Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Gebroke Harts Gebede
Gebroke Harts Gebede
Gebroke Harts Gebede
Ebook117 pages42 minutes

Gebroke Harts Gebede

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Anze Bezuidenhout woon in Nylstroom Limpopo Provinsie Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat haar omring. Hulle is geseend met 3 pragtige dogters en 2 kleinkinders.

Gebroke Hartsgebede is 'n digbundel oor die einas van die lewe. 'n Soeke na liefde op 'n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser 'n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.

LanguageAfrikaans
Release dateNov 28, 2013
ISBN9781311796776
Gebroke Harts Gebede
Author

Anzé Bezuidenhout

Anzé en Willie Bezuidenhout woon in Nylstroom, Limpopo Provinsie, Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat haar omring. Hulle is in 1984 getroud en is geseënd met drie pragtige dogters en twee kleinkinders. Hulle oudste dogter is Corlette (getroud met Sybrandt van der Westhuizen en hulle het 2 kinders Tinus 4 en Ané 2). Alicé-Ka is getroud met Armand Lubbe en sy is swanger met hulle eersteling wat in Mei 2014 verwag word. Jandri, die jongste, is nog ongetroud. Hulle woon op ‘n plaas in die Springbok vlakte en Anzé bedryf ook haar eie besigheid op Nylstroom. Sy het ‘n kunswinkel met die naam “IetsiVanAls Curios & Biltong” waar sy haar met die mooi van die lewe omring en met mooi mense werk. Anze is ook aktief op die Afrikaanse letterkunde blad "Woes" en lesers kan daar na haar profiel kyk: http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/anzebezuidenhout

Related to Gebroke Harts Gebede

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Gebroke Harts Gebede

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Gebroke Harts Gebede - Anzé Bezuidenhout

    Anzé Bezuidenhout

    Gebroke Harts Gebede

    Uitgegee deur Kameeldoring Boeke by Smashwords

    Kopiereg © 2013 Anzé Bezuidenhout

    Smashwords Edition, License Notes

    This ebook is licensed for your personal enjoyment only. This ebook may not be re-sold or given away to other people. If you would like to share this book with another person, please purchase an additional copy for each recipient. If you’re reading this book and did not purchase it, or it was not purchased for your use only, then please return to Smashwords.com and purchase your own copy. Thank you for respecting the hard work of this author.

    Voorwoord en Bedanking

    Alle eer aan my God en Skepper Heer

    wat my elke dag dra in geluk maar ook die eina seer

    Hierdie Bundel word opgedra aan:

    My Man Willie en 3 pragtige dogters vir hulle liefde en dat hulle my altyd ondersteun en dra

    Willie Bezuidenhout

    Corlette van der Westhuizen

    Alice-Ka Lubbe

    Jandri Bezuidenhout (Ook vir die uitleg van die pragtige buiteblad)

    Dankie aan Miranda Clayton vir die plant van die saadjie om n bundel die lig te laat sien. Vir haar geloof in my talent en daaglikse aansporing

    Evelyn van der Merwe vir die redigering en harde werk

    Dankie vir al my vriende wat my elke dag in hul gebede dra

    En ook God se seeninge vir my vra ...

    Resensies

    ‘n Skatkis vol waardevolle woorde wat hier saamgevat en neergepen word deur Anze Bezuidenhout. Nie alleen ontbloot sy haar hartkamer se diepste juwele en seer nie, maar

    sy boei ook die leser met haar volgehoue moed, geloof en deursettingsvermoë.

    Sy het voorwaar diep gedelf, gekerf en geskaaf om haar gevoelens teenoor haar geliefdes en kinders weer te gee soos slegs sy in staat is om te vermag.

    Ons het haar leer ken as ’n diep gelowige wat haar Skepper eerste stel en glo en vertrou dat enige struikelblok oorkom kan word deur Sy wonderlike genade. Hierdie bundel is

    dus ‘n moet vir elke huishouding wat oor heuwels, berge en rowwe rantjies moes strompel om heel aan die ander kant met ’n glimlag na Bo weer die wereld in die oë te mag staar.

    Evelyn van der Merwe

    Digter

    Anzé Bezuidenhout se debuut-digbundel Gebroke Hartsgebede is presies wat die titel sê.

    ‘n Samestelling van gedigte, baie diep uit ‘n vrou se gebroke hart, wat seer en verwerping intens ervaar en beleef het. Sy skryf uit ondervinding en gee al die intense emosies wat daarmee saamgaan, treffend in woordvorm weer. Daar is soveel seerkry in hierdie ou lewe, maar so min mense kan dit werklik verwoord soos wat Anzé Bezuidenhout dit regkry.

    Ten spyte daarvan dat die bundel soveel seerkry en rou gevoelens openbaar, kom die oplossing in haar soeke na antwoorde ook baie duidelik deur, deurdat sy weet waar

    haar hulp en krag vandaan kom.

    Hierdie bundel is beslis ‘n moet-lees vir almal wat al ooit in hulle lewe verwerping aanvaar het.

    Driekie Grobler

    Skrywer en Digter

    Inhoudsopgawe

    Voorwoord & Bedanking

    Resensies

    My Sielsgenoot

    VUURGLOED ... van ongestorte bloed

    Hoor my Heer

    Sondag middag nostalgie

    Laataand gedagtes

    Bekommernis oor jou my vriend

    Grense... waar sal die skeidslyn dan lê

    Treinkaartjie na more

    Gesoek ... ‘n man met baie geld

    Vaal en verlate

    Vrese

    Gebed uit my gebroke hart

    Boom van keuses

    Nuut

    As jy my wil hê

    Liefling

    Gal en bitterheid

    Facebook

    Vuurgloed binne

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1