You are on page 1of 7

Eksamenvoorbereiding

DEEL 1 - TEKS EN BEELD


1.

Tekste is intertekstuele gebeurtenisse Verduidelik hierdie stelling


Tekste is inderdaad intertekstueel met mekaar verbind.
Dit behels nie net die kommunikasie tussen verskillende tekste nie maar ook
tussen teks en beeld en tussen teks en die alledaagse gebeure. Dit dui ook
op interbetreklikheid van tekste en tekste asook op die historiese ruimte
waarbinne onderskeidings gedurig onderskeidings oproep. Dit dui ook op die
verweefdheid van tekste waaruit die wreld bestaan en boeke (geskrewe
teks) maar 'n klein deeltjie vorm.
Die Latynse woord "texere" beteken 'om te weef' ons kan dus s tekste is
met mekaar en met gebeure verweef. Grensoorskryding is ook duidelik te
bespeur by intertekstualiteit grensoorskryding tussen verskillende genres
asook tussen mediavorme.
Kommunikasie vind dus voortdurend plaas tussen tekste, beeld en aksies.

2.

Verduidelik die term "transponering" aan die hand van: Dingetjie verwelk
Transponering: - Die verwerking van een kunsvorm in 'n ander
medium.
Verteller:

Op die beeldteks is Mietie die verteller


In die woordteks is daar verskillende spreekbeurte deur die

karakters
Ruimte:
Hoofsaaklik op die Koperasie se stoep, in die klaskamer en
voor Genis se winkel.
Tyd:
Karakters:

Mietie word voorgehou as die skinderbek


Genis die beterweterige Burgemeester en onsensitiewe bullebak
Veldsman simpatieke luisteraar en wyse mentor.
Dingetjie vertolk die rol van die hoofkarakter die enigste van
die ses Pieterse kinders wat normaal is die ander is almal maar
'bietjie stadig' maar sy het 'n ander afwyking sy hoor hoe bome
met mekaar gesels en die blomme juig na die ren. Sy hoor dan
ook hoe die boom skree om hulp wanneer dit afgekap word.

Ooreenkomste tussen WOORD- en BEELDTEKS


1.

Dieselfde name word vir dieselfde karakters gebruik.


Dieselfde tipe dialek word gebruik.
Dingetjie hoor hoe die bome skree om hulp en die blommetjies juig
na die ren, sy verstaan ook die voltjies se gekwetter.
Gebeure knak Dingetjie en sy word soos haar boeties en sussies
vorder nie verder op skool nie.

Genis besef nie dat hy die oorsaak is van Dingetjie se toestand nie.
Dingetjie se toestand word maar op haar Pa Soon Pieterse
geblameer.
Veldsman voel deels verantwoordelik vir Dingetjie se toestand en
"Praat nooit weer oor di ding nie".

Verskille tussen WOORD- EN BEELDTEKS

WOORDTEKS
Teks is kripties en verkort

Subjektiewe eerste
persoonsverteller

Meer suggestief leser moet sy


eie verbeeldings beelde skep

Sesde Pietersetjie verdrink in 'n


watertenk.
Geen gesprek tussen Dingetjie en
Genis by die rivier word vermeld
nie.

In die klas is hulle besig met


Aardrykskunde.
Mietie vertel dat Dingetjie haar
ore toe gedruk het en die heeltyd
gepraat het.
Tydsduur vir die lees van die teks
is 15 minute

BEELDTEKS
Meer gedetailleerde en direkte
beelding van die teks.
Dialoog vind plaas in spreekbeurte
en Mietie se vertelling vorm die
neweteks.
Visuele en ouditiewe beelde word
verskaf en beperk dus jou
kreatiewe denke.
Sesde Pietersetjie verdrink in 'n
sementdam.
Gesprek tussen Dingetjie en Genis
by die rivier word uitgebeeld. Dit
gee jou meer insig oor Dingetjie
se karakter.
Juffrou deel boeke uit sodat hulle
toets kan skryf.
In die klas druk Dingetjie haar o
toe en s nie 'n woord tot alles
verby is nie.
Tydsduur van die beeldteks is
25 minute.

KOOS PRINSLOO
Intertekstualiteit as postmoderne spel.
Intertekstualiteit sinjaleer nie altyd die bestaan van postmodernistiese teks
nie. Postmodernistiese werke daarenteen kan egter beswaarlik bestaan
sonder dat die beginsel van intertekstualiteit toegepas word.

Intertekste as defiksionaliseringstegniek
Invoeging van werklikheidsgetroue tekste soos bv. aanhalings uit 'n
koerantberig of strokiesprent uit 'n koerant word defiksionaliseringstegniek
genoem dit verleen aan die verhaal 'n skyn van werklikheid.

Metafiksionele besinning op die skryfdaad.


Postmodernistiese tekste vertoon 'n obsessie met die skryfdaad self en lewer
voortdurend selfrefleksiewe kommentaar op die skryfproses staan bekend
as metafiksionaliteit by uitstek van toepassing op "In die kake van die
dood."

