You are on page 1of 5

HOFMEYR LANDBOU VERENIGING Nuusbrief 04/2013

WIE IS EK?
Is ek werklik wat ander van my s? Of is ek net dit, wat ekself van my weet? Onrustig, verlangend, siek soos 'n vol in 'n kou..... te moeg en leeg om te bid, om te dink, om te skep? Wie is ek? Di of daardie? .... Is ek albei tegelyk? Voor mense 'n huigelaar en vir myself 'n veragtelike, klaerige swakkeling? Wie is ek? Die eensame vrae dryf met my die spot. Wie ek ook is, U ken my, ek behoort aan U, o God! - Dietrich Bonhoeffer (1906 1945)
1

Familie Jaareind Funksie: 29 Nov 2013 18:30 vir 19:00 by die Sportklub

Inhoudsopgawe Bl 2: Bl 2: Bl 3: Bl 4: Bl 4: Bl 5: RadiosTerugvoer Weerstasie by Teebus Gedagtes oor die droogte Jag op Rooi Ribbok Lief en Leed Raad vir die Desember vakansie

RADIOS EN VEILIGHEID Fanie de Jager is besig om kwotasies vir die Radio stelsel te kry. Hy sal terugvoer gee by die jaareind funksie op 29 November 2013. Bel vie Fanie as jy wil navraag doen
Beskerming van ouer boere Na n bespreking rondom plaasveiligheid en plaasmoorde tydens ons pas afgelope Algemene Raadsvergadering, is daar vasgestel dat plaasmoorde op die bejaardes sterk aan die toeneem is. Agri Oos-Kaap wil graag ons lede aanmoedig om asseblief uit te reik na die ouer boere in hul omliggende gemeenskap. Indien moontlik, met n weeklikse besoek of selfs net 'n telefoonoproep sal gepas wees. Ons vertrou dat ons op u samewerking kan staatmaak. Baie dankie. Die landbouverenigings moet ook asseblief verseker dat hul plaaslike polisiekantore in besit van die nuwe Nasionale Landelike Veiligheidsplan is. Daarin word hul opdrag gegee om 'n lys van kwesbare mense in die omgewing op te stel. Hierdie mense moet gereeld besoek word en besoeke moet aangeteken word in n Besoekeregister.

PLAASLIKE WEERSTASIE Daar word beplan op n plaaslike weerstasie by Teebus op te rig. Koste sal R850 per jaar wees om deel te wees. Vir meer inligting bel Stefaan Swarts by 082 975 7005

Ren
Lyrika uit Radio Kalahari Orkes : Grootste Treffers Die son kom op en die son sak weer Die bokke is maer, vee uitgeteer Dag na dag daai son brand neer En die bosveld vrek van die dors alweer Dam is leeg, sy bodem gekraak Ek gooi n klip sien stof opslaat Alles bak dood in hierdie hel se oond Vir n dier se leiding raak ek nooit gewoond O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren Hier is ek op n plaas gebore, 40 jaar deur die son geteister Ses groot droogtes verskeie kleiners My vel is leer, en my hart is yster Maar elke jaar as dit weer gebeur, s ek gebed S ek Heer, Heer, ons sukkel vrek hier in Bosfontein Ek vra asseblief: nooit weer, nooit weer Snags l ek wakker in my hartsiek bed Bank Bestuurder weier om my weer te red In my drome hoor ek ren op die zink dak drommel Dan skrik ek wakker.. al my hope gefrommel Maar elke keer as dit weer gebeur, s ek gebed. S ek Heer, Heer, ons sukkel vrek hier in Bosfontein Ek vra asseblief: nooit weer, nooit weer

O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren
O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren O Heer, O Heer, stuur ons ren, stuur ons ren

As jy wil luister na die lied click op die musiek icon wat saam met die Nuusbrief ge-epos was.

JAG VAN ROOI RIBBOK


SLUITING VAN JAGSEISOEN OP ROOIRIBBOK Tydens ons pas afgelope Algemene Raadsvergadering het Mnr de Jongh van die Departement van Omgewingsake dit onder die Raad se aandag gebring dat die getalle van die Rooi Ribbok besig is om drasties af te neem. Hy het n versoek van verskeie boere uit die Queenstown en Graaff-Reinet omgewings ontvang waarin hulle versoek dat die Rooi Ribbok Jagseisoen vir 2014 gesluit sal bly. Ons verneem graag of daar enige ander lede is wat dieselfde mening deel en versoek vriendelik dat hierdie lede dieselfde versoek skriftelik aan die kantoor

LIEF EN LEED
Ons dink aan:

Cas Jansen, Albert Fourie Oom Tommie Roux Christina Hough

Ons hoop julle voel sommer gou gou beter

RAAD VIR DIE DESEMBER VAKANSIE

If you drinkdont drive!!!

On behalf of the Management Committee, I would like to thank all our members for their support during 2013. Have a blessed Christmas and a prosperous New Year. Kobus van der MerweChairperson (outgoing)
5

You might also like