You are on page 1of 5
UNIVERSITY EXAMINATIONS. UNIVERSITEITSEKSAMENS. UNISA lie AFK1503 Meusunve 2013 AFRIKAANS VANDAG TAALKUNDE EN SKRIFTELIKE KOMMUNIKASIE Tydsduu 2 Ue 100 Punte EXSAMINATORE EERSTE, MIN FW BROODRYK DRE LOMBARD. TWEEDE PROF PH SWANEPOEL Tosboekeksamen Hierdie eksamenvraestel bly dle elendom van die Universitet van Suid-Atrika en mag nie eksamenlokaal veruyaer Word nie oe HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 5 BLADSYE BEANTWOORD AL DIE VRAE NOMMER ASSEBLIEF ELKE VRAAG EN ONDERAFDELING DUIDELIK EN KORREK. DEEL 1; LUISTER- EN LEESVAARDIGHEDE i VRAAG 1 Omskryt kortiks die begnp intertekstualitert Gee ‘n voorbeeld wat jou antwoord staal (6) VRAAG 2 Lees die volgende gedig en beantwoord die vrae wat daama volg Skrytwerk Daar happen soms iets, ennek siennit Ek skryfit dan neer, ennek miennit Dan willek jou nie mesmeraais of sonner rede kntisaais Ek sérnt plain en hoep maar dat van julle maybe note sal vat Skryf sie daar net vine skrander, dis oekkie reg van alle ander [BLAAI OM] 2 AFK1503 MEW/JUNIE 2013, ‘Quens doodgewoon soes ek, Sonner tiles, net soes ek Soe, die beste manier omme taal te bewaar is Lessit, praattt, skrytt, ontginnit en bedtyttit Net soelank yy my verstaan stap skryf en taal n lang pad saam {UI Groot Verseboek) 21 Skryf siegs die regte antwoord langs die vraagnommer neer 2.1.1 Hierdie gedig 1s ‘n voorbeeld van (Flaattaal / Swartafnkaans / Kaapse Afnkaans / Tienertaal) a 21.2 Die Klankverskynsel naamitk (assimilasie / konnotasie / assosiasie) vind plaas wanneer “is nie” as “issie” ultgespreek of geskryf word ) 22 — Skiyf die eerste 4 versreels in Standaardafnkaans oor 4 23 Hal 4 woorde utt die gedig aan wat die digter gebruik om die aksies aan te dui wat ‘n mens moet uttvoer as Jy Jou taal wil bewaar? 4 24 Vind sinonieme in die leesstuk vir die volgende woorde 241 begryp (1), 242 slimmes (1), 243 hupnotiseur (1), 244 sorgur(1) ® VRAAG 3 Is spreektaal minderwaardig ten opsigte van skryftaal? Motiveer jou antwoord deur te skryf oor die verskille tussen praat- en skrytkommunikasie (10) VRAAG 4 Hoekom is dit belangnk om 'n mens se luistervaardighede te verfyn en ontwikkel? 6) [35] DEEL 2: SKRIFTELIKE KOMMUNIKASIE VRAAG 1 Meorkeusevrae Skry{ slegs die korrekte antwoord langs die relevante vraagnommerneer Elke vraag het net een korrekte antwoord [BLAAI OM] WW a) b) °) 9) 12 a) b) °) 4) 13 a) b) °) 4) 14 a) b) °) ¢) 15 a) b) ¢) 4) 16 ») c) °) 3 AFK1503 MEWJUNIE 2013 ‘n__ staan konvensioneel tussen twee werkwoorde wat langs mekaar in dieselfde sin aangetref word Komma Aandagstreep Kommapunt Astensk Die dubbelpunt dur aan dat ‘n komma ontbreek tets gaan volg ‘nimens stadiger moet lees ‘ndirekte onderwerp gegee word Die belangnkste gebruik van 'n Kommapunt is om aandag te vestig op dit wat gaan volg ‘nwoord in ‘n sin te beklemtoon ‘n gedagte binne dieselfde sin urt te bret meer aandag te vestig op dit wat volg ‘Watter een van die volgende opsies is die KORREKTE gebruik van die aandagstreep? Gerda - het wirn tweede kursus geregistreer tot die verbasing van haar kollegas Gerda het wrr‘n- tweede kursus - geregistreer tot die verbasing van haar kollegas Gerda het vir‘ tweede - kursus - geregistreer tot die verbasing van haar kollegas: Gerda het vir'n tweede kursus geregistreer - tot die verbasing van haar kollegas kan gebruik word om aan te du! dat ‘n woord of frase nie letterlk bedoel word nie Aanhalings Aandagstrepe Aksenitekens Asteniske Watter een van die volgende opsies is ‘n FOUTIEWE gebruik van die aksentstreep? Gaan jj mére weer laat wees? Gaan y more wéér laat wees? Gaan jy more weer lat wees? Gaan jy more weer laat wees? IBLAAI om} 4 AFK1503 MELJUNIE 2013 17 Leestekens word onder meer gebruik om formulering te verbeter on a) _tyden energie te bespaar b) —_ Kommunikasie aan te tas ¢) teks te kompliseer d) —_leesbaarheid te bevorder 7 VRAAG 2 Die volgende sinne bevat geen leestekens nie Voorsien hierdie sinne van die nodige leestekens 21 Die advokaat het gevra meneer pieters waar was u om agtuur gisteraand (4) 22 Haar broer Herman is 'n selfversekerde dinamiese mens (5) 23° mense in sutherland kry bate koud aangesien temperature baie gedaal het (4) VRAAG 3 ‘Skryt kort aantekeninge oor wat y onder “styl” in die skryfproses (wnting style) verstaan Lig toe deur van gepaste voorbeeldmatenaal ut die praktyk gebruik te maak (10) [30] DEEL 3: GRAMMATIKA VRAAG 1 Gee die fonetiese tekens vir soos in kies en kielie S008 in hier en mer <<0e> 5008 in viger en loer <€> s00s In met en het 00> 006 1n boot en groot 6) esene VRAAG 2 (Om watter rede word die gebruik van en , en in die Afrikaanse spelling gehandhaat as die utspraak daarvan dieseltde is? 2) VRAAG 3 Kies telkens die regte antwoord tussen hakies Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord neer, byvoorbeeld 31 simpleks [BLAAI OM) AFK1503 7 MEWVJUNIE 2013 31 Morfeme staan ook bekend as (stamme / voegsels / basisse) 32 Die woord ontwikkelingsgebieds'n (atlexding / samestelling / samestellende afleicing) 33 Die woord perdestalle 1s 'n (afleiding / samestelling / samestellende afleiding) 34 Die woord dapperheidis ‘n(atleiding / samestelling / samestellende afleiding) 35 Die fettelike betekenis van 'n woord staan bekend as (denotasie / konnotasie / assosiasie) 36 — Ons gebruk (viuglees / verkenlees / ekstensiet-lees / socklees) om vinnig ‘n naam of datum in ‘n teks op te spoor 37 Die woord bokmakierre is ‘n (simpleks / kompleks) 38 Die “s" In die woord kindsbeen 1s 'n (premorteem / verbindingsklank / bepaler / postmorfeem) 39 “Afnkaans is my bri" Hierdie sin 1s ‘n voorbeeld van ‘n (vergelyking / metatoor / invoegsel) 3.10 “Simon slaap nie" Hierdie sin 1s ‘n (stelsin / bevelsin / vraagsin) 311 “Peet dra ‘n splintemuwe baadje” In hierdie sin 1s 1n splintemuwe baadje die (onderwerp / gesegde / voorwerp) 312 ‘n Enkelteken word gebruik om (‘n persoon se direkte woorde aan te dui /'n gedagte binne dieselfde sin ult te bret / 'n aanhaling bine 'n aanhaling aan te dui) 3.13 In die word kaorspen is pen die (ker / bepaler) 314 Fonetiek staan ook bekend as (woordskepping / sinskonstruksie / Klanktransknpsie) 3.15. Indie woord luiaard is -aard die (stam / sutfiks / prefks) (15) VRAAG 4 Daarisdne ‘n man, 'n vrouen 'n jong seun Al dne het donkerbnille op, ondanks die bewoikte weer Die vrou se deur swaai eerste oop die skoene lyk na Bally, die handsak is onmiskenbaar Louis Vuitton Die man is 'n Kombinasie van Levy's, Mr Price en selftevredenheid 41 Trekdite kolomme soos hieronder en skryf dan elkeen van die onderstaande woorde in die korrekte kolom skoene, handsak, bewolkte, donkerbrile, eerste, onmiskenbear, kombinasie, selftevredenheid Afleiding Samestelling __| Samesteliende afleiding @) 42 Gee die morfologiese struktuur van onmiskenbaar ) 43. Gee die sintaktiese voorwerp van “Die vrou se deur swaat eerste oop * a) 44. Sknyf die sin “Dre vrou se deur swat eerste oop * im die ontkennende vorm @ [35] [100] ° Unise 2013, RD ah

You might also like