You are on page 1of 7

AFRHIG411

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS)

GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE VRAESTEL (KN-03) I10052507-8-A

MEMORANDUM

Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

ICG

NSS Graad 11

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel _________________________________________________________________________ AFDELING A (30 PUNTE) _________________________________________________________________________ VRAAG 1 Nasien van Leesbegrip: Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA / NEE / EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede / motivering moet oorweeg word. Vir WAAR / ONWAAR- of FEIT / LUG JOU MENING- vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING en 1 punt vir die rede / motivering / aanhaling. Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 1 volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat gee 1 hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite / punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit 1 ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde gegnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Dis rekenaar wat in die palm van jou hand pas. 1.2.1 1.2.2 mening Die skrywer s Apple het die getal beraam. OF In die leesstuk word dit ges "Apple raam op die oomblik..." 1.3 1.4 1.5 Die opvoedkundige apps moet daarop gelaai word. Dit gaan moontlik die papierhandboek vervang. Positief Hy is veral opgewonde daaroor dat die tablet die sware boeksak sal vervang. OF Positief "En dit sal beslis lekkerder wees om 'n 600 g-tablet te dra as rugsak vol swaar boeke, of hoe?" (1) (1) (1) (1) (1)

1.1 1.2

(2)

ICG

NSS Graad 11

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel 1.6 1.7 "eindelose" As kindersielkundige behoort sy deskundige te wees in tienersake Hulle mag hoofpyne en oogspanning ontwikkel omdat hulle te lank na die skerm kyk. Dit kan dekades duur voor al ons skole se opvoedingsinfrastruktuur op dieselfde vlak is. (1)

(2)

1.8

(2)

1.9

(2)

1.10 Nee. Behoeftige families wat sukkel om kos op die tafel te sit sal dit moeilik vind om selfs goedkoop tablet te kan bekostig. (In die trant.) 1.11 ATKV Vakansieoorde / vakansies / ATKV oorde 1.12 Dit kan beteken R400 vir al vyf aande tesaam OF R400 vir elk van die vyf aande (dus R2 000) (Enige een) 1.13 kleredrag en liggaamshouding 1.14 Dit versterk die informele, ontspanne atmosfeer van die advertensie 1.15 Die wit hekkie / afskorting / muurtjie (in die voorgrond) 1.16 Dit impliseer dat dit die man en vrou / die gesin se woorde is. OF Dit dra die woorde oor asof dit deur die ouers / man en vrou / een van die gesinslede ges is. (Enige een) 1.17 bekostigbaar OF goedkoop 1.18 A. 1.19 wetenskaplikes 1.20 Sy hou haar ken vas, amper asof sy verward is. 1.21 Sy arms is vol hare. OF Hy het groot hande en voete. OF Hy eet soos 'n vraat. (Enige een)

(3) (1)

(2) (2)

(1) (1)

(1) (1) (1) (1) (1)

(1)

[30]

TOTAAL AFDELING A: 30

ICG

NSS Graad 11

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel _________________________________________________________________________ AFDELING B (10 PUNTE) _________________________________________________________________________ VRAAG 2 Nasien van die opsomming: Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied.Opsommings in die verkeerde formaat word nie geassesseer nie. Opsommings in die verkeerde formaat word geassesseer, maar leerders verloor 1 punt vir aanbieding in die verkeerde formaat. Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. Rofwerk / beplanning moet duidelik aangedui word. Indien dit nie die geval is nie, word die eerste opsomming nagesien. Kandidate moet die korrekte getal woorde aandui. Punte word soos volg toegeken: 7 punte vir 7 feite 3 punte vir taal

Penaliseer soos volg: Indien die opsomming te lank is, word slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word gegnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Taalfoute (grammatika, spelling en punktuasie): trek soos volg af van die 3 punte wat toegeken word vir taal. 0 4 foute: geen penalisering 5 10 foute: trek 1 punt af 11 15 foute: trek 2 punte af 16 foute of meer: trek 3 punte af Vir direkte aanhalings van volledige sinne word daar soos volg gepenaliseer: 1 3 volledige sinne aangehaal: geen penalisering 4 5 volledige sinne aangehaal: trek 1 punt af 6 7 volledige sinne aangehaal: trek 2 punte af

Taalpunte word onder die volgende voorwaardes toegeken: Vir 1 punt moet 1 3 feite korrek wees Vir 2 punte moet 4 5 feite korrek wees

ICG

NSS Graad 11

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel Vir 3 punte moet 6 7 feite korrek wees

Trek 1 punt af van die totaal vir getal feite plus taalgebruik indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of indien die verkeerde getal woorde aangedui is. Kandidate mag nie afkortings gebruik in hul opsommings nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel.

LET WEL:

Enige 7 van die volgende: 1. Huffing is die inaseming van dampe afkomstig van alledaagse huishoudelike produkte. Dit lei tot 'n rush wat jou duiselig laat voel. Die die onmiddellike fisiese effek maak dit aantreklik vir die gebruiker. Gebruikers raak selde verslaaf aan huffing. Dit kan egter lewensgevaarlik wees. Huffing kom veral onder skoolkinders voor. Dis moeilik om te bepaal of kinders huff. Swak ouer-kind verhoudings dryf kinders tot dwelmgebruik. [10] TOTAAL AFDELING B: 10

2. 3.

4. 5. 6. 7. 8.

ICG

NSS Graad 11

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel _________________________________________________________________________ AFDELING C (30 PUNTE) _________________________________________________________________________ VRAAG 3 Nasien van hierdie afdeling: Spelling: Een-woord-antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is. In volsin-antwoorde word verkeerde spelling net gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur getoets word. Waar een afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees. Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word soos in die instruksies aangedui.

3.1. Afrikaanse kinders het geen idee van spelling nie (Die onderstreepte woorde moet korrek gespel word.) 3.2 3.3 3.4 3.5 speel, het vaardighede groter gekerm

(1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1)

3.6. Rapport se eie ondersoek bevestig dit. 3.7. leerlinkies (meervoud) 3.8. lag 3.9. Die venster waardeur hy klim, is te klein. 3.10 verskyn 3.11 Dr. Nico van Niekerk s dat hulle leerlinge glad nie die funksie of werking van taalrels verstaan nie. 3.12 Die WP se puik spel op die rugbyveld lok die skare na Nuweland. 3.13 nie 3.14 sukkelende 3.15 op 3.16 s'n

(2) (1) (1) (1) (1) (1)

ICG

NSS Graad 11

Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel 3.17 C. nuutskepping 3.18 Jy moet hom nie onderskat nie. (1) (1)

3.19 wat 'n slim sakeman het 3.20 Hy het die Jack Parow handelsmerk op 'n groot skaal uitgebrei. (uitgebrei moet korrek gespel word.) 3.21 binnekort. 3.22 Is daar selfs binnekort 'n Jack Parow speeding? (Die vraagteken is belangrik.) 3.23 samestelling 3.24 kletsrymer 3.25 Die liedjie het nog nie meer as 2,1 miljoen trefslae op YouTube gehad nie. 3.26 akuut 3.27 3.27.1 3.27.2 3.27.3 si Latyn posisioneer

(1)

(1) (1)

(1) (1) (1)

(1) (1) (1) (1) (1) [30]

TOTAAL AFDELING C: 30

GROOTTOTAAL: 70 PUNTE

ICG

NSS Graad 11

You might also like