You are on page 1of 2

LEES asseblief al die voorgeskrewe werke so gou as moontlik.

Moet asseblief nie probeer


om die opdragte te voltooi as jy ni die leeswerk gedoen het nie.
Ek het die volgende inligting ten opsigte van Deel 3 ontvang om aan julle deur te gee:
Wanneer jy die drie kortverhale van Dana Snyman lees, asook "Agter 'n groen deur" deur
Helena Gunter en "Roepman" of "Ons is nie almal so nie", moet jy die volgende in gedagte
hou:
Lees volgens die vyf W-vrae, nl. Wie, Wat, Waar, Wanneer, Waarom.
In beide die voorgeskrewe werke, nl. "Roepman" en "Ons is nie almal so nie" is daar
'n ek-verteller aan die woord.
Maak seker jy verstaan die implikasies van di tipe verteller, bv. dat dit die leser insig
gee in die gedagtes, drome en innerlike belewenisse van die karakter. Dit verleen
ook geloofwaardigheid aan die karakter en aan wat hy/sy s, omdat hy/sy weergee
wat hulle self gesien het.
Fokus op die konteks waarbinne die verhaal afspeel.
Let op die politieke en ideologiese implikasies wat dit gehad het, asook hoe ons dit
vandag sien. Byvoorbeeld: rassisme en genderstereotipering kom voor wanneer ons
dit vanuit die hedendaagse konteks lees, maar vir die tydvak waarbinne die verhale
afspeel, was dit normale ideologiese denkpatrone. As ons byvoorbeeld kyk na "Ons
is nie almal so nie", vind ons rassisme in hoe die grootmense van die Kleurlinge
praat, maar jy moet in gedagte hou dat dit "normaal" was vir die tyd waarbinne die
verhaal afspeel. Dieselfde geld vir Gertie se ma en die feit dat haar man sal verkies
dat sy tuis bly, huiswerk doen en kos kook, in stede daarvan om by die bioskoop te
gaan werk. Dit sal binne vandag se konteks beskou word as genderstereotipering.
In "Roepman" en "Ons is nie almal so nie" moet jy fyn oplet na die verskillende
funksies van die hoofpersonasies in elk van die verhale. Dit word deeglik bespreek in
die Studiegids. Ek stel voor jy lees eers daardie gedeelte in die Studiegids, want dit
sal jou help om te weet waarvoor om op die uitkyk te wees wanneer jy die boeke
lees.
Maak voortdurend vir jouself notas van byvoorbeeld voorbeelde van die funksies
terwyl jy lees. Dit sal jou later help wanneer jy die opdrag moet doen, want jy moet
onthou dat jy elke stelling of aanname wat jy maak, moet motiveer met voorbeelde uit
die toepaslike tekste.
Baie sterkte en kontak my gerus indien jy probleme ondervind.
READ all the prescribed works as soon as possible. Please do not try to complete the
assignments if you have not done all the reading.
I received the following information regarding Deel 3 to pass on to you:
Keep in mind the following when you read the three short stories by Dana Snyman, also
"Agter 'n groen deur" by Helena Gunter and "Roepman" or "Ons is nie almal so nie":

Read according to the five W-questions, namely Who, What, Where, When and
Why.
In both the prescribed works "Roepman" and "Ons is nie almal so nie" there is a first
person speaker.
Make sure that you understand the implications of such a narrator, e.g. that it gives
the reader insight into the thoughts, dreams and inner experiences of the character.
It also lends credibility to the character and to what he/she is saying, because he/she
portrays what was seen.

Focus on the context of the story.


Pay attention to the political and ideological implications it had, as well as our
perception on those issues today. E.g. Racism and gender stereotyping occur in the
prescribed works if read from our current or modern day context, but for the time in
which the stories take place, it was reckoned as normal ideological pattern of
thought. If we look at "Ons is nie almal so nie", for example, we will find the remarks
of the adults regarding the coloured people racist, but you must keep in mind that it
was considered "normal" for that time. The same goes for Gertie's mother whose
husband would prefer that she stay home and do the cleaning and the cooking,
instead of working at the bioscope. This is regarded as gender stereotyping.
In "Roepman" and "Ons is nie almal so nie" you must pay careful attention to the
different functions of the main characters. There is a thorough discussion regarding
this in the "Studiegids". I suggest that you read this first before you read your book,
because it will help you to know what to be on the lookout for.
Also make notes on for e.g. these functions while you're reading. It will help you later
on when you are doing the assignment, because you have to prove every statement
or presumption that you make with examples from the appropriate text.

Good luck and feel free to contact me in case you need assistance with your studies.

You might also like