You are on page 1of 9

OCT 2012

ISSUE 4/12

Inside this issue:


Boodskap van die Voorsitter Property Tax feedback Ons is op Facebook Wol Nuus Skietdag op Fonteintjie Klipwerf Boereorkes tree op RPO Versoek Goeie Nuus vir Almal
2 3 3 4-5 6 7 8 9

NUUSBRIEF

DAGBOEK2012/2013

BELANGRIKE DATUMS

7 Nov

Boerevereniging Vergadering: Verkiesing 23 Nov Afsluitingsfunksie 08 Des Klipwerf Boereorkes 21-23 Hofmeyr Skou Maart

Boodskap van die Voorsitter


n Groot dankie aan al die lede wat by die pasafgelope Boeredag op 10 Oktober betrokke was. Oor die algemeen was dit n reuse sukses maar daar is ruimte vir verbetering. Enige voorstelle en idees sal waardeer word; moet asseblief nie huiwer om dit aan my of enige van die ander lede van die Bestuur te noem nie.

Die eiende van die jaar nader nou vining en daar is nog een sakevergadering op 07 November 2012. Alhoewel die verkiesing van die nuwe Bestuurskomitee dan plaasvind, het ons n paar baie interessanted gassprekers; woon asseblief di vergadering by!

Onthou ook die jaareindfunksie wat op 23 November plaasvind. Daar is geen fooi vir lede en hul naaste familielede, maar indien enige gaste u vergesel, sal n minimale fooi gehef moet word om kostes te dek. Lekker boer!! Kobus

Page 2

Property Tax Feedback


Thank you to everyone who took the time to attend the problem-solving meeting in Hofmeyr organised by the Municipal Manager, Ms Du Toit on 18 October 2012. It would seem that that the issues that many of you were grappling with were efficiently and effectively addressed by Ms Du Toit. If you were unable to make it on the 18 October, please feel free to make an appointment with Ms Du Toit in Tarkastad as she is very willing to assist you with your property tax issues. You may also contact Gerald Fletcher or Michael Lord for more information in this regard. Bronwyn

Hofmeyr Boerevereniging op Facebook


Hofmeyr Boerevereniging is nou op Facebook!!
Ons Facebook blad gaan hoofsaklik gebruik word om interessante en belangrike inligting met die boere te deel en ook om terugvoer te gee op vergaderings en ander byeenkomste. Kyk gerus na die fotos van die Boeredag op 10 Oktober.

Page 3

Page 4

Page 5

Skietdag op Fonteintjie
Op Saterdag 20 Oktober was daar n skietdag op Fonteintjie. Ons wil dit net graag onder almal se aandag bring dat dit n skietdag van die SA Jagters Vereniging was. In Hofmeyr is daar al heelwat mense wat aan die vereniging behoort, so ons tak rel n skietdag hier sodat lede nie elke keer Queenstown toe hoef te ry nie. Die skietdag wat van Queenstown af gerel word is gewoonlik in Oktober. Op hierdie dag rel hulle alles, kos, teikens, watter skietoefening geskiet gaan word en die smse word deur hulle uitgestuur. So slegs lede van die tak ontvang dan die inligting. Ons val onder die Stormberg tak, maar lede van Lammergeier (Aliwal-Noord) en Renosterberg (Middelburg) kom woon dit ook by. Hulle voorsitters kry die sms wat dit dan weer na sy lede toe stuur. Deur die res van die jaar is die skietdae hoofsaaklik in Queenstown. Op daardie dae probeer ons ook hier n skiet hou. Omdat van die lede nog betrokke is by skole en ook ander sport gebeure, skuif ons partykeer die datum van die skiet wat deur die jaar hier gehou word. Dit het begin by slegs lede van die Jagters vereniging wat smse ontvang. Soos ander mense daarvan gehoor het, het hulle gevra dat ons hulle ook laat weet van die skiet. So op die lys van mense wat ons nou per sms laat weet van n skiet hier op Fonteintjie is daar nou ook nie-lede wat ons hoop dan later lede sal word. Hiermee wil ons dan almal uitnooi wat betrokke wil raak by die skiet om ons te kontak. Dit is prakties nie moontlik om almal te bel en dan dalk weer te moet bel om te s dat die skiet dalk uitgestel is nie. Op so n skietdag word die rels en regulasies van die SA Jagtersvereniging gebruik. Kostes soos deur die tak besluit. Kontak ons gerus. Wilem en Susan Huis tel 087 5500 207 Willem 082 4516 095 Susan 083 288 4063 Epos jordaan@nokwi.co.za

10 reasons why men prefer guns over women


#10. You can trade an old 44 for a new 22. #9. You can keep one gun at home and have another for when you're on the road. #8. If you admire a friend's gun and tell him so, he will probably let you try it out a few times. #7. Your primary gun doesn't mind if you keep another gun for a backup. #6. Your gun will stay with you even if you run out of ammo. #5. A gun doesn't take up a lot of closet space. #4. Guns function normally every day of the month. #3. A gun doesn't ask , "Do these new grips make me look fat?" #2. A gun doesn't mind if you go to sleep after you use it. And the number one reason a gun is favored over a woman.... #1. YOU CAN BUY A SILENCER FOR A GUN.