Die metafiksionele vertelling oor die skryfproses word aangebied met behulp
van 'n intertekstuele spel wat voortdurend die veronderstelde grense tussen
fiksie en werklikheid verskuif.
Postmodernistiese tekste vertoon 'n obsessie met die skryfdaad self en lewer
voortdurend selfrefleksiewe kommentaar op die skryfproses. "A writer
writing a story about a story."

Vervaging van grense tussen werklikheid en fiksie.


Grense tussen werklikheid en fiksie word doelbewus vertroebel met die
invoeging van sekere welgekose intertekste wat tog op 'n manier verband
hou met 'n realiteit. Die boekgeskenke aan lede van die famlie word
byvoorbeeld van bronverwysings vergesel. Soos die oupa se reiskroniek, het
die Simon & Grufunkel-liriek, 'n fragment uit Nkosi sikelel 'iAfrika en
Breytenbach se gedig "hand vol vere" onder andere betrekking op 'n
bestaande aantoonbare werklikheid.

Outobiografiese merkers
Die outobiografiese en fiksionele wrelde is nouliks onderskeibaar. Hy
verwys dan ook in "aantekeninge van die reis" na sy Grootvader se joernaal
van "Mij ervaringe" wat tipografies verskil van die res van die verhaal - dit
word aangebied asof dit in die oupa "Jakobus Petrus Prinsloo" se eie
handskrif geskryf is. Die feit dat dit 'n reisjoernaal van sy grootvader is, is
op verskillende vlakke funksioneel:
die man keer self pas terug van 'n reis waarvan hy op sy familie se
aandrang verslag moet doen. Dit gaan dus hier oor die skryf van 'n
verslag wat alreeds aanduidend is van die metafiksionele aard van die
postmodernistiese teks.
die familieverband, en spesifiek die "stryd teen die vadere" word daarmee
opgeroep.
die outobiografiese word gesuggereer deur die familienaam Prinsloo.
verskuiwende werklikhede verteenwoordig deur intertekste.

Postmodernistiese onvermo tot kommunikasie


'n Bekende leimotief van Prinsloo is sy onvermo om te kommunikeer.
Onvermo tot kommunikasie word duidelik vergestalt in die "Jonkmanskas"
waar hy sukkel om met die winkelier te kommunikeer. Hy klim in die
"Jonkmanskas" in en maak die deur agter hom toe. Met hierdie optrede dui
hy aan dat hy eintlik niks verder vir die verkoopsman te s het nie hy bring
letterlik 'n einde aan hulle gesprek.
In sy "aantekening oor die reis" is dit vir hom moeilik om selfs met sy eie
familie te kommunikeer. Als wat hulle wil weet moet hulle letterlik uit hom
uit trek selfs dn gee hy slegs die minimum inligting aan hulle. Hy verwys
baie kort en kripties na mense wat hy op se reis ontmoet het. Ook die
gebruik van variasies van die woord "zook" dui op sy onvermo om met hulle
te kommunikeer. Dit is eers wanneer hy by 'die nuwe lamp' gaan sit en sy
reisverhaal op skrif stel om dit die volgende oggend by ontbyt aan hulle voor
te lees, dat dit vir hom makliker kom om die inligting oor sy reis weer te gee.
Wanneer hy dit op skrif stel kan hy homself behoorlik uitdruk en s sonder
dat iemand vrae vra almal se vrae word beantwoord deur sy verslag.

Spel tussen werklikheid en fiksie


Die spel tussen werklikheid in fiksie is duidelik sigbaar in "Jonkmanskas"
wanneer hy, terwyl hy by die kas staan waarna hy s naarstigtelik opsoek

was op 'n verbeeldingsvlug gaan oor sy Grootouers, van wie hy eintlik bitter
min weet - se geskiedenis. Sy kennis van hulle is redelik beperk. Sy Ouma
ken hy maar hy het nooit sy Oupa geken nie dus is die vertellinge rakende
hulle verlede redelik fiktief. Hy haal egter aan uit sy Oupa se joernaal dit
word gedoen om die skynbare geskil tussen sy Pa en Ouma op te los. Hier
bestaan dus 'n duidelike spel tussen fiksie en werklikheid. Tydens die skryf
van die "aantekeninge oor die reis" verkeer die skrywer dan ook in 'n
verbeeldingsvlug. In sy fiktiewe vertelling verwys hy na die musiek van
Simon & Garfunkel, Breyten Breytenbach se "hand vol vere" en na Maria in
die Bybel die jong ongetroude meisie wat swanger geraak het. Die nuus
aan die huisbediende oor haar jong ongetroude dogter wat swanger is
herinner dan sterk na die boodskap wat die Engel aan Maria gebring het.

Intertekstuele verbintenis tussen die kortverhale.


"Jonkmanskas" en "Skryf van aantekeninge oor die reis".
Beide kortverhale handel oor die skrywer se eie wedervaringe. Sy eie reis
en 'n verbeeldingsvlug oor sy Oupa se reis.
In beide verhale is daar verwysings na sy Grootmoeder.
In beide kortverhale is daar verwysings na Breyten Breytenbach.
In beide kortverhale is daar 'n mate van politiek teenwoordig en selfs
rassistiese opmerkings en verwysings.

