Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal
Unavailable
Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal
Unavailable
Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal
Ebook252 pages3 hours

Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom?

In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na die historiese oorsake van die ongelykheid - en waarom dit sedert die ANC se bewindsoorname vererger het. Terreblanche is uitgesproke oor die groot rolspelers wat die land se ekonomie vir hul eie gewin manipuleer ten koste van armes: Amerikaanse en Britse multinasionale maatskappye, die Suid-Afrikaanse mineraleenergiekompleks en plaaslike politici.

Hy voorspel dat in die volgende 20 jaar die rykes nog ryker en die armes net nog armer gaan word - wat niks goeds vir Suid-Afrika se toekoms voorspel nie. 'n Belangrike waarskuwing en wekroep.
LanguageAfrikaans
PublisherTafelberg
Release dateFeb 20, 2014
ISBN9780624067405
Unavailable
Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal
Author

Sampie Terreblanche

Professor Sampie Terreblanche is een van Suid-Afrika se voorste ekonome. Hy is 'n gewilde dosent en die skrywer van verskeie boeke, waaronder A History of Inequality in South Africa: 1652-2002. Sedert 1996 is hy emeritusprofessor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch.

Related to Verdeelde land

Related ebooks

Related articles

Reviews for Verdeelde land

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words