paragraaf 6 en 7 neer wat beteken om fe rus a 56 — Haal‘n sinsnede uit paragraaf 8 aan wat bewys dat Sasha-Lee baie gewild is (1) [30] TOTAAL: [100] UNISA 2011

You might also like