You are on page 1of 1

RESEPTE/RECIPES -Daniel de Kock * EK kry gereeld navrae vir 'n nuwe geurige en klam wortelkoek.

'n Mens kan di koek varieer deur die appels te vervang met gerasperde pynappels. Die piesang maak die koek geurig en heerlik klam. Geurige wortel-piesangkoek Beslag !"# ml sagte $ruin suiker %!# ml olie ! groot eiers geklits &# ml vaniel'e-geursel ()" ml koekmeel$lom &# ml $akpoeier &# ml koeksoda &# ml kaneel* &# ml sout )"# ml appels +gro, gerasper"## ml wortels +,yn gerasper)"# ml ,yngemaakte piesang &)" ml gekapte neute o, gekapte grond$one Metode .oorverhit oond tot &/# grade. Meng olie en $ruinsuiker en voeg geklitste eiers en vaniel'egeursel $y. 0i, dro1 $estanddele +meel$lom2 $akpoeier2 koeksoda2 kaneel en sout- in die oliemengsel. .oeg appels2 wortels2 piesang en gekapte grond$one $y en roer goed deur. 0kep $eslag in twee gesmeerde koekpanne en $ak vir %# minute teen &/# grade 3. en 'n verdere &" minute teen &!# grade 3. Keer uit en laat a,koel +nie in 'n trek nie-. .ersier met versiersel &## ml roommaaskaas4 %(" ml versiersuiker4 &## ml $otter5margarien4 en ! ml vaniel'e. Meng saam tot sagte tekstuur. 0meer die hel,te tussen die twee lae en die res $o-oor. 0trooi gekapte neute o, grond$one oor. 6laas versierde koek in lugdigte houer vir )! uur.

You might also like