You are on page 1of 2

http://www.facebook.com/home.php#!/group.php?

gid=120806981280389
Die Langenhovenpark Bewarea stel “skoonmaak” van die koppies van bossla-
hom dit ten doel om deur noue same- pers deur die SAPD.
werking met ander gemeenskapsorga- Het u geweet die Bainsvlei GPF, waarvan
nisasies optimale gemeenskapsbe- die Langenhovenpark Polisiëringsforum Herman Toerien
trokkenheid te bewerkstellig. deel uitmaak, waarskynlik die eerste in die
As inwoner van Langenhoven-
Een van die eerste besluite was dat Vrystaat was wat ’n eie webwerf gekry
park is u outomaties lid van die
ledevergaderings voortaan, wanneer het? Langenhovenpark Bewarea. Dit
dit gehou word, ‘n uur voor die aan- Gaan loer gerus by plaas geen verpligting, finansi-
vang van die Polisiëringsforum se eel ook, op u nie.
http://www.bainsvleigpf.co.za/ .
vergaderings sal plaasvind. Die be-
Dit bevat baie waardevolle inligting. Die Bewarea het onlangs ‘n
stuur beoog om vroeg in die lente,
nuwe bestuur verkies, met mnr.
wanneer die ergste koue gewyk het, Die bekende Langenhovenpark boeremark
wat Saterdae so ‘n trekpleister vir die ge- Bêrrie van der Westhuizen as
sy volgende openbare vergadering te
bied is, word ook onder die beheer van die voorsitter, en ds. Leon Oost-
hou. Maak asseblief ’n knoop in die
Bewarea (as die huurder van die grond) huizen as ondervoorsitter.
oor.
en ‘n boeremarkkomitee bestuur. Die bestuur het onlangs sy eer-
Bestuurslede word ook aangemoedig
ste vergadering gehou, en een
om by die polisieëringsforum in te Die Bewarea spreek ook sy dank uit aan
van die besluite is dat beter met
skakel, wat maandeliks vergader. kerke in die gebied wat behulpsaam is om
die inwoners gekommunikeer
Ongelukkig is die munisipale wyke so werksaamhede bekend te stel.
sal word. Een van die metodes
ingedeel dat Langenhovenpark in effek Daar is altyd ruimte vir individue, organisa- is deur e-pos, en ek is besig om Me t die o nlangse m ilde reë n was
middeldeur gesny is, en elke helfte sies en sake-ondernemings om betrokke ‘n “groep” op te stel van mense
saam met ander dele van die stad op te raak. Met die beplande boomplantaksie m e rk waar di ge w olk f o r m asies o o r
wat belangstel om hierdeur van
die Mangaung-raad verteenwoordig sal ‘n paar hande byvoorbeeld baie handig Lange n h o ve n park algem e e n.
nuus voorsien te word, soos
word. Twee lede van die Bewarea- te pas kom, terwyl handjie bysit met die kennisgewings van vergade-
bestuur dien op die wykskomitee wat restourasie van die ou skanskraal op die rings, notules en agendas, maar
die suidelike deel van Langenhoven- koppie agter die biblioteek — sou dit kan ook ander terugvoer.
park verteenwoordig. realiseer — stellig ook goed van die diens- Danksy Dulandi Leech spog die
Sake kan dus met gemak uitgeruil te van vrywilligers gebruik kan maak. Bewarea ook met sy eie Face-
word, en onderling kennis van projekte Die Bewarea sal ook genoeg geleenthede Langenhovenparkers sal dat ‘n vragmotor elke
book-profiel.
geneem word. aan tuinbouklubs kan bied wat na projekte voortaan elke laaste Vry- laaste Vrydag van die
Ons beoog om meer gereelde dag van die maand hul maand van 16:00 tot
Die Bewarea het uiteraard noue be- soek om uit te voer. ledevergaderings te hou, en ek tuinvullis na ‘n gerieflike 18:30 by die boeremark
lang by die netheid en skoonmaak van Skakel gerus in. het met Kapt. Jones van die Lhp sentrale punt kan bring sal wees waarheen men-
die koppies, terwyl die polisiëringsfo- Vir verdere navrae skale gerus met Bêrrie om weggery te word.
rum gereeld betrokke is by die vd Westhuizen, 082 3817 546. Vervolg binne Vervolg p 3
Die Bewarea het gereël

