Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Vir liefde en vryheid
Unavailable
Vir liefde en vryheid
Unavailable
Vir liefde en vryheid
Ebook224 pages3 hours

Vir liefde en vryheid

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Tydens die Hugenote-vervolgings in Frankryk word die pasgetroude Jeanne Marceau en haar familie wreed onderdruk. Nadat dragonders haar man weggevoer is om ’n galeislaaf te word, ontdek Jeanne dat sy swanger is en vlug haar familie.  Die Hugenoot Hertog Armand de Roubaix-Plessis, wat hulle help ontsnap het, neem dieselfde Oos-Indiese Kompanjie-skip na Suid-Afrika.  Deur al haar ellendes en swaar aanpassin in die Kaap, is Armand ‘n steunpilaar vir Jeanne.  Sy voel sterk aangetrokke tot hom, maar is baie bewus daarvan dat sy van ‘n laer stand is.  Boonop is sy steeds getroud – al weet sy nie of haar man oorleef het nie.  En dan probeer kaptein Jan-Hendrik van den Boogaerde, wat op pad is na die Kaap om bevelvoerder van die garnisoen te word, ook ernstig vlerksleep by haar.   Jeanne se lewe voel na ‘n web van skynbaar onoplosbare probleme en sy wonder of sy ooit weer huweliksgeluk sal vind.
LanguageAfrikaans
PublisherTafelberg
Release dateSep 1, 2011
ISBN9780624052159
Unavailable
Vir liefde en vryheid

Related to Vir liefde en vryheid

Related ebooks

Related articles

Reviews for Vir liefde en vryheid

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words