Verbrand Vet Vinnig: Die-Lae-GI-Dieetplan vir Aftwisselende Dae
By Patrick Holford and Kate Straples
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Jy hoef dit nie elke dag te volg nie.
Die meeste mense is geprogrammeer om gewig op te tel, veral om die middel, maar jy kan jou eie "skraal gene" aanskakel met twee eenvoudige veranderinge aan jou dieet en oefenprogram van agt minute. Verbrand Vet Vinnig kombineer hierdie drie geheime tot gewigsverlies - dieet op afwisselende dae lae-GL(glukemiese lading)dieet en oefenprogram wat vet verbrand -in een supermaklike en hoogs doeltreffende plan. Die resultaat is dat jy vinnig vet verloor deur al om die ander dag minder te eet.
Wat jy eet, is net so belangrik as hoeveel en wanneer jy eet. Hierdie lae-GL (glukemiese lading) dieet sny jou behoefte om insulien te maak uit, wat op sy beurt weer gene aanskakel wat jou help om vinnig vet te verbrand. Saam met eenvoudige oefenprogram van agt minute, saamgestel deur die kenner Kate Staples, voormalige Gladiator en atleet, sal jy vinnig vet om jou maag verloor en binne dae maerder lyk. En om dit maklik te maak, kan jy kyk hoe Kate die oefeninge aanlyn demonstreer.
Verbrand Vet Vinnig is die maklikste en vinnigste manier om gewig te verloor, goed te lyk en gesonder te wees - sonder om elke dag daarby te hou.
Patrick Holford
Patrick Holford pioneers new approaches to health and nutrition. He is the founder of the Institute for Optimum Nutrition in London (Europe's leading training centre for nutritional therapists), is Chief Executive of the Food for the Brain Foundation and the author of over 30 books.
Related to Verbrand Vet Vinnig
Related ebooks
Toortsie se Bantingboerekos: My reis - resepte en stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoetspore 2: 'n kookboek vir 4x4-entoesiaste Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaldo en die meermin met die blou hare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRiek en Niek: Boek 4: 'n Draak op 'n skaatsplank Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMinki in die middel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrompie die alleenloper (#23) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpookskip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEet vir volgehoue energie 4: Lae-GI, lae-vet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie 25-dag vinnige gewigsverliesdieet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBeste van Eet vir Volgehoue Energie: Lae-GI, lae-vet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEet gesond, voel goed: Beveg kanker met voeding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuid-Afrikaanse kookboek vir diabetes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Voedingswetenskap Van Spirulina Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCooking for One Made Easy: From Nanny Bean's Kitchen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe U Vinniger en Makliker te kry wat u wil hê Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOns Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuikervry: 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie : 50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Lewe te bly en Gesond: die Verandering van Jou Gewoontes Te Sny Stres En Gelukkiger Wees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNatuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuster Lilian Omvattende swangerskap-, geboorte- en ouerskapgids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuper 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Gids tot Versapping, Rou Kosse en Superkosse Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Voedingswetenskap Van Tee: Voeding- en gesondheidsboeke in Afrikaans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVrese van 'n jong moeder Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Verbrand Vet Vinnig
0 ratings0 reviews