Langenhovenpark Bewarea Langenhovenpark Bewarea


van die taxibestuurders skoon gehou word. Die
Polisiëringsforum gereël dat dit voor- Bewarea voorsien hulle van vullissakke.
taan, wanneer dit gehou word, reg- Ou projekte soos die voer van tarentale om hulle
streeks voor of na die Polisiëringsforum- uit tuine te hou en die voer van dassies by Spitskop
vergaderings in dieselfde lokaal sal duur voort.
plaasvind. Die forum vergader maande- se hul tuinvullis kan bring. beplan word om hier, en by die boeremark, ‘n
liks, terwyl die Bewarea minder dikwels Die projek is ‘n eerste fase om ook ander groot aantal bome aan te plant.
sal vergader. herwinbare vullis, soos glas, blikkies en pa- ‘n Brief word ook aan die Nasionale Museum
Onder die besluite wat geneem is, is die pier op ‘n gereelde grondslag te laat wegry. se argeologie-departement gerig met die ver-
Voorsitter:
algemene netheid van die woongebied. Die projek word van stapel gestuur nadat soek om hulp om die ou skanskraal op die
Bêrrie van der Westhuizen, 082 3817 546
Omdat die stortingsterrein ver is, is met plaaslike stortingsterreine gesluit is, en inwo- koppie agter die biblioteek te restoureer.
die munisipaliteit onderhandel vir ‘n Ondervoorsitter: ners baie ver moes ry om van hul tuinvullis Intussen word ook voelers uitgesteek oor die
terrein nader slegs vir plantaardige tuin- Ds. Leon Oosthuizen ontslae te raak. Groot probleme is sedertdien moontlikheid om ‘n staptog vir die inwoners oor
rommel, terwyl herwinningsgeriewe vir ooshuis@telkomsa.net, 083 444 8587 met rommelstorting op oop terreine onder- die koppies te reël.
glas, blikkies, plastiek en papier gereël vind. Navrae: Bêrrie vd Westhuizen, 082 3817 546
sal word, indien moontlik. Jaap Ludick
japieludick@telkomsa.net, 082 459 0954 Daar is op die nuwe projek besluit na onder-
Die munisipaliteit het egter nie ingestem handelings met die munisipaliteit om geriewe
nie. Chris Bester, 082 568 4552 vir sentrale storting en herwinning beskik-
Die verfraaiing van die woongebied se baar te stel op niks uitgeloop het.
Herman Toerien
ingange sal ook onder die loep geneem Mense wat van die diens gebruik maak, word
hermantoerien@gmail.com, 051 446 1712
word. versoek om ‘n klein bydrae te maak om die
Inwoners sal miskien oplet dat dit nou Elmien Willemse kostes te help dra.
veel netjieser is in die omgewing waar poniepos@shishas.com, 083 264 2773 / Onderhandelings is ook ver gevorder met ‘n
morsjorse voorheen erg gemors het, 051 446 1232 ondernemer wat takke en ander lastige
soos by die bushalte naby die posbus- growwe tuinvullis sal verpulp. Na afloop van Bestuursverga-
Dulandi Leech,
se. Hier, en op ‘n paar ander plekke, is Onder die opwindende projekte wat die Be- derings en ledevergaderings
dulandi.leech@mangaung.co.za, 082 341 4879
vullisdromme nou aangebring met die warea beoog is om vullisdromme met die word ‘n mediaverklaring, en
Bewarea se logo op, en die dromme Bearea se kenteken daarop op verskillende indien geregverdig, ’n elektro-
word gereeld deur die boeremark se plekke te plaas en sal gereeld deur perso- niese nuusbrief opgestel en
personeel gediens. neel van die boeremark gediens word. aan belangstellendes ge-e-
Netheid hang egter nie net van die be- Vergaderings van die Lhp Polisiëringsforum vind ‘n Faceboek-profiel is reeds in bedryf.
skikbaarheid van gedienste vullisdrom- om 18:00 in die biblioteeksaal plaas. Die oorbly-
pos.
Die netjies maak van die terrein om die kli- Indien u belangstel om dit te
me af nie, en u kan gaan kyk by die wende vergaderingsdatums vir vanjaar is:
niek sal nou hoë prioriteit geniet. Gesprek ontvang, stuur ’n versoek na
taxistaanplek noord van Spar, waar die 18 Mei, 15 Junie, 20 Julie, 17 Augustus, 21 Sep-
gaan met die munisipaliteit gevoer word oor hermantoerien@gmail.com
omgewing nou met die samewerking tember, 19 Oktober en 16 November.
die sloot langs Topsy Smihtstraat terwyl

Langenhovenpark Bewarea Langenhoven Park Urban Conservancy

You might also like