You are on page 1of 5
UNIVERSITY EXAMINATIONS UNIVERSITEITSEKSAMENS UNISA [Er AFK1503 \ MevJune 2012 AFRIKAANS VANDAG TAALKUNDE EN SKRIFTELIKE KOMMUNIKASIE. Tydsduur 2 Uur 100 Punte EXSAMINATORE EERSTE MINR FWJ BROODRYK DRE LOMBARD TWEEDE PROF PH SWANEPOEL Hierdie eksamenvraestel bly die etendom van die Universitert van Suid-Afrika ‘en mag nie uit die eksamentokaal verwyder word nie. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 5 BLADSYE. BEANTWOORD AL DIE VRAE. NOMMER ASSEBLIEF ELKE VRAAG EN ONDERAFDELING DUIDELIK EN KORREK. DEEL 1: LUISTER- EN LEESVAARDIGHEDE VRAAG 4 Wat beteken die begnp Standaardafnkaans? Gee ‘n definisie en skryf verklarende aantekeninge met toepasiike voorbeelde (10) VRAAG 2 Lees die volgende gedig en beantwoord die vrae wat daama volg Kois*,jy's bitterik moor (* Kors beteken “vrousvroumens’) ‘moorerder assie eerste son wat smoors one dyne kom, L/see strale oppe springbokoor, ‘ennie dou sit krale om jou se nek. Agtermurag assie son wil watertrek, 1s Jy ‘n gemsbok wat tene dyne stryk, ennie oudag isse kettankie koper wat jy oor jou se skouerse hang Ek raak vime son nog meerderder het a8 jou se oge sos kwartels oor my viieg (Ut Boegoe vime tefde, Lapa Uitgewers) 21 Inwatter tipe Afrikaans 1s hierdie gedig geskryf? ay 22 Isdie Afnkaans wat in de gedig gebruik word “minderwaardig"? Motiveer jou antwoord 2) IBLAAI OM] 2 AFK1503 MEUJUNIE 2012 23 Wat beteken die uitdrukking ‘As die son water trek"? 0) 24 — Gee die standaardspelling vir die woord “kettankie” (2) 25 Met watter voel en water twee diere word die vrou in die gedig vergelyk? 8) 26 —Haal dne voorbeelde van assimilasie ut die gedig aan @) 27 — Gee die trappe van vergelyking van die woord moor Q) 28 — Herskryf die eerste 5 reels van die gedig in Standaardafnkaans ©) 29 — Walter klankverskynsel 1s ter sprake as dune as dyne ultgespreek word? a) VRAAG 3 Wanneer sprekers van aangesig tot aangesig gesels, is daar verskele aspekte wat ‘n bbelangnke deel van die konteks van die kommunikasie vorm, byvoorbeeld die spreker/luiste- rar se houding tydens die gesprek en die spreker/luisteraar se intensie Gee nog die voorbeeide van belangnke aspekte wat deel van die Konteks van nieverbale kommunikasie vorm © | DEEL 2; SKRIFTELIKE KOMMUNIKASIE VRAAG 1 ‘Skryf n kort paragraaf waann jy verduidelik waarom leestekens nodig en funksioneel is (5) VRAAG 2 Die volgende sinne bevat geen leestekens nie Voorsien hierdie sinne van die nodige leestekens. 21 Kandida vra aan Jerome Waar het jy die registerboek gebére @) 22 Deon Meyer gaan sy nuutste roman wat baie goed in Europese boekhandels vaar volgende week in Pretoria vrystel @) 23 Temperature het onlangs vreeslik in New York gedaal mense kry bitter koud (2) 24° Ut a) VRAAG 3 ‘Skryf ‘n paragraaf waann jy enige 5 voordele van e-poskommunikasie bespreek 6) VRAAG 4 ‘Skryf kort aantekeninge oor wat y onder styl" in die skryfproses (wnting style) verstaan Lig toe deur van gepaste voorbeeldmatenaal uit die praktyk gebruik te maak (10) [30] [BLAAI OM] 3 AFK1503 MEVJUNIE 2012 DEEL 3: GRAMMATIKA. VRAAG 1 Gee die fonetiese tekens vir aaons s00s in het en bed 800s in vang en voer 500s in meeu en sneeu $008 in vost en roet soos in gaffel en gaat 6) VRAAG 2 Die urtspraak van die in land is [f], vat [lant] Waarom handhaaf die Afnkaanse spelling dan die in lande, landelik? @ VRAAG 3 Kies telkens die regte antwoord tussen hakies Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord neer, byoorbeeld 31 simpleks 31 