Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde
()
About this ebook
As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.
Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy ’n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.
Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur ’n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind ’n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.

Related to Vroeë lesers
Related ebooks
Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeë blikkies vol liefde en ander verhale: ’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGoue Vroue in Wonderland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie se moleste (#16) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKat in die Hoenderhok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie: en ander skaterlag rympies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Saartjie Omnibus 6 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Sal Weer 'n Loflied Sing Rating: 5 out of 5 stars5/5Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSlim vang ... die grap! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTruitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde Rating: 3 out of 5 stars3/5Trompie die speurder (#6) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnna Atoom en die magnetiese meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBygelowe en waar hulle vandaan kom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Vuvuzela Graad 11 Tweede Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Vroeë lesers
0 ratings0 reviews
Book preview
Vroeë lesers - Katrina Kahler
Inhoudsopgawe
Raad aan ouers
Storie 1
Is jy my maatjie?
Storie 2
Is jy ’n monster?
Storie 3
Alles oor Kersvader
Ouers, julle sal dalk hierdie vrae vir jul kinders moet lees.
Storie 4
Wil jy speel?
Storie 5
As jy jou hond liefhet
Storie 6
Die lekkerste speelgrond nog!
Storie 7
Ons eerste dag by die kleuterskool
Raad aan ouers
Baie dankie vir die aankoop van My Eerste Boek 1
. Ek weet dat hierdie boek u kind sal help ten einde te kan leer hoe om te lees. Herhalende teks, eenvoudige sinne en illustrasies is alles essensiële elemente in ’n beginnersleesboek.
Wanneer ’n volwassene lees, fokus hul oë op een uit ses woorde. Lesers wat vlot kan lees kan altyd vooruitskattings maak en betekenis uit die woorde en illustrasies op ’n bladsy maak. Dit is wat jy wil hê jou kind moet bereik. Dikwels dink ouers hulle help hul kinders deur die illustrasies toe te hou. Moenie. Die illustrasies sal u kind help om ʼn voorspelling te maak van wat die sinne