Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Oorkant jou: ’n Verhaal uit die binnekamer
Unavailable
Oorkant jou: ’n Verhaal uit die binnekamer
Unavailable
Oorkant jou: ’n Verhaal uit die binnekamer
Ebook301 pages5 hours

Oorkant jou: ’n Verhaal uit die binnekamer

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op ’n reis wat eintlikons almal s’n is: die pad van grootword en eienaarskap neem.

Sy vertel hoe sommige kliënte haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word. Daar is die families wat uitmekaargeskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venicia wat ’n tragiese simbool van verwaarlosing word.

Juliana se aardse humorsin maak dat sy egter ook die komiese oomblikke raaksien – totdat die volgende storie oor die menslike toestand jou wind uitslaan.

LanguageAfrikaans
PublisherJonathan Ball
Release dateSep 4, 2017
ISBN9781868428168
Unavailable
Oorkant jou: ’n Verhaal uit die binnekamer
Author

Juliana Coetzer

Juliana Coetzer woon tussen die berg en die see in Vermont. Om psigoterapie te doen met mense wat deur enige ervaring getraumatiseer is, is haar beroep. Skryf is haar passie en sy lees verbete. Daar het al twee boeke uit haar pen verskyn, nl Bloedvreemd in 2015, en twee jaar later, Oorkant jou.

Related to Oorkant jou

Related ebooks

Related articles

Reviews for Oorkant jou

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words