Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook291 pages4 hours
Vet feetjies vlieg nie
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
As Lucy Lombaard in Rubens se tyd geleef het, was sy met haar ronde lyf ’n gesogte skoonheid. Maar nou leef sy in ’n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir Jan Taks by Bellville se SARS-kantoor te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. In Lucy se lyf klop daar die hart van ’n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Dis net – vet feetjies kan nie vlieg nie . . . Met die familiefees wat vir haar voorlê, het Lucy ’n metgesel dringend nodig. Billy Bruwer van Media Uniek stel wel in haar belang, maar wil hy eintlik net die blog wat sy as Funky Feetjie skryf in sy nuwe tydskrif gebruik? Lucy se pad kruis met dié van Wouter Weet-als wanneer hulle saam aan die rubriek moet skryf en die vonke spat behoorlik tussen die twee. Al is Billy Bruwer ’n lus vir die oog wat haar hart in die hoogste versnelling plaas.
Unavailable
Author
Kristel Loots
Kristel Loots het sorgvrye kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Hier het haar verwondering met die mensdom begin en sy het stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het romanses en romans, insluitend chick-lit soos Die engel rook skelm en Troukoek maak nie vet nie op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.
Related to Vet feetjies vlieg nie
Related ebooks
Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,, Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die spieël Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Fontein voor ons deur Rating: 3 out of 5 stars3/5Truitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde Rating: 3 out of 5 stars3/5Die Pro Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Volk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem en die wilddiewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5Rian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeë blikkies vol liefde en ander verhale: ’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPrikkelpop Fiksie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Dagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBetereinder: Wees die verskil Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElders Rating: 4 out of 5 stars4/5Skeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Die vloek van Levitikus Rating: 4 out of 5 stars4/5Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier Rating: 2 out of 5 stars2/5Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Baie lang brief aan my dogter Rating: 5 out of 5 stars5/5Skadustemme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Ambassadeur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGriet skryf 'n sprokie Rating: 3 out of 5 stars3/5Die Reuk van koffie: Rubrieke, blogs en ander geskrifte Rating: 3 out of 5 stars3/5'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Dertien Minute Op 'n Saterdagaand Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKortetjies en 'n lange Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Vet feetjies vlieg nie
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews