Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook180 pages2 hours
Geskenk uit die hemel
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Geskenk uit die hemel: Die suksesvolle sakeman Pieter Louw leer Maja ken toe hy haar raak ry: ʼn jong meisie met ʼn rugsak wat hy eers hospitaal toe moet neem. En daarna, toe dit blyk sy het so pas aangekom en ken niemand in Kaapstad nie, neem hy haar saam na sy huis. So begin ʼn voorlopige verblyfreëling wat tot talle onmoontlike en baie snaakse situasies lei.
Unavailable
Author
Christine le Roux
Christine le Roux was ’n skuilnaam van Eleanor Baker. Tydens haar loopbaan het sy vyftien romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die Old Mutual-prys vir letterkunde benoem, terwyl Verbeelde werklikheid in 1996 op die kortlys was vir die M-Net-boekprys. Sy is op 1 Julie 2002 oorlede.
Related to Geskenk uit die hemel
Related ebooks
Die liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Tussen die Vuur en As Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gewigtige saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkoenlapper Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Van altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAndries kom tot rus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMooier as Marilyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie afreis van Abel Lotz Rating: 4 out of 5 stars4/5Sewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKeur van verhale 2: Maak dit saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSatyn Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonja se Sonde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGoue Vroue in Wonderland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaula Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruidzilla Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse Taal - Afrikaans Language Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEmma en die creepy komplot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDokter uit die Woestyn Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Geskenk uit die hemel
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews