You are on page 1of 4
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS ~~ UNISA lrex. AFK1503 Oktober/November 2011 AFRIKAANS VANDAG TAALKUNDE EN SKRIFTELIKE KOMMUNIKASIE Tydsduur 2 Uur 100 Punte EKSAMINATORE * EERSTE MNR FWJ BROODRYK DRE LOMBARD TWEEDE PROF PH SWANEPOEL Hierdie eksamenvraestel bly die eiendom van die Universiteit van Suid-Afrika en mag nie ult die eksamentokaal verwyder word nie. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 4 BLADSYE. BEANTWOORD AL DIE VRAE. NOMMER ASSEBLIEF ELKE VRAAG EN ONDERAFDELING DUIDELIK EN KORREK. DEEL 1 LUISTER- EN LEESVAARDIGHEDE. VRAAG 1 11 Noem wier verskille tussen luister en lees 8) 12 Lees die volgende essay van Barrie Hough en beantwoord die vrae wat daama volg Die honger knaag nog (Barrie Hough) 1. Mense kyk altyd vir my as ek eet Dis altans hoe ek voel_ En hoe meer hulle kyk, hoe hongerder word ek En hoe meer eet ek 2. Miskien is dit 'n eetsiekte soos anoreksie of bulimre ~ een wat nog nie gidentifiseer of gediagnoseer is nie In teder geval, kos maak my gelukkig 3. "Dit kan lae bloedsuiker wees wat jou so laat eet,” het iemand eenkeer voorgeste!_En diete probeer ek 00k nie juls meer nte As 1emand praat oor diete, sé ek “Ja, ek is op dieet, alles wat ek sien dié eet ok * 4 Dié honger het begin toe ek klein was Met my oupa se glasoog en die oe op die poue se sterte Ek praat nie graag daaroor nie Droomnetsoms Nounog Endie ou menses aljare dood My ma-hulle probeer nie eens meer om my op die plaas te kry nie Hulle is besorg daaroor, Maar ek wou nou nog nooit weer plas toe gaan na die ding met Oupa en die poue in die vrugteboord nie 5. Ditwas Desember-vakansie en ek is plaas toe Ek was bale opgewonde My ouma was 'n wonderlike mens Vet Soosek Ensag Altydsag Haar vel, haarklere, haar stem As sy my vasdruk, het ek seep geruk Sy hetmy kuikens faat vashou en beskuttlaat knie Ek kan nou nog daardie beskutt proe So soet met 'n anyssmaak daann 6 Maar my oupa was anders Verskrompeld, soos droe biltong Hy was bruin en vernmpeld van die son Hy't gestink — na tabak enna ou man So suur Ek was altyd ‘n bietjie bang wir hom Hy't ‘n glasoog gehad wat hom laat skeel kyk het [BLAAI OM] 2 AFK1503 Oktober/November 2011 7 Ek kon wegkrup agter Ma of Ouma Maar toe Ma eers gery het, was dit asof Oupa groter geword het en Ouma geknimp het VRAE 121 As kosin die leesstuk gebruik word as ‘n metafoor vir geluk (methaphor for hapiness), waarvoor word honger dan as ‘n metafoor in hierdie leesstuk gebruik? a 122 Noem 2 kontraste tussen die beelde wat sy ouma beskryf en dié wat sy oupa beskryt? 2) 123 By wo lé die skrywer se simpatie? By sy ouma of by sy oupa? Waarutt lel jy dit af? 3) 124 — Haal'nsinutt die leesstuk aan wat bevestig dat die skrywer se probleem groter geword het wanneer sy ma nie saam met hom op die plaas gekuler het nie (2) 125 Soek woorde in die leesstuk wat dieselfde beteken as 1251. melk geval (kyk paragraat 1), 1252. aanhoudende hunkenng na voedsel (kyk paragraaf 2), 1253 bekommerd (kyk paragraaf 4), 1254 verskillend (kyk paragraaf 6) (4) 13 Skryf'nkort paragraaf (nie langer as 5 reels nie) waarin y bostaande teks (‘Die honger knaag nog’) opsom Hou in gedagte dat sleutelsinne cikwels aan die begin van paragrawe verskyn (5) 14 ‘Omskryf kortliks die begnp teks Gee ‘n definisie, asook voorbeelde van tekstipes © 15 Wanneer sprekers van aangesig tot aangesig gesels, 1s daar verskele aspekte wat ‘n belangrike deel van die konteks van die kommunikasie vorm, byvoorbeeld die spreker/luisteraar se houding tydens die gesprek en die spreker/lusteraar se intensie Gee nog drie voorbeelde van belangnke aspekte wat deel van die konteks van nieverbale kommunikasie vorm ©) [35] DEEL 2 SKRIFTELIKE KOMMUNIKASIE VRAAG 1 Jy het gedurende die semester kennis gemaak met verskete kriteria wat geld as yy skryf Verder het jy kennis gemaak met die kenmerke van die boublokke van skryf, soos die titel en die paragraaf Skryf vervolgens ‘n opstel oor EEN van die volgende ondenwerpe 1) “Wees vriendelik met almal, maar kies jou vnende versigtig * (Langenhoven) 2) Die tyd raak min 3) Gee ouers te veel sakgeld vir hulle kinders? 20) LET WEL: 1) Lengtebeperking %- 1 bladsy 2) Opstel Vorm + inhoud VRAAG 2 ‘Saam met jou curriculum vitae is 'n formele dekbnef (formal cover letter when applying for a job) nodig waann jy motiveer waarom jy om ‘n spesifieke betrekking aansoek doen Hierdie dokument sluit soms vertroulike inligting (confidential information) 1n wat jy nie noodwendig 1n Jou CV wou noem nie, byvoorbeeld wanneer jy kan begin werk indien jy die werk kry Gee nog 5 voorbeelde van inligting wat gewoonlik in die dekbrief gegee word ©) [BLAAI OM] 3 AFK1503 ‘Oktober/November 2011 VRAAG 3 Skryf kort aantekeninge oor wat jy onder “styl” in die skryfproses (wating style) verstaan Lig toe deur van gepaste voorbeeldmateriaal ult die praktyk gebruik te maak (10) (35) DEEL 3 GRAMMATIKA VRAAG 1 Gee die fonetiese tekens vir 41 soos in warm en water 12 soos n kind en wind 13 soos in groen en gaan 14 soos in bring en sing 15 — <00P soos in gooi en foo ©) VRAAG 2 Die uttspraak van die in /ands {t, vg! [lant] Waarom handhaaf die Afnkaanse spelling dan die in Jande, landehk? (2) VRAAG 3 Kies telkens die regte antwoord tussen hakies Skryf slegs die vraagnommer en antwoord neer, byvoorbeeld 3.1 simpleks 31 Diewoord viersiaapkamerhuise 1s ‘n (afleiding / samestelling / samestellende afleicing) 32 Die woord verhuis is ‘n (afleiding / samestelling / samestellende afleiding) 33 Die word windngting is 'n (afleiding / samesteliing / samestellende afieiding) 34 — Die word beman is ‘n (afleiding / samestelling / samestellende afleiding) 35 Indie woord windngting 1s nigting die (kern / bepaler) 36 Die woord vakansie 1s‘n (simpleks / kompleks) 37 Die woord gewonder is ‘n (simpieks / kompieks) 38 Die “e” in die woord hondehok \s ‘n (premorfeem / verbindingsklank / bepaler / postmorfeem) 39 Kom hier! Hierdie sin is ‘n (stelsin / bevelsin / vraagsin) 310 Bak die kok ‘n koek? Hierdie sin 1s ‘n (stelsin / bevelsin / vraagsin) 311 Jy sal die boeke gaan haal In hierdie sin is die boeke die (onderwerp / gesegde / ‘voorwerp) 312 Die afgelope maand het die mense in my familie veyaar In hierdie sins die gedeelte die algelope maand ‘n bywoordelike bepaling van (plek / wyse / tyd) 313 (Aandagstrepe / aanhalingstekens / aksentstrepe) word gebruik om 'n persoon se direkte woorde aan te dul 314 Die bou van woorde staan as (sintaksis / semantiek / morfologie) bekend 315 Indie woord verhursing is ver- die (stam / suffiks / prefiks) (15) IBLAAI OM] 4 AFK1503 Oktober/November 2011 VRAAG 4 Lees die volgende paragraaf en beantwoord die vrae wat daarop volg Daar is drie 'n man, ‘n vrou enn jong seun Al dre het ‘n donkerbril op, ondanks die bewolkte weer Die vrou se deur swaai eerste oop die skoene lyk na Bally, die handsak 1s onmiskenbaar Louis Vuitton Die man 1s ‘n kombinasie van Levy's, Mr Price en selitevredenherd 41 Gee twee voorbeelde van samestellings in bostaande paragraaf 2) 42 Gee dre voorbeelde van afleidings in bostaande paragraaf @) 43 Gee die morfologiese struktuur van onmiskenbaar (3) [30] TOTAAL: [100] ° Unisa 2011

You might also like