Die klankverskynsel (assonanste / assimilasie / argumentasie) 1s ter sprake as sonder as somner uitgespreek word 32 Die woord ontbos 1s 'n (afleiding / samestelling / samestellende afletding) 33 Die woord rojpuntpen isn (aflexding / samesteliig / samestellende afleiding) 34 Die woord koorspen is ‘n (afleiding / samesteling / samesteliende aflerding) 35 Indie woord bytwond is wond die (kern / bepaler) 36 ‘Ons gebruik (vluglees / verkenlees / soeklees) om gou 'n naam of datum in ‘n teks te kry 37 Die woord bokmakiene 1s 'n (simpleks / kompleks) 38 Die ‘s” in die word werkswinkel 1s ‘n (premorfeem / verbindingsklank / bepaler / postmorfeem) 39 “Ek doen my voorbereiding ” Hierdie sin is‘n (stelsin / bevelsin / vraagsin) 310. ‘Doen jou werk!" Hierdie sin is ‘n (stelsin / bevelsin / vraagsin) 311 ‘Sal y gou die skér in die laai gaan haal?™ In hierdie sin 1s die skér die (onderwerp / gesegde / voorwerp) 312 “Die afgelope maand het die mense in my familie verjaar * In hierdie sin is die gedeelte die afgelope mand 'n bywoordelike bepaling van (plek / wyse / tyd) 313 (Aandagstrepe / aaanhalingstekens / aksenistrepe) word gebruik om ‘n person se ditekte woorde aan te du 314 Morfologie behels (betekenisleer / die bou van woorde / leer van die sinsbou) 315 Indie woord verhuising \s huts die (stam / suffiks / prefiks) (15) VRAAG 4 Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg Haha haha! Haha haha! IBLAAI OM] 4 AFK1503 MEWJUNIE 2012 Dis gratis en verniet, dit het geen negatiewe newe-effekte nie en dit bevoordeel liggaam 44 42 424 422 43 en gees. Carla van der Spuy berig oor die genesende krag van lagterapie. Ek lag daaghiks harthk! ‘n Harde lagbur utt jou maag urt wat jou oe laat traan, jou na jou asem laat snak en net onbeheers aanhou totdat dit uiteindelik self uttwoed, 1s al as 'n kitsvakansie bestempel Agtema voel jy kilogramme ligter Dit bring veriigting, jou batterye word weer herlaal en jy verkry 'n rooskleunger perspektief op jou probleem Asjy daaroor kan lag, voel jy meer in beheer en minder bedreig oor dit wat jou skade kan berokken Kenners is dit eens dat lag talle voordele vir jou liggaam, sowel as vir Jou geestesgesondheid inhou Onder die veelgeroemde voordele van lag 1s ontspanning van jou spiere, vermindenng van streshormone, 'n versterkte immuunstetsel, verligting van pyn en bloeddrukprobleme en kardiovaskulére voordele Kenners glo dat lag, in samehang met konvensionele sorg, die genesingsproses kan bespoedig en dat dit goele afleiding vir pyn is Om te lag 1s soos aerobiese oefening wat jou diafragma lat werk en die liggaam se vermoe verhoog om suurstof te gebruik Dit sorg boonop wir daardie tintelende, sielsgelukkige goedvoel-gevoel Dit mag dalk onvanpas voel om in die teenwoordigheid van emstige siekes te lag - en lag moet dus altyd gepas wees — maartalle kankeriyers het al laat biyk dat hulle afstand van die stekte verkry deur die humor raak te sien Dus ‘n lag met 'n tran (Verwerk utt Beeld, 20 Apni 2006) ‘Vorm 'n samestellende afieding van ammer + hart (2) Skryf die stamme of wortels van die volgende woorde neer ‘ontwapening (a) hongersnode a) Dur die morfologiese bou van die woord geestesgesondherd (par 1) aan deur die ‘stam(e) en die morfeme te onderske! 3) [BLAAI OM} 5 AFK1503 MENJUNIE 2012 44 Bestudeer paragraaf 3 en beantwoord die volgende vrae 444 Skryf'n enkelvoudige sin uit paragraaf 3 neer @ 442. Wats die hoofwerkwoord van bogenoemde sin? Q) [35] [100] ° Unisa 2012

You might also like