DEEL 3 KRITICI IN GESPREK


1.

Noem die VIER hoof studierigtings van die literatuur en onderskei tussen elk
van hierdie rigtings deur op hul hooftaak en studie-objek te konsentreer. Doen
dit in tabelvorm.
HOOFTAAK
Evaluering, objektiewe
analise en interpretasie van
literre teks. Vergelyk in
die algemeen en terloops.

STUDIE-OBJEK
Die enkel teks digbundel,
roman, drama

Literre
geskiedenis

Perspektief is prinsipieel
histories

Historiese oorsig van 'n


chronologiese reeks tekste.

Komparatisme

Vergelyk deurentyd en
vergelyking berus op
gelyksoortigheid van werke
wat met mekaar vergelyk
word.

Sistematiese vergelyking
van gelyksoortige tekste

Literre Teorie

Literre prinsipes en
kriteria vir evaluering van
literre werke.

Deduksie oor die algemene


kenmerke van die literatuur
en die kritiek.

Literre
kritiek

2.

Noem al die vorme van literatuurkritiek aan en verduidelik hoe elkeen van
hierdie kritiese vorme verskil t.o.v.
die intensie van die kritikus en
die beoogde leserspubliek waarmee hy/sy in gesprek tree
die tipe publikasie waarin hierdie tipe kritiek verskyn.
Soort Publikasie
Koerante /
tydskrifte

Gehoor / Lesers
Algemene
leserspubliek

Doel / Oogmerk
Om die teks te
ontleed en
verstaanbaar te
maak.

Akademieswetenskaplike
kritiek

Vaktydskrifte bv.
Mediese joernale.

Spesialiste in
sekere velde.

Gebruik literre
teks as
kontrolebasis vir
eie insigte.

Metakritiek

Koerante /
tydskrifte

Beperk tot 'n


sekere veld.

Kritiek oor kritiek

Joernalistieke
kritiek

3.

Bespreek die funksies van die literatuurkritikus.


Uit die tradisionele betekenis van die woord interpretasie kan ons aflei dat

die moderne kritikus se taak is om die literre teks uit te l. Die kritikus
'vertaal' as't ware 'n gedig of roman deur dit aan die leserpubliek wat 'n
behoefte het aan 'n 'bevoegde' verklaring, te verduidelik.

1.

Onderskei tussen:
Tekseksterne (ekstrinsieke) literatuurbenadering:
Dit verwys na die fisieke toestand van die persoon / voorwerp (Titanic)
Teksinterpretasie in terme van die teks se verhouding tot 'n bepaalde
aspek van die werklikheid buite die gedig.
Faktore buite die teks word by interpretasie in aanmerking geneem.
Die idee dat literatuur "maatskaplike toestande weerspiel" verwys na
tekseksterne literatuurbenadering.
Teksinterne (intrinsieke) literatuurbenadering:
Dit dui hoofsaaklik op die studie van die woorde op papier maar ook
op die suggestie.
Wil deur deeglike studie van die woorde op papier maar ook die
taalbouwerk van 'n roman of drama interpreteer.

2.

Verduidelik die term Hineininterpretierung.


Dit is wanneer 'n persoon wat die teks interpreteer 'n bepaalde idee of
standpunt het en dan die teks gebruik om sy eie bepaalde idee of standpunt
te probeer verdedig. Die teks word dus geforseer om 'n bepaalde betekenis
te h.
Die interpreteerder l betekenis in die teks in plaas van om die betekenis van
die teks uit te l. Daar is dus nie genoeg objektiewe gegewens binne die
literre werk om aan die interpreteerder se interpretasie te voldoen nie.
Interpreteerder skryf bedoeling aan literre teks toe wat nie daarin is nie.

3.

Omskryf die term literre kanon, klassifiseer die soorte kanons en verstrek
gepaste voorbeelde van elk.
Die literre kanon kan omskryf word as 'n groep meesterwerke wat as
gesaghebbend beskou word. Hierdie meesterwerke word as onsterflik en
klassiek gesien. Daar kan nie 'n tyd of taalgrens daaraan gekoppel word nie.
Die ooreenkoms tussen die kanon van die Heilige Skrif en die literre kanon
is dat beide selektief en gesaghebbend is.
Die kanon van erkende Bybelboeke het, toe die Bybel saamgestel is, gesluit
terwyl die literre kanon met tyd voortdurend verander soos literre tekste
en skrywes bygevoeg en weggelaat word.

4.

Hekwagters.

Bewaar literatuur deur die reproduksie daarvan en die samestelling


van bloemlesings.
Besluit hoe literatuur op skool- en universiteitsvlak onderrig moet
word.
Is verantwoordelik vir prystoekennings op literre gebied.
Voor die eerste demokratiese verkiesing was die Staat gereken as een
van die hekwagters wat noukeurig gewaak het oor die vrystelling van
literatuur.

You might also like