Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook422 pages6 hours
Groen koring
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan Debbie en belowe haar dat hy na haar sal terugkom wanneer hy klaar is met sy studies. Maar die lewe werk nie altyd na mens se sin uit nie. Wanneer Debbie ’n kindjie verwag weier sy om ’n meulsteen om Paul se nek te wees. Paul en Debbie moet eers ouer en wyser word voor hulle geluk kan vind.
Unavailable
Author
Tryna du Toit
Een van die bekendste name in Afrikaanse liefdesverhale. Groen koring is Tryna du Toit se bekendste verhaal en is verfilm as Debbie. Die film is in Maart 2007 weer op kykNet uitgesaai. Jamie Uys was die vervaardiger en Elmo de Witt was verantwoordelik vir die regie. Tryna is in Oktober 2005 oorlede op die ouderdom van 95 jaar.
Related to Groen koring
Related ebooks
Liefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Kolos se Kiekies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBarones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Paula Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefdesliedjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkoenlapper Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Soekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen glas dooswit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDokter uit die Woestyn Rating: 5 out of 5 stars5/5Weghol Veldbrand Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwaard van die Gode (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen die Vuur en As Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPastoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie derde graf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBeeld in die Spieël Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrie Rivierplase Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Groen koring
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating1 review
- Rating: 5 out of 5 stars5/5It is true to real life situations and wonderfully written.