Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Goedheid en Guns: Agter my swirlkous
Unavailable
Goedheid en Guns: Agter my swirlkous
Unavailable
Goedheid en Guns: Agter my swirlkous
Ebook188 pages3 hours

Goedheid en Guns: Agter my swirlkous

Rating: 4 out of 5 stars

4/5

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Van ’n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag, tot suksesvolle nuusleser op eNuus … Die radiopersoonlikheid en motiveringspreker Jenna-Leigh February vertel haar eie lewensverhaal van swaarkry en seer en hoe sy dit, met die hulp van God, in sukses omskep het. Net soos Hy haar gehelp het, kan God en ons deurdra met sy goedheid en guns, selfs in die slegtste van omstandighede. Jenna-Leigh se eerlike en openhartige verhaal inspireer ons almal om God te volg en Hom te verheerlik. ’n Merkwaardige en aangrypende ware verhaal wat lesers sal inspireer en vertroos.
LanguageAfrikaans
PublisherLux Verbi
Release dateOct 6, 2014
ISBN9780796319128
Unavailable
Goedheid en Guns: Agter my swirlkous
Author

Jenna-Leigh February

Jenna-Leigh is in Bonnievale gebore en het in Worchester by Vallei FM as 17-jarige begin werk. Later is sy RSG toe. Van RSG af het sy ’n nuusaanbieder by e-Nuus geword. Sy het ’n goeie media-profiel en bied Goedheid en guns-werkswinkels landwyd aan.

Related to Goedheid en Guns

Related ebooks

Related articles

Reviews for Goedheid en Guns

Rating: 4 out of 5 stars
4/5

3 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words