Page 6

Klipwerf Boereorkes

Klipwerf Boereorkes tree die 8ste Desember hier in Hofmeyr op. Daar sal die aand n steakete wees saam met die dans. Barend Opperman het dit vir die Skoukomitee moontlik gemaak om hierdie geleentheid aan te bied. Kom ondersteun dit assblief. Kaartjies is by komitee lede beskikbaar of kontak vir my. Dankie Susan Huis tel 087 5500 208 Sel nr 083 288 4063 Epos jordaan@nokwi.co.za

Page 7

RPO Versoek

9 October 2012

TO ALL FARMERS ASSOCIATIONS CELMAX COLLARS

The Management of Stock Theft Forum of the ECRPO first of all wants to express their gratitude towards your involvement in this industry. Eight celmax collars are used with great success in some of our regions. A few culprits were caught within hours after the intended theft. During the Stock Theft Forum of 3 October 2012, it was brought to the attention of the Forum that there is a need for more of these collars. We hereby take the liberty in requesting financial assistance from your organisation in obtaining more collars. Your urgent attention to this matter will be highly appreciated.

Kind regards,

Lynette vd Walt Private Bag X529 MIDDELBURG EC

Dr PW Prinsloo
CHAIRMAN: ECRPO

5900 Tel: 049 - 802 6734 Fax: 086 601 2179 Cell phone: 083 6644987 Email: nwgaec@daff.gov.za

Page 8

Goeie Nuus vir almal Geloof is om die Onsienlike te sien


"Hy het volhard soos iemand wat die onsienlike God sien" - Hebrers 11:27. In die tye waarin ons leef word ons geloof in Jesus Christus van alle kante af aangeval. Die moderne mens dink mos hulle het nie hierdie geloof nodig om hulle te versterk en te vertroos nie. Hulle het genoeg sielskrag om hul eie weg te baan deur die probleme van die wreld, genoeg middele om dreigende gevare af te weer, genoeg wysheid om hulle in verlies, teslae en smarte te vertroos. Die mens se gees is sterk en wag net om ontgin te word. Die mens glo aan geen goddelike bestuur nie en troos hom aan die noodlot! Maar nee! Die tyd baar dorings en alles word donkerder en donkerder. Alle vertroostinge skiet tekort en redenering help niks. Murmurering ewe min! Wat nou? Wat is die oplossing? Nuwe vertroostinge wat op niks uitloop nie; moedeloosheid en vertwyfeling, depressie, of selfmoord? Rampsalig is die lewe van hulle wat hul lewens ingestel het op die miskenning en die afwysing van dt wat die hart alleen kan versterk in tye van nood en leed. Nee, die geloof is geen ydele verhaal of n denkbeeldige voorstelling van die onmoontlike nie. Die geloof is niks minder nie as die aanskouing van die Onsienlike. Die geloof bied geen onsekere hoop nie, maar is n vaste grond waarop n mens voortbou. Die geloof is die wete op Wie n mens hoop. Dit is Hy wat maak dat ons uitroep: wie sal ons van Hom skei? (Rom 8:35), en wie sal vir my die hemel sluit wat Hy vir my geopen het? (Open 3:7). Die geloof is om te verklaar en niks anders te doen as te verklaar: Christus is in my en ek in Hom, n vaste grond vir ons hoop en n bewys van die Onsigbare. Hulle wat die geloof nie as hul hoogste sekerheid het te midde van al die onsekerhede nie, het hul met hul geloof vergis: hulle sidder en beswyk, hulle is wanhopig ondanks hulle geloof, hulle leef volgens die troos van die tyd. Na alles wat God in Christus tot hul vertroosting gedoen het, vra hulle steeds: Wat sal ek doen? Hoe betreurenswaardig is dit nie! Nee liewe leser, so mag en moet dit nie wees nie! Wat baat die versekering van Jesus se liefde vir jou as jy nie wil glo nie, as jou geloof geen lewende werklikheid kan wees nie! Die geloof wat die wreld moet oorwin (1 Joh 5:4) mag geen halwe onsekerheid bevat nie, mag nie met twyfelmoedigheid gemeng word nie, maar moet in staat wees om liggaam en siel te beskerm en te beheers. Laat ek met niks minder te vrede wees nie as die aanskouing van die onsienlike Jesus, en dit wel deur my geloof. Amen. D.J Kriel

Page 9

You might also like