Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook230 pages4 hours
Fort van die kappiedraers
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Fort van die kappiedraers: Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars ’n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, Piet Coetzee, doelbewus oorreed het om haar as goewernante vir sy vier spruite aan te stel, daar op hul verafgeleë plaas in Suidwes. En nou, sewe dae later, is sy saam met die Coetzees op vlug . . . op pad na ’n beskutte fort op Ovikokorero, met Teuns nêrens in sig nie. En die enigste man wat bereid is om haar teen die gewapende vyand te beskerm, is die arrogante lummel Jaap Venter!
Unavailable
Author
Sarah du Pisanie
Sarah du Pisanie het al meer as dertig liefdesverhale gepubliseer, en skryf steeds nuwes. Sy woon op Olifantshoek.
Related to Fort van die kappiedraers
Related ebooks
Die skrywer Rating: 3 out of 5 stars3/5Pieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Israel-reeks 5: Go'el Yisra'el Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIsrael-reeks 6: Kavod Adonai: Die vrese van die Here Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Fort van die kappiedraers
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews